View this mail online here



LitNet: Jou skryfstasie
Nuusbrief | Newsletter 447
18.04.2013
 

  Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
 
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Eerste weergawes van kortverhale


Lees die eerste weergawes van die kortverhale

Só lyk die finaliste se skryfstasies ...


  Breking in die Karoo | Fracking in the Karoo
Piet Botha oor toer, die Lyzyrd Kyngs en die Karoo

Piet Botha; Henry Cloete



"Miskien sal die waarheid oor die groot olie- en gasprodusente eendag bekend word aan almal, maar diegene wat steeds dink hulle dra enigsins die mensdom of die aarde se belange op die hart, is sekerlik net so onnosel en gebreinspoel soos die mense in die Middeleeue …"
Support the Treasure Karoo Action Group

Jonathan Deal


Jonathan Deal, chairman of the Treasure Karoo Action Group, has won the Goldman Prize for Environment Activism for Africa 2013 for his anti-fracking campaign. You can support the campaign by signing this statement.

  

 
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Briewe
Ou omie in die winkel
Varkspek
Invloede op Afrikaans
Herman Toerien
Roger Scruton: The Face of God
Johannes Comestor
Steeds besig met Angus oor Afrikaans
Jan Rap
Wie lieg waar?
CM
'n Vlieër oor mediese sake
George
Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap
Angus

 
   Blogs
Onswembare swembaddens
Grappies op 'n stokkie

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Heinrich van der Mescht
Eensaamheid, alleenheid, vryheid: Joseph Joachim se F-A-E-lewensmotto (“Frei aber einsam”) en Karel Schoeman se roman Hierdie lewe

  

Bioskets: Johan Potgieter
Vonnisbespreking: Steeds meningsverskil oor die deliktuele-nalatigheid-toets vir onderwysers

  

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Hygliteratuur
Wen!
LitNet en Playboy SA bied aan: Die speelmaat-kompetisie!
Wil jy in Playboy SA wees? Stuur vir ons jou storie ...
Donkerkamertegniek

"Wederkeerkring (Deel IV)" deur Wim Vorster
"Remus en Marica en Rhea het kom kuier. Af en toe. Tot die lang rit per rammelbus en dan die talle voetpaaie en ruigtes tot hier vir die ou vrou te moeisaam geword het. Sy was nie meer jonk nie. Toe sy ons gesoog het, was sy dan al in haar veertigs."
  Vermaak
 
Blue Tuesday by Die Boer
23,30 April
Boekbekendstelling: Hendrik Leerdam - Seereis na die Kaap
20 April
Book launch: Lauren Beukes' Shining Girls
19–24 April
Rooiland maak verskyning by die Baxter Flipside Teater
11–27 April
South African Students' Psychology Conference 2013
Registration closes 19 April
Dansende Digtersfees
10–11 Mei
Franschhoek Literêre Fees
17–19 Mei
Solo recital by Ockie Vermeulen on Grand Rieger organ at Unisa
21 April


 
kykNET
article
 
Bekendstelling
Thomas@ op TV
LAPA Uitgewers se Thomas@-reeks is verfilm en is op die 16de April 2013 die eerste keer op TV uitgesaai. Kyk na foto's van die reeks se bekendstellingsgeleentheid in Kaapstad.
 
LitNet Akademies
article
LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes


Die jongste LitNet Akademies-joernaaluitgawe is nou beskikbaar. Gaan kyk watter artikels hierdie jaar in die voorste Afrikaanse akademiese aanlyn navorsingsbron verskyn het.

 
article
Geesteswetenskappe
Eensaamheid, alleenheid, vryheid: Joseph Joachim se F-A-E-lewensmotto (“Frei aber einsam”) en Karel Schoeman se roman Hierdie lewe

Heinrich van der Mescht

"Volgens Dahlberg (2007) kan eensaamheid beteken om sonder ander mense te wees, of alleen te voel tussen ander mense, maar ook om rustig en kreatief te voel binne jou eie eensaamheid. Laasgenoemde kan alleenheid (solitude) genoem word."

 
article
Regte
Vonnisbespreking: Steeds meningsverskil oor die deliktuele-nalatigheid-toets vir onderwysers

Johan Potgieter

"Selfs vandag nog bestaan daar in die hoogste hof van appèl nie eenstemmigheid oor die formulering (en selfs toepassing) van die deliktuele-nalatigheid-toets vir onderwysers nie."

 
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Izak de Vries oor Wolf, wolf
"Toe ek aan ’n familielid probeer verduidelik waaroor die teks gaan, was haar kommentaar: 'Dit klink na ’n weird boek.' Dalk is dit, maar lesers wat hou van goeie literatuur en goeie kos sal kan smul aan die smorgasbord wat Venter opdis."
 
article
Gespreksruimte
Ekokritiek: In gesprek met Susan Smith

Elzette Steenkamp, Susan Smith

"As bron van woorde het letterkunde die potensiaal om ’n kritiese bewussyn te kweek en te kan optree as ’n etiese en epistemologiese vrymaking."

article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Boekenuus
LitNet-leeskeuses: Woensdag 17 April 2013
Chrizane van Zyl

"Het jy geweet dat Tom Lonergan in 2002 'n boek met die titel Heartbreak Hill — The Boston Marathon Thriller geskryf het? "
 
article
Lesersresensie
Aan die stuur
Christo van der Rheede

"Ook vir Jan Alleman bied die skrywer ’n bladsy-vir-bladsy-lekkerleeservaring oor sy persoonlike wedervaringe, die intriges van die handelswêreld, die impak daarvan, asook die rol van mentors op sy lewe."
 
article
 
article
AKTV-Skrywersalbum
Louis Esterhuizen (1955–)
Erika Terblanche

"Louis Esterhuizen is op 30 Augustus 1955 in Welkom in die Vrystaatse Goudvelde gebore. Sy oupagrootjie was ’n delwer en sy pa het na omswerwinge ’n mynwerker in die Goudvelde geword."
article
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Lokprent: Diva
LitNet

Isa Konrad gesels oor Diva, haar jongste spanningsroman by LAPA Uitgewers.
 
 
 
 
Menings
article
Opinie
Wie's die engel: kerk of media?
Johannes Froneman

"Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." 'n Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk.
 
article
LitNet Akademies: Webseminaar-bydrae
Kan studente sosialenetwerk-omgewings gebruik om beter te kan studeer?
Corné van Staden

"Die uitdaging in onderrig is nie net die gebruik van sosiale media nie, maar ook die integrasie van tegnologie in die onderrig- en leerproses om konstruktiewe betrokkenheid van studente tydens die leerproses te bevorder."
 
article
Regsalmanak
Wie was Tielman Roos?
Gustaf Pienaar

"Hy het nie geweet dis die minister van justisie met wie hy praat nie, en toe hy vra watse werk hý doen, het Tielman blitsvinnig geantwoord: 'Ek is die gek wat jou aangestel het.'"
 
article
SêNet
Regter verstaan nie taaldiversiteit nie

Jacques van der Elst

"Die nuwe Taalwet maak origens voorsiening vir drietaligheid in die owerheidsektor. Regter Pretorius se pleidooi is heeltemal strydig met die taalrealiteite van Suid-Afrika, aldus die Taalraad."

 
Feeste
article
Onderhoud
Franschhoek Literêre Fees belowe gróót en nuwe stemme
Chrizane van Zyl

Daar is heelwat gróót Afrikaanse name wat hierdie jaar die Franschhoek Literêre Fees gaan bywoon.
 
Kuberklas SkryfNet
article
SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders
Lees gedigte deur die vyf deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders en die eerste verslae deur die inwonende skrywers.
Jasper van Zyl se eerste verslag
Danie Marais se eerste verslag
 
KOS & WYN
article
Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Chrizane van Zyl, Sam Woulidge

Sam Woulidge’s Confessions of a Hungry Woman reads like a food diary full of beautiful and also riveting stories.

Lewer kommentaar op die artikel en wen.

 
article
Asara Wines on the Taste of Cape Town Festival
Pete Gottgens, Naomi Meyer

"The variety of gourmet burgers, wrapped to enjoy on the go, will be available in exciting flavours ranging from caviar to marinated chicken with coriander, lemon, ginger and a hint of chilli; foie gras and sundried tomato; as well as mushroom and truffle."
 
Wen
article
Hier is die wenner van Oskar en die Pienk Tannie
LitNet

Die wenner van hierdie week se Twitter-kompetisie is: Rozelle Claassen. Baie geluk!
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Om te kan smul (en daaroor te skryf)
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia vra: "As ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet?" Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf.
 
article
Fiksie
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
LitNet

Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.
’n Sitrus-somer
Etikette op my reistas
... afdraaipaadjies in Provence
Parys
 
article
Fiksie
Gran Theft Auto
Renée du Toit

Renée du Toit vertel ’n verhaal van ’n ouma se perspektief op ’n videogame.
 
article
Poësie
net voor pase
Sandra Nortje

Sandra Nortje skryf, net voor Pase, ’n gedig.
PittoreskMarthé McLoud
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za