View this mail online here



LitNet: Jou lang pet
Nuusbrief | Newsletter 490
27.02.2014
   
 

  Vermaak

KlankKas-onderhoud:
Jack Parow

Henry Cloete

Henry Cloete vra vir Jack Parow wat gebeur die Nag van die lang pette.

KlankKas-onderhoud:
Joshua Grierson on boundaries, professional strangers and tennis

Henry Cloete

"I have no regrets."

US Woordfees 2014:
Die Goëlaar

Christine Truter, Naomi Meyer, Geon Nel

Kyk. Kyk weer. Christine Truter, regisseur, vertel Naomi Meyer van die magiese US Woordfeesprogram, Die Goëlaar. (En Geon Nel verblind die oë.)

US Woordfees 2014:
Adam Tas-studentevereniging: Rock shows en poësie

Gerdus Senekal, Christoff Odendaal

Die studentevereniging Adam Tas gesels oor hulle onlangse projekte en hulle Drink, dig, eet!-item by die US Woordfees.

US Woordfees 2014:
Vrolike skilderye verhul dieper emosie

Stephanie Nieuwoudt, Diek Grobler

Diek Grobler is vanjaar die US Woordfees se feeskunstenaar. Lees wat hy vir Stephanie Niewoudt vertel.

Fotografie:
Verf met lig by die Afrikaanse Taalmonument

Chrizane van Zyl

Chrizane van Zyl gesels met Peter Haarhoff oor die volgende "verf met lig"-fotografiewerkswinkel by die Afrikaanse Taalmonument.

Cape Tattoo Expo 2014:
Q&A with Manuela Gray

Gerdus Senekal, Manuela Gray

"Definitely the public 'get' it more now than six years ago, thanks to all the reality tattoo programmes. We have a dedicated core of tattoo enthusiasts and collectors who arrive each year to participate in the event ."


  Menings

Essay:
’n Afrikaanse kerkman wat apartheidstrukture laat steier het, word weer onthou

Pieter GR de Villiers

Die eerste AS Geyser-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria is 17 Februarie 2014 gehou. Pieter GR de Villiers skryf oor hierdie anti-apartheidsheld van wie verbasend min mense weet.


Gay@LitNet:
South Africa's response to Uganda's Gay Law

Christina Engela

"People like you make me ashamed to be seen as a South African."


Hotnotsgot:
Die DA verswart

Jason Lloyd

Waarheen nou?

Bewaring:
Horing in die vlees: Denke ten gunste van horinghandel kry erge kritiek

Ian Michler

"Diegene wat die wettiging van renosterhoringhandel teenstaan as oplossing vir Afrika se renosterstropingskrisis, het lank reeds gewaarsku teen die gebruik van eenvoudige ekonomiese modelle as ’n basis om hierdie uitgangspunt te regverdig."


  LitNet Akademies

Regte:
Vestiging van versekeringseise teen omgewingskade wat deur hidrobreking aangerig word

Birgit Kuschke

Hierdie artikel bespreek die aard van die versekeringsvestigingsfeite en die problematiek van die praktiese toepassing daarvan, en ondersoek moontlike oplossings vir die komplikasies wat deur meervoudige of kumulatiewe kousaliteit en meervoudige dekking veroorsaak word.

Geesteswetenskappe:
Blinde alfabet: ’n Moedswillige Willem Boshoff reken af met meerderwaardigheid – ’n neo-Marxistiese interpretasie

Rita Swanepoel

"Die gesprek wat tussen siende en blinde mense in Blinde alfabet ontlok word, kan as ’n metafoor dien vir die gesprekke en nuwe vriendskappe wat gevorm kan word in ’n demokratiese Suid-Afrika tussen mense wat binne ’n koloniale en apartheidsbestel kunsmatig verdeeld was en mekaar gevolglik nie op ’n sosiale vlak geken het nie."

Webseminaar:
Advertensies – die samespel van beeld en teks

Amanda Lourens

Amanda Lourens skryf oor hoe taal én beelde in die advertensiewese verlei.

Webseminaar:
Die begeerte om met taal te werk …

Roela Hattingh

Roela Hattingh, ’n dosent by Vega School of Brand Leadership en ’n kopieskrywer, reageer op Angeliqué van Niekerk se LitNet Akademies-artikel.

Woordelys:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Nuwe skryfwerk

Ses "Instagram-gedigte"
Bibi Slippers

Normal


Amaro

Hudson

X-Pro II

Sierra

1977




Netdig vir Zultan
Chris-Fick van Niekerk

Wat 'n lewww.e
Johan van der Merwe

Falling off a log
Brett Beiles
Poësiekompetisie: Netdigters 2.0

The illusion of the internet
dada vir nonsies / dada for nonsense

Missing links
Brett Beiles

Son(-)dag Skype ons
Linda Neill

Screensave
Maritza du Preez

Kommunikasie
Linda Neill

emoticonoclasm
Brett Beiles

Fiksie:
Die cowboyhoed

Hannes Steyn

  Taal

Essay:
Die mitiese toring van Babel en moedertaal

Wannie Carstens

Essay:
Internasionale Moedertaaldag

Willem Fransman

Taalpraatjie:
Karin Brynard by die WAT se Woordpret

Naomi Meyer

Watter vyf woorde borg Karin Brynard?


  LitNet Akademies Kuberklas

ATKV-Portaal:
'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

Naomi von Branden, Naomi Meyer

Afrikaans-onderwysers: Hoe kan die ATKV se Klasgids jou lewe makliker maak?

KuberKlas-fiksie:

'n Kindjie se hart

Simoné du Plessis

Verrassingspakkie
Annette van der Westhuizen

  Boeke en Skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay:
Stil punt van die aarde
deur Johann de Lange

Joan Hambidge

"Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."

Onderhoud:
Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde

Carla van der Spuy, Irma Joubert

Biebouw-resensie:
Meditasies deur Joan Hambidge

Henning Snyman

ATKV-Portaal:
’n Oulap se erfgoed

Bernard Odendaal

Werkswinkels laat bot kontreiverse tot ’n bloemlesing.


US Woordfees 2014:
Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar: Inskrywings


Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

Kyk na die inskrywings!

US Woordfees 2014:
Om te tweet soos 'n digter en 'n gedig te laat tjirp – leer by Bibi

Rentia Bartlett-Möhl

Hoe kan mens iemand leer om gedigte te skryf? Hoe word mens ’n digter in die digitale era? Hoe lyk ’n ideale jong digter? En waar kan aspirantdigters meer inligting oor die werkswinkel kry? Rentia het haar nuuskierige ore aangesit en by die vriendelik-tjirpende Bibi gaan aanklop.

ATKV-Portaal:
Jan Lion Cachet (1838–1912)

Erika Terblanche

Boekgesprek:
Bruce Maddy-Weitzman: The Berber Identity Movement

Johannes Comestor

"Wat in Noord-Afrika gebeur, kan aan ander gemarginaliseerde of minderheidsgroepe 'n aanduiding gee van hoe te werk gegaan moet word, of wat vermy moet word, op die pad na (groter) selfbeskikking en identiteitserkenning."

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Hyg:
Die vroue op my seevakansie

Cheetah



  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Birgit Kuschke
Vestiging van versekeringseise teen omgewingskade wat deur hidrobreking aangerig word
  
Bioskets: Rita Swanepoel
Blinde alfabet: ’n Moedswillige Willem Boshoff reken af met meerderwaardigheid – ’n neo-Marxistiese interpretasie
  
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Blogs

Oscar O! Oscar
charly hardy

As jy belangstel in tegnologie soos wat ek doen, lees hier.
Godiva

Bewolk en koud …
tina10

Nog bietjie van die aanloop na die
begrafnis …

ek-myself

Hoe om goedkoop jou huis te bou
blikskottel

Plesier in woorde
Crito

  
  Vermaak
  

Poetry gets a tongue-lashing

US Woordfees 2014:
Velddraf met Woorde tydens US Woordfees

Woordfees 2014: 5Maestros

KZN Philharmonic launches its Summer 2014 Symphony Concert Season

Jack Parow: Nag van die Lang Pette album launch tour

Launch of Whoever Fears the Sea by Justin Fox

'n Propvol program vir die 20ste Absa KKNK

RAMfest 2014

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za