Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 593

31/03/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Dawid

Menings

Dawid vs Goliat – die konstitusionele hof beslis oor Nkandla

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die uitspraak vandag was vir regsgeleerdes en grondwetlike kenners ’n reuse-oorwinning. Die hof se beslissing het die pilare van ’n grondwetlike demokrasie, die skeiding van magte, die oppergesag van die Grondwet, en veel meer, duidelik uitgespel."

Waardigheidsdoding (Eutanasie)

Handré Brand
Seminare en essays

"Wat sou die kenmerke van die proses wees as ‘n basis vir ‘n goeie/waardige dood?"

Regsalmanak: Robert McBride

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Robert McBride se verhaal, maar ook die verhaal van sy slagoffers, vorm onlosmaaklik deel van die geskiedenis van hierdie 'wye en droewe land', soos Van Wyk Louw dit by geleentheid beskryf het."

Die Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy kolle verander?

Simon Bekker
Seminare en essays

"Maar behoort ons verandering deur hierdie politieke lens te kyk? Die NWW-lens wat ek nou gaan beskryf sê nee – dit is te beperkend."

Welkom in die Vuil-Driehoek

Hennie Fritz
SêNet-briewe

"Wikipedia beskryf die Vaaldriehoek as 'n groot driehoekige industriële gebied in Suid-Afrika ..."

Om trots te wees op Atlantis

Izak de Vries
Blogs

"Atlantis is lank nie meer die verlore stad nie. Die inwoners is arm, maar die winde van verandering waai daar ten goede! Hou hierdie groepie lesers dop."

Leefstyl

Filmresensie: Modder en bloed

Reney Warrington
Film

"Modder en bloed is ʼn nuwe hoofstuk in die Suid-Afrikaanse filmbedryf."

Murray's Food Trails: The Hussar Grill

Paul Murray
Food and wine

"At The Hussar Grill you are sure to go back in Rondebosch history."

LitNet is nou op Instagram

Volg LitNet se Instagram-profiel, @mylitnet, vir oorspronklike foto's van feeste, skrywers, musici en alles anders wat jy en LitNet liefhet.

Volg LitNet ook op Pinterest, Facebook en Twitter.

Filmresensie: Room

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Brie Larson verdien haar Oscar vir beste aktrise deur en deur, maar net so goed kon Jacob Trembley dit gekry het vir beste akteur."

US Woordfees 2016-teaterresensie: A doll's house

Naomi Meyer
US Woordfees

"Die talentvolle Christiaan Olwagen weet nét hoe om die donker atmosfeer wat onder die oppervlak broei, te ontsluit."

US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2016

LitNet
US Woordfees

Die WOORDtroFEES word op 18 April 2016 op Stellenbosch oorhandig. Hier is die nominasies.

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid weens 'n late: onregmatigheid en nalatigheid

Johann Neethling, Johan Potgieter
LitNet Akademies (Regte)

Hierdie bespreking neem die kernkwessies onregmatigheid en nalatigheid onder die loep om moontlike verwarring uit die weg te ruim en duidelikheid oor die toekomstige toepassing van die twee delikselemente te probeer bring.

Uitverkiesing en evangeliese spiritualiteit

Vincent Brümmer
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Ten spyte van sporadiese protes was die neiging in die Kerk oor die algemeen om die evangeliese spiritualiteit uit te leef en terselfdertyd die uitverkiesingsleer as ortodoks Gereformeerd formeel te onderskryf sonder om die konsekwensies daarvan te aanvaar. Dat hier ’n teenstrydigheid bestaan het, is gewoon aanvaar sonder om dit te probeer oplos."

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Boeke en skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp

Carien Smith
Resensies

"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."

Resensie: Where’s Zuma? deur Kobus Galloway

Bettina Wyngaard
Resensies

"Where’s Zuma? herinner in inhoud veel meer aan Zapiro as aan Idees Vol Vrees. Galloway bult hier sy spiere as politieke kommentator met groot sukses."

Boekresensie: Donderslag deur Wilbur Smith

Francois Verster
Resensies

"Donderse goeie vermaak uit Willeboer Smit se blitsverkoperpen," skryf Francois Verster.

Boekbespreking: Het Vogelalfabet, SJ Naudé

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"De verhalen laten je niet los."

US Woordfees 2016: Beneuk en verlief

Izak de Vries
US Woordfees

"Littekens maak ouer karakters interessant."

Boekresensent van die Jaar: Yvonne Beyers gesels oor dié nuwe pryse

Naomi Bruwer, Yvonne Beyers
Boeke en skrywers

Inskrywings vir die eerste Boekresensent van die Jaar-pryse sluit 31 Maart 2016. Yvonne Beyers, voorsitter van die beoordelaarspaneel, gesels oor hierdie langverwagte pryse.

Twee soorte reaksie

Crito
Blogs

“’n Mens is wat jy eet. ’n Digter is dit wat sy of hy lees. Hierdie bundel getuig van min leeswerk in die digkuns.”

Skryfwerk

uit tronkaantekeningboek

Waldemar Gouws
Poësie

"Want al was Lorca vier jaar later in lae Granada ..."

Gedig: In 'n vergange tyd

Johann de Jager
Poësie

"Onrus se skrywers/digters
is nomadiese landdiere
wat die see besit, daarop loop,
maar meesal net gebruik
as aanloopbaan vir opstyg
na die lug ..."

Gedig: Bruindood

Jean le Roux
Poësie

"het jy soos blare
geval uit die groen ..."

Vreugde van weersiens

Uit Melkbos
Blogs

"Laat ek maar die sluier oor my vrou, Tokkie, op 15 Maart 'n rype 70, se 'donker verlede' lig."

Verhuising

Crazy Horse
Blogs

"My raad aan enigiemand wat dink om te verhuis – moenie!! Bly in jou huis en as jy lus kry vir trek, trek geld en gaan shop."

Onderlangs

Hygliteratuur: Buurtwag

Wilde Will
Hygliteratuur

"Vir ‘n oomblik wonder ek wat ek nou gaan doen en dan besluit ek om met buurvrou te gaan kennis maak ..."

Hygliteratuur: Die onderhoud

Felix
Hygliteratuur

"Magdaleen skrik haarself boeglam toe Monica verbystap en haar groet: 'Sien jou volgende week weer.'"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved