Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 618

22/09/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou taalregte

Fresh off the press

Say again?

This book aims to regale you with many examples of South African English. An understanding of these items can be useful and enlightening to South Africans themselves in our linguistically rainbowed nation, as well as to strangers in our midst, who may well wonder what on earth we are talking about.

Writer: Malcolm Venter, Jean Branford

Publisher: Pharos
Price: R260

Menings

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Danie van Wyk
Universiteitseminaar

"Die Minister het dit [die prestasies] met groot fanfare aangekondig, maar het skromelik nagelaat om te erken dat hierdie skole funksionele, presterende Afrikaanse skole is, bruin Afrikaanse skole ingesluit, omdat hulle die belang van moedertaalonderrig besef."

Afrikaners kan net hulself blameer vir die afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite

Jaco Barnard-Naudé
Universiteitseminaar

"Soos die geval is met die lees van die Handves van Menseregte, so is dit met die Afrikaner se benadering tot die geskiedenis én met sy geheue. As ons Heunis moet glo, is dit 'gek om dit wat histories skeefgeloop het, voor die deur van ’n taal te lê'. Afrikaans, in hierdie groteske manifestasie van selektiewe geheue, het blykbaar niks te doene gehad met dit wat 'histories skeefgeloop' het nie."

Terugkeer na moedertaalonderrig?

Christo Viljoen
Universiteitseminaar

"Die voorsprong wat moedertaalonderrig bied, is beduidend: 30% beter prestasie in die geval van wiskunde, en 56% in die geval van natuurwetenskappe."

Gays en die kerk

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Gays word veroordeel as promisku as hulle nie trou nie, maar hulle word die reg om hul verhouding in ’n kerk te bevestig, ontsê. Hoe word Jan en San se huwelik minder gemaak deurdat Piet en Koos ook nou kan trou?"

Dink buite die boks: die belang van die vak wiskundige geletterdheid

Petro van der Merwe, Wynand van der Merwe, Estelle Kruger
Onderhoude

"As dit ’n uur neem om ’n gat te grou, hoe lank neem dit om ’n halwe gat te grou?"

Regsalmanak: “Grassnyer” toe al die tyd mooitjies ’n “motorvoertuig”

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Op ’n goeie dag in die vroeë somer van 1969 het ’n mev Roos van Parow verby ’n oop erf gestap waar die munisipaliteit besig was om gras te sny. ’n Klip is deur die grassnyer opgeskiet en het mev Roos teen die hand getref en een van haar vingers ernstig beseer."

’n Toekenning vir multimedia-Homo naledi

Elsabé Brits, Gys Visser, Debreé Kluge, Naomi Meyer
Onderhoude

"Dit is iets wat jy nooit kon doen in die dae van slegs drukmedia nie en dit maak my opgewonde om ’n joernalis in 2016 te kan wees."

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)

Afrikaanse Taalraad
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir besonderhede wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet."

Uit die argief: ’n Seminaar oor wêreldvrede

LitNet
Uit die argief

’n Bom het op Saterdagnag 17 September 2016 in New York ontplof. Lees ’n seminaar rondom wêreldvrede wat in 2001 op LitNet aangebied is.

From racial to linguistic capitalism?

Gerrit Brand
Uit die argief

"Authors like Neville Alexander, Vincent Maphai, Allister Sparks and Sampie Terreblanche have produced important publications in which the 'miracle' of our transition is analysed from various perspectives."

Springbokglorie

Hennie van Deventer
Blogs

"Maar ek is ook dankbaar ek kon Springbokglorie beleef soos ek wel het."

144 redes / 144 reasons

Izak de Vries
Blogs

"Dit kos meer as R8 600 per kind per maand om al die werk te doen."

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Teenmaatreëls vir die uitvoerende gesag se kaping van wetgewende kontrolefunksies in ’n parlementêre uitvoerende stelsel

IM Rautenbach
LitNet Akademies (Regte)

"Die uitspraak in die EFF-saak is ’n illustrasie van hoe die howe met hul vertolking en toepassing van die Grondwet daaroor kontrole uitoefen."

Boeke en skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay: 1795 deur Dan Sleigh

Heilna du Plooy
Resensies

"Dit is ’n ryk roman wat eintlik 'in mondjesmaat' gelees moet word om die fyn afwerking van besonderhede en formulering tot sy reg te laat kom."

Mense agter boeke: Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis

Nicol Stassen, Jaco Botha
Boeke en skrywers

"Dit sal fantasties wees as elke Afrikaanse leser één boek per jaar koop."

Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust

Org Potgieter
Resensies

"Rust slaag daarin om die raaisel enduit te voed en die leser betrokke te hou in afwagting op die slot, wat ook puik geskryf is. Haar karakters en die gebeure is almal geloofwaardig en die dialoog wissel tussen erns en gekskeer."

Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen

Yolanda Wessels
Resensies

"Beslis ’n nodigheid in jóú kind se boekrak en die ideale verjaarsdag- of Kersgeskenk onder die boom dié jaar."

LAPA spog met iets vir almal in September

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Nuwe boeke by LAPA, September 2016

Die een en die ander

Crito
Blogs

Crito weeg twee resensies.

Leefstyl

Foto's: Tuin van Digters 2016

Naomi Bruwer
Feeste

Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel ’n paar feesfoto's.

Hulde aan ’n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

Francois Venter
Feeste

"Inderdaad, sê Gibson, het Izak de Villiers ’n besondere sin vir woorde gehad. Dit was asof hy met ’n prisma geskryf/geskuif het om te weet dat elke woord nét dáár hoort."

Tuin van Digters 2016: Fotoblad

Marlene Malan
Feeste

Die jaarlikse Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum op Wellington is gekenmerk deur interessante gesprekke deur interessante mense. Marlene Malan deel van haar foto's.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Openingsavond

Hans Mooren
NeerlandiNet

Hans Mooren deel sy foto's van die feestelike openingsaand van die Week van de Afrikaanse Roman 2016.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Tom Lanoye, Lien Botha, Francois Smith en Stefan Dixon

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Tom Lanoye, Lien Botha, Francois Smith waren het roerend eens: verhalen geven zin aan het leven, vooral wanneer het leven niet meezit."

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Bijna familie deur Ena Jansen

Herman Meulemans
NeerlandiNet

Ena Jansen het op Woensdagaand 14 September in Leuven oor haar boek Bijna familie gesels. Herman Meulemans deel sy indrukke.

Zuid-Afrikahuis: Programma November 2016

LitNet
NeerlandiNet

Hierbij het oktoberprogramma van het Zuid-Afrikahuis.

Uitnodiging: Cape Consort-kooroptrede

LitNet
Musiek

Die Cape Consort-koor nooi almal na hul konsert, Polychoral Splendour, wat op Sondag, 25 September om 4 nm in die wonderlike argitektoniese ruimte van die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad, plaasvind.

Skryfwerk

Drome is inderdaad wonde

Joan Hambidge
Poësie

"Oppas, die vers
het jou vingerafdrukke op."

By Jeroen Bosch se triptieke

Joan Hambidge
Poësie

"Teen my bitterwete in
roep ek hulle op in die diep nag,
hulle wat my psige bevlek
in die Tuin van Aardse Luste."

Saying Goodbye

Wanda Miles
New writing

"the cloud-mark of your plane
leaves its path of entrails
across our continent ..."

rou in die middel

Dinie Basson
Poësie

"nou kan jy my nie meer met koeksisters omkoop nie
en die storie is nie meer stroopsoet nie ..."

Oudword

Annecke Redelinghuys
Poësie

"En soos ’n dief in die donker
kom steel die vormlose skaduwees
stukkie-vir-stukkie by jou
’n herinnering ..."

Die opgestopte wors het ’n seuntjie geword

Marthé McLoud
Fiksie

"Met die terugkom van die badkamer af, tref dit my. Dankbaarheid. Daar is rede tot dankbaarheid."

Neëntien-vier-en-neëntig

Andries Meyer
Kuberklas Kreatief

"demokraties is my tyd
wat nou verby is ..."

Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.

BSV-slypskoolaanbieding 2016 – met Joan Hambidge

Corlietha Swart
Slypskole

"’n Onvergeetlike slypskool!"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved