|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 629
8/12/2016
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou 525 600 minute |
Die VOC aan die Kaap, 1652–1795
Die VOC aan die Kaap, 1652–1795 dek aspekte van die VOC se verbintenis met Suid-Afrika wat nog nie in die historiografie neerslag gevind het nie. Sewentien medewerkers, wat elkeen ’n deskundige op sy of haar besondere terrein is, is gewerf.
Redakteurs: Con de Wet, Leon Hattingh en Jan Visagie
Uitgewer: Protea
Prys: R350 |
 |
|
 |
Boekresensie: Maestro deur Marié Heese
Reinhardt Fourie
Resensies
"Maestro bewys weer, soos Heese se ander onlangse romans, dat sy grondige navorsing doen wanneer sy ’n historiese roman aanpak."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2016
Danie Marais
PEN Afrikaans
Oor: ’n groot feestelike boekbonus met die komplimente van Taalgenoot; PEN Afrikaans se nuwe boekrubriek; die tweede weergawes van Elisha Zeeman en Jaco du Plooy se kortverhale vir PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool; opwindende programme vir die US Woordfees en KKNK; vrae oor uitgewerskontrakte; nuwe Afrikaanse boeke in Desember
|
 |
Hoe ’n digter jou hele dag kan bederf
Philip de Vos
Boeke en skrywers
"Het ek dalk jare gelede in my kleurryke veelbewoë verlede George Weideman gelees, met daardie enkele woordjie wat in my brein kom nesskop het?"
|
 |
Iets nuuts
Crito
Blogs
"Uiteindelik! Erasmus het die wonderlike 'lokbokkom' geskep vir 'red herring'."
|
 |
Vernuwing in die bestudering van religie en religieë
Johan Strijdom
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die artikel bespreek nie net die kwessie van die betekenis van vernuwing nie, maar stel veral maniere voor wat vernuwende insigte moontlik kan maak in ’n akademiese veld wat mense en religie as ’n invloedryke krag in ons wêreld bestudeer."
|
 |
Teaterresensie: Annie by die Kunstekaap
Naomi Meyer
Teater
Twiet: weeskind loop weg, sing wêreldbekende lied vir hond, verower hart van miljardêr – wat haar so lief kry soos haar eie pappa. #annie
|
 |
In memoriam: Johan Malherbe
Albert Maritz
In memoriam
"Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die superster van Kaapse verhoë in die ’70’s. Johnny van Nerina Ferreira, Johnny van funny tantrums, Johnny die cowboy, die modeman ..."
|
 |
Bonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater
LitNet
Musiek
Bonjour Monsieur Brel is op 16 Desember 2016 by Die Boer te sien. Jannie du Toit vertolk Jacques Brel se beeldryke chansons, wat elke aspek van menswees bekyk, in vier tale: Frans, Afrikaans, Nederlands en Engels.
|
 |
Waanwêreld
Rozaan de Wet
Fiksie
“Wanneer mens iets of iemand so gewoond raak asof dit ’n ledemaat van jou is – ’n ekstra arm wat langs jou swaai – vind jy dit nie vreemd nie.”
|
 |
Oom Thysie is beswaard
Jan du Toit
Fiksie
"Pa sê oom Thysie praat met homself omdat hy op ons dorp niemand kry wat slim genoeg is met wie hy kan praat nie."
|
|