View this mail online here



LitNet: Jou bomskok
Nuusbrief | Newsletter 492
12.03.2014
   
 

  Boeke en Skrywers

Onderhoud:
Bomskok – onderhoud met Tinus Horn

Tinus Horn, Naomi Meyer

Watse nagevolge in Bomskok, Tinus Horn? "Nee, flippit, dis ’n lang lys daai."

Penguin:
Bomskok deur Tinus Horn


Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie.  En allesbehalwe ’n ware storie.

Uittreksel: Bomskok deur Tinus Horn

Biebouw-resensie:
Verwoerdburg deur Johann Rossouw

Naòmi Morgan

"In hoeverre is nuwe bedelings verantwoordelik vir die koers wat ’n mens se lewe neem?"

Essay:
Odusseus na Ithaka: Die filosofiese teenhanger van Verwoerdburg

Johann Rossouw

Johann Rossouw beskryf ons modernes en die Odusseus – die ooreenkomste wat tegelyk ook verskille is.

Review:
Tugging towards discovery

Jonathan Amid

Mark Winkler's An Exceptionally Simple Theory (of Absolutely Everything) is “an intensely absorbing and unapologetically apolitical tale”.

PEN Afrikaans:
2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings


PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

ATKV-Skrywersalbum:
Cor Dirks (1911–2000)

Erika Terblanche

“Daar is nie ’n wenresep om kinderverhale te skryf nie, net ’n liefde daarvoor en deursettingsvermoë.”

Van Malan tot Verwoerdburg
Crito

Lees wat skryf Crito, LitNet se resensie-resensent.

  US Woordfees 2014

US Woordfees 2014:
Neerlandistiekdag verruim grense

Rentia Bartlett-Möhl

Die Neerlandistiekdag is ’n jaarlikse instelling op Stellenbosch waar die literêre bande tussen Nederlands en Afrikaans versterk en gevier word.

Dinee vier direkteur van Woordfees
Rentia Bartlett-Möhl

US Woordfees 2014:
Trippie

Naomi Meyer

Wát 'n kragtoer. Wát 'n reis.

Wolkland-bekendstelling
Naomi Meyer, Carina Stander

Elkeen kry 'n pizza, draakeiers word geverf en 'n skattejag vind plaas. Die kinders is in die wolke by die Aden van Niekerk se Wolkland.

US Woordfees 2014-onderhoud:
Vicky Davis oor Agtervolger

Naomi Meyer, Vicky Davis

Vicky Davis vertel van ’n staptog in die berge – met ’n agtervolger op die stappers se spoor.

US Woordfees 2014:
Chromatiese klanke van Wilken Calitz

Rentia Bartlett-Möhl

Dominique Botha oor Valsrivier: ’n Elegie van die lewe
Gerdus Senekal

"Herinnering is die diensmeisie van die ego."

US Woordfees 2014:
Oor fantasie en magie

Gerrit Rautenbach

Watter invloed het fantasie en die magiese op ons samelewing?

’n Kykie na boekomslae
Gerrit Rautenbach

Wat die oog eerste sien ...

US Woordfees 2014:
Oorsig van die Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool

Naomi Meyer, Naomi Bruwer

Waar kan mense hul tydskrifverhale voorlê? Gee verhaleredakteurs terugvoer?

US Woordfees 2014:
’n Gehoor wat nie net kyk nie, maar deelneem

Naomi Meyer

Die US Woordfees vind net een maal per jaar plaas. Dis wild, woes en wonderlik, hoor ek iemand sê. Ek beaam dit.

US Woordfees 2014: Foto's
Naomi Bruwer

US Woordfees 2014: Foto's van die Langtafel
Naomi Bruwer

  Vermaak

RAMfest 2014:
Musiek groei geil

Gerdus Senekal

Al het mens RAMfest toe gegaan net om “jou” band te sien, het die kwaliteit van die shows verseker dat dit deur en deur die moeite werd was.

Pos beskikbaar:
Uitvoerende hoof – Suidoosterfees


Die betrekking van uitvoerende hoof, Suidoosterfees, is nou beskikbaar. Lees nog inligting hier.

  LitNet Akademies

LitNet Akademies-onderhoud:
Homoseksuele predikante: Die kerk en die wet verskil

Helena van Coller, Laurie Gaum

Laurie Gaum stel ’n paar vrae aan Helena van Coller na aanleiding van haar onlangse LitNet Akademies-artikel getiteld "Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma".

  Nuwe skryfwerk

Poësie:
Huisie in die bos

Corlia Fourie

"My huisie in die bos
is in Joburg.
Sneeuwitjie en die
dwergies woon
elders
en geen prins
kom ooit kuier."


Karoo
Corlia Fourie

Fiksie:
Tollie se stem

Joanita Erasmus

"Agter die strooise kry ons vir Nônô en Tollie. Tollie bou 'n draadkar. Nônô terg toktokkies met 'n lang, dun stokkie."

Poësiekompetisie: Netdigters 2.0
Net

Jaomi Zeeman

"Fyn bedraad
bedrieglik sterk
het hy homself
uitgeskud, windgepof
op die water
en tussen die varke
sy asem oor ons
uitgeblaas"


Lees hier al die inskrywings

  Menings

Regsrubriek:
Straataf in sy tronkpajamas

Gustaf Pienaar

'n Verhaal oor Smart wat – anders as wat sy deftige naam aandui – ‘n ou tronkvoël was.

Afrikaanse Taalraad:
Meertaligheid op lughawens

Jacques van der Elst

Die hantering van taaldiversiteit, by name die kwessie van Afrikaans, in munisipaliteite en op lughawens in die Wes-Kaap geniet tans die ernstige aandag van die Wes-Kaapse regering

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Hygliteratuur:
Opwindende aand ná gym

Jan van Staden

Lekker dinge kan na ‘n oefensessie gebeur ...



  
  
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Briewe
Moord in Muckleneuk
Sandvelder
Saul Bellow: Ravelstein
Johannes Comestor
  
  Vermaak
  

Bekendstelling van Krokodil aan my skouer deur Christiaan Bakkes

ATR-taalgesprek by US Woordfees 2014

17th Time of The Writer: International Festival of Writers, 17–22 March

Dolosfees 1–3 Mei 2014

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za