|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 570
1/10/2015
|
|
 |
Uit die argief: Die oorlewing van die niedominante tale van Suid-Afrika (2001)
Neville Alexander
Uit die argief
"Die behoud van Afrikaans en van ander Suid-Afrikaanse tale is ’n belangrike faktor in die globale magstryd tussen diegene wat die (Engels-georiënteerde) oorheersing van die 'Noorde' teenoor diesulkes wat eerder ’n meer eweredige verspreiding van mag tussen Noord en Suid wil sien. Hierdie konflik hou verband met die veel dieper vraag van die oorlewing van die mens op aarde."
|
 |
From the archives: My memory: the past in six movements
Arja Salafranca
From the archives
"Time spent writing in a diary could be spent writing fiction, for example. And what's the point of writing all these volumes of words addressed only to me? Isn't there something self-defeating about keeping a diary?" (2004)
|
 |
Ronel Terblanche (29.07.1960–25.09.2015)
LitNet
In memoriam
Die LitNet-span en medewerkers dink met meelewing aan die naasbestaandes en vriende van Ronel Terblanche. Ronel was 15 jaar aan LitNet verbonde as finansiële bestuurder van LitNet en later ook LitNet Akademies.
|
 |
Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?
Clinton V du Plessis
Menings
"Was Gerwel ’n verkleurmannetjie wat hom na die veranderende Suid-Afrikaanse werklikheid geskik het, of was hy meer soos die skilpaaie, waarvoor hy so ’n voorliefde gehad het – die dop het die grootste deel van hom verskans en het hy homself nooit werklik ontbloot of blootgestel nie?"
|
 |
Jason Lloyd reageer op Clinton V du Plessis
Jason Lloyd
Kommentaar
"Dié artikel is ook betekenisvol op die vooraand van die 4de Swart Afrikaanse Skrywersimposium wat oor die naweek by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) gehou word."
|
 |
The Open Stellenbosch Seminar
LitNet
Seminars and essays
The Open Stellenbosch Seminar is an ongoing seminar on Open Stellenbosch, transformation, language and the constitution, and contributions (in any language) are most welcome.
|
 |
Blogs
Kan ons meertaligheid bekostig? (1) Taal en onderwys
Karien Brits
"Ek wil nie taal en meertaligheid die towerstaffies maak wat al Suid-Afrika se probleme gaan regtoor nie. Tog glo ek ons moet nie die waarde van tale en meertaligheid onderskat nie – veral nie as dit by volhoubare ontwikkeling kom nie."
|
 |
Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige tydskrifte verskyn het
Handré Brand
Seminare en essays
"Die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) is baie goed gedokumenteer soos blyk uit die groot getal boeke, biografieë, outobiografieë, koerant- en populêretydskrifartikels, ongepubliseerde dokumente, argief- en museummateriaal asook mondelinge getuienis wat beskikbaar is. Vergelykenderwys het minder artikels in vakkundige tydskrifte oor die onderwerp verskyn."
|
 |
Blogs
"Ene Jannie"
Hennie van Deventer
"Die dag toe ek my naam verloor het. So sou hierdie kort skrywetjie kon heet."
|
 |
Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse
Jean Oosthuizen
Boeke en skrywers
"Die inspirasie vir sy boek, wat deur Naledi uitgegee word, het hy op die stormagtige klein eiland Malta gekry. Dis daar waar hy met Jahwe begin korrespondeer en 11 briewe aan hom geskryf het."
|
 |
Blogs
Wie om te glo
Crito
"Twee resensies wat die afgelope naweek verskyn het, gee twee verskillende vorms daarvan. Die een is deur Amanda Botha, ’n oudjoernalis en kulturele werker. Die ander is deur Koos Kombuis, ’n rebelse figuur uit die kontrakultuur rondom Voëlvry se dae, lank gelede."
|
 |
Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) word op Saterdag 10 Oktober 40 jaar oud en almal word genooi om saam te kom partytjie hou.
|
 |
Video: Ghellie-klets in die Paarl
Naomi Bruwer
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Kuier saam rondom die ghellieblik met storievertellers soos Peter de Villiers, Hemelbesem en Johan Bakkes.
|
 |
Interview: Artist Andrew Hart Adler in conversation with Steyn du Toit
Andrew Hart Alder, Steyn du Toit
Art
"Ultimately, there is a relationship between the viewer and the painting. However, the interaction that takes place depends on how far the viewer wants to take it. It’s a bit like going to a cocktail party and seeing someone that you find appealing."
|
 |
Ontbytkiekie
Marthé McLoud
Skryfwerk
"By die ontbyttafel baai hulle
in die pienk lig van pomelo's"
|
|