|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 640
16/03/2017
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou behuisingsprotes |
Jagveld
Vir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel: Jakhalsdans, Die laaste tango, Die ballade van Robbie de Wee en Jagveld.
Skrywer: Deon Meyer
Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R295 |
 |
|
 |
Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Mense is desperaat. Hulle sien hoedat eerlikheid en geduld hulle nêrens bring nie. Hulle sien hoedat respek vir die owerhede teen hulle gebruik word. Hulle sien hoedat amptenare hulle regte misken, en die sisteem ter selfverryking gebruik."
|
 |
Ben Dehaeck: Die man wat wou sterf in ’n kreatiewe oomblik
Marie Kruger
In memoriam
"Uit sy onuitwisbare passie het ’n menigte dinge gegroei: besielde studente, suksesvolle teatermakers, talle teaterproduksies, ’n eksperimenteleteatergroep, eie tekste en verwerkings, kinder- en jeugteater, poppespele en die Breughel as gemeenskapsteater in ’n bruin woonbuurt tydens die apartheidsjare."
|
 |
Krimineul
Crito
Blogs
"Noem my Oom Crito, maar vir my val dit op dat veral jeugdiger en/of onbedrewe resensente die gejeuk voel om die dans deeglik te dans ..."
|
 |
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 1
DuPreez Strauss
NeerlandiNet
"Ons speel ons harte uit, vertel van ons lewens in Afrika, ons mense, ons probleme en oorwinnings. Annari dra gedigte voor. Ons beide sing van die jare en jare wat ons buite Suid-Afrika deurgebring het en hoe ons altyd weer terugkeer na ons vaderland en moedertaal."
|
 |
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 2
Annari Breed
NeerlandiNet
"Vanaand kan ek voel, hoor, sien hoe elke hart in die saal om die een of ander onverklaarbare rede, oopgaan. Ek wonder ... kan dit wees oor die taal waarin ek sing? Herken hulle dit in hulle selle en in hulle bloed?"
|
 |
Die fees wat uithaal en WYS!
Jean Oosthuizen
US Woordfees
"Die 18de Woordfees met die tema 'WYS!' het inderdaad uitgehaal en gewys: Afrikaans is nie dood nie. Lank lewe Afrikaans in al sy variante, kleure en dialekte."
|
 |
’n Fraksie van die US Woordfees in kiekies
Izak de Vries
US Woordfees
Die US Woordfees oorrompel jou, smokkel met jou sinne en tart jou uithouvermoë. Agter die skerms is ’n enorme operasie. Op die verhoog is mense wat jou inspireer. Izak de Vries deel ’n aantal foto's.
|
 |
US Woordfees 2017: Emily Hobhouse was nie aan die Boere se kant nie
Jean Oosthuizen
US Woordfees
Elsabé Brits: “Sy het herhaaldelik gesê sy staan verwyderd van die oorlog en verag oorlog. Sy het Suid-Afrika toe gekom om die vroue en kinders wat as gevolg van die oorlog gely het, te help en het geen saak met mans gehad wat hulleself in ’n oorlog dompel nie.”
|
 |
Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie
Liné Enslin
US Woordfees
"As mens agter hulle dialoog en toneelspel inklim, is daar ’n ander boodskap wat na vore kom: ’n boodskap van die geroetineerde bestaan van die hedendaagse volwassene, wat presies weet hoeveel treë hy elke dag na sy kantoor stap, en by hoeveel skoorstene hy verbystap."
|
 |
US Woordfees 2017: Afrikaanse mense kom van ver af
Jean Oosthuizen
US Woordfees
“Ons val so vas in ’n groef met die vraag wat gaan van Afrikaans as onderrigtaal word dat ons maklik vergeet Afrikaans lewe in die harte van elke aspek van mense se lewens, en spesifiek bruin mense se lewens.”
|
 |
US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend
Jean Oosthuizen
US Woordfees
"Met Huilboek nooi Hattingh jou soos ’n troue vriend tot binne-in sy hart om saam met hom te stap deur die pad van sy veelbesproke lewe. Jy wil saam met hom lag en saam met hom huil, soos almal wat by die Woordfees saam met hom om ’n tafel kon sit en bier drink."
|
 |
Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?
Liné Enslin
US Woordfees
"Veral wanneer jy skryf oor iemand se trauma, vernedering of verlies, kan dít wat jy skryf die persoon weer van vooraf seermaak. Die skrywer moenie deel raak van die probleem nie."
|
 |
Filmresensie: Tess
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Laat ek volstaan deur te sê dis een van die beste flieks wat ek al ooit gesien het. As enigiemand nog bewyse soek dat ons plaaslike filmbedryf werk van wêreldgehalte kan lewer – hier is dit."
|
 |
ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET
LitNet
ATKV-Portaal
Die 10de ATKV-Oesfees vind Saterdag 25 Maart 2017 by Solms-Delta in Franschhoek plaas. Dié fees het in 2008 as ’n klein plaasbyeenkoms begin en het oor die jare ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse kultuurkalender geword.
|
 |
Coenie en HemelBesem se nuwe vertoning Oor een stem
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Kontemporêre-musiek-fundi Coenie de Villiers en Afrikaans se eie hip-hop-ster HemelBesem deel Saterdag 18 Maart 2017 die verhoog by ’n piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Hier is die besonderhede.
|
 |
Kennisgewing: Woordpret en prystrekking vir Borg ’n Woord
LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
Eerskomende Vrydag, 17 Maart, is die sluitingsdatum vir Borg ’n Woord se prystrekking vir R25 000 geskenk deur Sanlam. Carel Trichardt en Petru Wessels sal ook Vrydag weer by die WAT optree.
|
 |
Twee tuistes vir Uitkampteater by KKNK 2017
LitNet
KKNK
"Uitkampteater is vanjaar met die Fiëstas se Blou Stoel bekroon en was volgens die Fiëstapaneel verantwoordelik vir 'die mees opwindende teaterervaring van 2016'."
|
 |
Keeping up with the Kandasamys, a film review
Reney Warrington
Lifestyle and entertainment
"It is touted as a love story and as a rivalry between the two moms, but, in the end, it deals with family and class with surprising depth (for a romcom)."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: goeie nuus rakende die SAUK se tugsaak teen Thulani Msimang; Trippel-7 keer terug na die Noord-Kaap; gevaarligte flikker vir uitdrukkings- en persvryheid – die beplande haatspraakwetgewing; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart
|
 |
WEG Louw (1913–1980)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Groot manne, of hulle digters, hervormers of staatsmanne is, verander die geestelike landskappe waarin hulle gestaan het.” Lees oor WEG Louw se lewe en werk.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
The revolution starts on the farms
Clinton V du Plessis
New writing
"The grandchildren’s mouths battling to form the words
they have unlearned Afrikaans
they do not know the somersaults the tongue can perform with the Taal"
|
|