| Feeste | Festivals |
 |
Skrywersfees
Tuin van Digters 2013: Program |
| |
 |
Clover Aardklop 2013
Afda brings Afrikaans short films to festival |
|
Reney Warrington
A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.
|
| |
 |
Clover Aardklop 2013
Daar's 'n engel in my koskas |
|
Willie Strauss, Naomi Meyer
Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.
|
| |
 |
Clover Aardklop 2013
Pussycat se Toni Willé vir die eerste keer by Clover Aardklop |
|
|
Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.
|
| |
 |
Open Book 2013
Honger vir misdaadfiksie |
Naomi Meyer
Op die verhoog van die Fugard-teater sit van die grootste name in die Afrikaanse spanningsfiksiebedryf: Deon Meyer, Karin Brynard, Kerneels Breytenbach en ’n nuweling in hierdie genre, Ilza Roggeband. Naomi Meyer het gaan luister hoe hulle oor hierdie wye onderwerp gesels. |
| |
| Menings | Opinion |
 |
Webseminaar
Anastasia de Vries oor Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun |
Anastasia de Vries
"Jou kind is jou kind, ongeag. Volmaak geskape deur die Here onse God. Punt. Durf ek, wat myself ’n Christen noem, dan sy handewerk bevraagteken die dag as en wanneer my kind haar gay-wees aan my toevertrou?" |
| |
 |
In Memoriam
Seamus Heaney |
Malvern van Wyk Smith
"Now he is gone. Moreover, he died in the very week of the 11th anniversary of that astounding visit in August 2002. The loss to the world of English letters is immense, and all over the world memorial services will be held and memories and appraisals will be voiced in many important places."
|
| |
 |
Regsalmanak
Moord onder dwang |
Gustaf Pienaar
"Gedurende die aand van 11 September 1970 het twee mans – wat in die latere hofsaak bloot as beskuldigdes 1 en 2 geïdentifiseer is – in die buitewyke van Knysna gestap."
|
| |
 |
PEN Afrikaans
Mediavryheid op NWU se Potchefstroomkampus |
|
PEN Afrikaans, ’n groepering skrywers, joernaliste, uitgewers, akademici en ander woordpraktisyns wat hul onder meer vir mediavryheid beywer, vind die sluiting van die Noordwes-Universiteit se studentekoerant, Die Wapad, ongerymd en betreurenswaardig. |
| |
 |
Rubriek: De Achterflap
Het einde van een tijdperk – drie prominente docenten aan de Universiteit Leiden nemen afscheid |
Hendrik-Jan de Wit
"Op vrijdag 6 september 2013 namen drie prominente docenten van de opleiding Nederlands aan de Universiteit Leiden afscheid. Eep Francken, Ton Harmsen en Peter van Zonneveld floreerden nog één keer in vol ornaat voor de sectie Letterkunde."
|
| |
| Sanlam Sing 'it |
 |
| Lyric writing workshop to be held in Johannesburg |
|
Learn to write great lyrics with Luna Paige, Louise Carver and Mzambiya.
|
| |
 |
| FREE Download: Sanlam Sing 'it songwriter's manual |
|
Want to write the perfect song but have no idea where to begin? Singer-songwriter Luna Paige has put together a comprehensive manual for all writers and musicians. Download the FREE Sing 'it songwriter's manual!
|
| |
| Vermaak | Entertainment |
 |
Teater
Race Card – ’n resensie |
Maryke Roberts
"En elke nou en dan moet hy stop en wag: vir die gehoor om te bedaar en om sy eie giggels te onderdruk. Op een stadium verklaar hy: 'Ek is mal oor hierdie land; waar anders in die wêreld kan jy doen wat ons nou doen: lag vir mekaar?'"
|
| |
| Nuwe skryfwerk |
 |
Reispapier
Die Digter, die Keiser, die Paleis |
|
Rentia Bartlett-Möhl
Kan 'n digter met woorde 'n keiser van sy paleis beroof? Hierdie rubriek soek raad vir skrywers by Jorges Luis Borges en maak ook 'n draai by die Venesiese Biënnale. Lees verder ...
|
| |
| ATKV-Portaal |
 |
| ATKV vereer dirigent Richard Cock |
|
Die ATKV het op 8 September ’n oorkonde aan Richard Cock, bekende dirigent en koorleier, oorhandig uit erkenning vir die diep spore wat hy die afgelope drie dekades in Suid-Afrikaanse musiek getrap het. |
| |
 |
| Virtuoos-violis wen ATKV se Muziq-kompetisie |
|
ATKV-Muziq is ’n nasionale klassiekemusiek-kompetisie vir jong volwasse musici in die ouderdomsgroep 15–27 jaar. ’n Totale prysgeld van R120 000 is uitgeloof.
|
| |