Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 651

1/06/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou vroueregte

Fresh off the press

Making Africa Work

Sub-Saharan Africa faces three big challenges over the next generation. It will double its population to two billion by 2045. By then more than half of Africans will be living in cities. And this group of mostly young people will be connected through mobile devices.

Properly harnessed and planned for, these are positive forces for change. Without economic growth and jobs, they could prove a political and social catastrophe. Old systems of patronage and muddling through will no longer work. 

Authors: Greg Mills, Olusegun Obasanjo, Jeffrey Herbst and Dickie Davis
Publisher: Tafelberg
Price: R280

Menings

Die oorlog teen vroue

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Vir te lank is mans die boodskap gegee dat vroueliggame maar die setel en uitlaatklep vir hul woede kan wees, dat daar geen gevolge vir hulle sal wees nie."

Die belang van outeursreg in die boekebedryf

Catrina Wessels
Seminare en essays

"Skrywers en uitgewers behoort hierdie verwikkelinge met arendsoë dop te hou, aangesien dit verreikende gevolge vir die boekewêreld kan inhou."

A vision for Afrikaans

Andries Visagie
Universiteitseminaar | University Seminar

"I am excited by the many strong voices that are currently speaking up in Kaaps. Listening to Kaaps in a film such as Noem my skollie or in an excellent play like Kristalvlakte by Amy Jephta, one is struck by the absurdity of dismissing Kaaps as little more than a 'jokey language'."

Bart Luirink: ’n onderhoud oor ZAM

Bart Luirink, Menán van Heerden
NeerlandiNet

"Op die journalistieke en creatieve vriendschap bouwt ZAM voort. We beperken ons daarbij niet langer tot Zuid-Afrika. We maken een online magazine dat het werk van Afrikaanse onderzoeksjournalisten, fotografen en andere creatieven onder de aandacht van een internationaal publiek wil brengen."

13 Reasons Why: enkele argumente

Liné Enslin
Menings

"Is daar ’n gevaar dat kykers meer geneig sal wees tot risikogedrag, selfbesering of selfdood na hulle die reeks gekyk het? Is Hannah Baker se storie ’n uitsondering? Wat staan ouers te doen?"

Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 1

Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays

"Martin Luther was die absolute stigter en grondlegger van die Duitse Christelike kerkhervorming en ook die seminale figuur wat die dwalende Rooms-Katolieke Kerk uit die Donker Middeleeue na die ware oorspronklike evangeliese lig gelei het."

Om al die balle in die lug te hou: ’n Gesprek oor rolkonflik by manlike onderwysers

Estelle Kruger, Deon Vos
Onderhoude

"Hierdie navorsing het bewys dat rolkonflik ’n baie ernstige werklikheid is waarmee rekening gehou moet word. Alle opvoeders beleef rolkonflik tot ’n sekere mate. Dit is uiters belangrik dat persone in gesagsposisies by die werk asook gesinslede toegerus moet word om rolkonflik te begryp en te minimaliseer."

Afrikaweek 2017: Investeer in die jeug deur taal

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Suid-Afrika se jeug word benadeel deur die onderwysstelsel wat nie op alle vlakke voorsiening maak vir leer in die inheemse tale nie."

Leefstyl

’n Berlynse dagboek

Willem de Vries
Reis

"Verhale, musiek en rolprente kan jou help om jou by ’n stad in te verbeel. Ek wou al vir jare meer weet van die Berlyn van Wim Wenders se stad in Der Himmel über Berlin, ook hoe die groep Einstürzende Neubauten sy skrootsimfonieë in die stad geskep het."

Taxi Violence: "Mens kan ’n kenmerkende klank hê, maar steeds nuwe dinge probeer"

Henry Cloete
Musiek

"Ons was nog altyd maar ’n klomp pelle gewees wat lekker saam lag. Nog nooit bang om vir onsself te lag ook nie."

“My P-woord is Pa”: HemelBesem en YOMA by die WAT

Liné Enslin
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

"Die verlede van Afrikaans is soos mis. Maar dit maak goeie kompos vir iets wat kan groei." HemelBesem en YOMA was op Vrydag 26 Mei die gaste by die WAT se Woordpret.

Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud

Mercy Kannemeyer
Onderhoude

"Vaselinetjie is ’n film oor die soeke na identiteit en die lang pad na oorlewing om te ontdek wie jy werklik is; ’n huldeblyk aan die krag van die menslike gees, die mag van liefde en ons vermoë om ten spyte van alles wat teen ons saamsweer te triomfeer." Vaselinetjie begin op 22 September 2017 in filmteaters draai.

Dis jou koesister en my koeksister

Izak de Vries
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Internasionale Museumdag: "Die doel daarvan is om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums in die samelewing speel. Vanjaar se tema is ‘Museums en omstrede geskiedenisse: sê die onsêbare in museums.’"

Persvrystelling: Bekroonde rolprent Krotoa se amptelike lokprent pas vrygestel

LitNet
Film

"Krotoa (Eva) is die heldin van hierdie fliek. Dit is nie net belangrik om haar storie te vertel as gevolg van alles wat sy bereik het nie, maar ook om te beklemtoon dat sy vasgevang was tussen twee leefwyses en dat sy telkemale gedwing is om tussen hierdie twee kulture te kies ."

Boeke en skrywers

No longer whispering to power – The story of Thuli Madonsela: ’n onderhoud met Thandeka Gqubule

Maryke Roberts, Thandeka Gqubule
Skrywersonderhoude

"Die meeste geskiedenisboeke handel oor dinge wat lank terug gebeur het. Hierdie [Madonsela se storie] is geskiedenis waardeur ons almal geleef het. Elke leser kan daarmee identifiseer, of hulle die boek haat of mal daaroor is."

Offerlam word Sacrificed: ’n onderhoud oor die vertaling

Daleen Venter, Chanette Paul, Elsa Silke
Skrywersonderhoude

"Ek het skoon in tale begin droom. Dit was egter vir my ’n geweldig verrykende ervaring. Dit het my opnuut laat besef hoe soepel Afrikaans is en hoe uniek ’n mens jou daarin kan uitdruk."

Queen of the Free State deur Jennifer Friedman: ’n resensie

AJ Opperman
Resensies

"Queen of die Free State kon as fiksie net so goed gewerk het, want hier word die kuns van storie-vertel vervolmaak. Soos wat sy ook later in haar lewe ’n loods geword het, is elke hoofstuk ’n ander vlug waarop sy jou neem."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die mense langsaan deur Elsa Hamersma

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Die mense langsaan deur Elsa Hamersma, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Ingrid Jonker-prys 2017: Nou oop vir inskrywings

LitNet
Skryfsake en rubrieke

Die Ingrid Jonker-prys word vanjaar vir Afrikaanse poësie toegeken. Die sluitingsdatum vir voorleggings is 30 Junie 2017.

Kamikaze: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

“Terwyl ek deur die lywige boek geblaai het, het my oog ’n paragrafie gevang waarin Bate sy verbasing uitspreek dat geen misdaadfiksieskrywer nog die wêreld van vervalste medisyne as ’n tema vir ’n boek gebruik het nie. Ek het die boek dadelik aangeskaf.”

Cullen deur Tod Collins: ’n resensie

AJ Opperman
Resensies

"In ’n mate is dit ’n reisjoernaal, maar dit vertel ook van ’n lewensreis. Een van die bestemmings in hierdie boek is die Lhotse – die vierde hoogste piek in die Himalaja-bergreeks."

Unpresidented by Paige Nick: book review

Andrew Salomon
Books and writers

"Paige Nick has demonstrated a unique talent for taking the pulse of present-day South Africa and weaving a story that offers the country’s zeitgeist to readers in an entertaining, irreverent and enjoyably subversive manner."

Rooi haring deur Schalk Schoombie: bekendstelling

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Rooi haring, waar skrywer Schalk Schoombie met Jo Prins in gesprek sal wees oor dié skreeusnaakse speurverhaal.

Klitsgras en duwweltjies

Crito
Blogs

"As mens die moed het om vir die LGBTI-gemeenskap in die bresse te tree, kan jy sekerlik ook reguit sê dat sekere dele van die verhaal jou nie oortuig het nie."

LitNet Akademies

Die rol van die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie deur sy betrokkenheid by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Gerda Odendaal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Weens die WAT se noue verbintenis met die US is dit nie verbasend dat daar oor die jare ruim geput is uit die kennis van ’n hele aantal departemente en dosente verbonde aan die universiteit nie."

’n Vergelykende studie van die standaardisering van die ontwikkeling van skoolleierskap in die VSA en Suid-Afrika

Clarence Williams
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Daar word dus nie aanbeveel dat die ISLLC-model of enige ander model net so in Suid-Afrika toegepas word nie, maar daar is baie lesse wat uit die internasionale ervaring geleer kan word."

Skole

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 9-leerders.

Wen

Skryfkompetisie: Jou troudag

LitNet
Wen

Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot dag. Jy kan ’n boekpakkie wen met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved