|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 573
21/10/2015
|
|
 |
Daar is 'n olifant in die kerk
Jean Oosthuizen
Seminare en essays
"Daar moet 'n brawe dag kom waar die Kerk bloot erken: die Bybel is hieroor verkeerd."
|
 |
Open Stellenbosch: “Why did God make me black?”
Danny Titus
Essays
"The Use of Official Languages Act 12 of 2012 [...] in short requires of government departments and other authorities such as public enterprises to develop a language policy that will include at least three official languages. Out of the 139 language policies that the Act requires from government departments and related institutions only about 30 were presented. Let them therefore not preach to universities about language when in their own backyard very little is done."
|
 |
The Open Stellenbosch Seminar
LitNet
Seminars and essays
The Open Stellenbosch Seminar is an ongoing seminar on Open Stellenbosch, transformation, language and the constitution, and contributions (in any language) are most welcome.
|
 |
Nelle Dreyer: 'n Ster verskiet
Louis Jansen van Vuuren
In memoriam
"Wie kan die gelaaide oomblik en uitspattige gejuig vergeet toe sy as Sjampanjenooi voor die skare op Coetzenburg uitstap."
|
 |
Oom Paul se stap
Humphries du Randt
SêNet-briewe
As leerlinge van die Hoërskool Adelaide het ek en my neef Tollie ons vanmelewe se dae as juniors deeglik teenoor seniors laat geld ...
|
 |
Ena Jansen oor Elisabeth Eybers, die literêre dubbelburger
Ena Jansen
Boeke en skrywers
Soms kom die nuus: 'n skrywersargief skuif na die buiteland. Maar onlangs het daar stil-stil 'n groot gebeurtenis plaasgevind: 'n gedeelte van Elisabeth Eybers se boeke en persoonlike besittings is van Amsterdam na Bloemfontein oorgeplaas.
|
 |
Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2015
LitNet
Boeke en skrywers
Tydens haar “tweede begrafnis” in Julie 1965 het vriende van die geliefde digteres besluit om 'n prys met haar naam vir debuutdigters uit te loof.
|
 |
Book Review: The Fetch by Finuala Dowling
Eva Hunter
Books and writers
"There is much to charm and delight – not least some very funny dialogue – in this story about a motley ('mixed') group of South Africans living their 'ordinary' lives and learning to express love for one another in practical ways."
|
 |
Boekresensie: Liefde is 'n sprokie, saamgestel deur Santie Nel
Ilse de Korte
Resensies
"Vlam, ons hedendaagse Rooikappie, is letterlik 'n rooikop en sy woon op die sprokiesagtige dorpie Woudenburg, waar sy op haar fiets deur die strate ry en vir haar ouma in die ouetehuis, die Toevlug Aftreeoord, gaan kuier."
|
 |
Boekresensie: Grave Murder deur Jana van der Merwe
Jacques Myburgh
Resensies
"Van der Merwe se joernalistieke vaardighede en kleurvolle skryfvaardighede gee aan die boek 'n boeiende element wat jou in die middel van die moordtoneel en die hofkamer plaas."
|
 |
Blogs
Die nimmereindigende stryd
Crito
"En as jy die slagoffers as uitgangspunt het, spreek dit amper vanself dat die demoniese personasie nie ontmasker hoef te word nie. Dit gaan oor die tekstuur van hul angs."
|
 |
Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer
Minette Jacobs, Carel van Wyk
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die kognitiewe en taalontwikkelingsvlak eie aan die peuterontwikkelingsfase maak forensiese assessering van die peuter ingewikkeld en dikwels selfs onmoontlik, en peuters kan nie 'n onderskeid tussen fantasie en realiteit tref nie."
|
 |
Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2015
Izak de Vries
ATKV-Portaal
Altesaam 180 toneelstukke het vanjaar aan die 51ste ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem, met ongeveer 3 000 hoërskoolleerders wat die verhoë warm gespeel het.
|
 |
Onderhoud met Walkie Talkie oor "United for Bafana (with LT)"
HemelBesem, Henry Cloete, Jaco van der Merwe, Mouth of Wolf, Naomi Meyer
Musiek
"verf stroom teen die marmer af, daar’s bloed in die graniet | die grond bly dors vir vloeistowwe as tekens van verdriet | wanneer is ons jammer genoeg? die land spoeg ..."
|
 |
A moth, quivering
Chris Taljaard
Poetry
"Desperately | He distorted his vision | And read between edges | His eyes began to bleed."
|
 |
Verbode vrugte
Dromer
Hygliteratuur
"Ek sit die pistool op die portaalkassie neer en stap nader aan jou, wat nog steeds soos ‘n soutpilaar staan en onverpoosd snik."
|
|