View this mail online here



LitNet: Jou verbeelding
Nuusbrief | Newsletter 526
05.11.2014
   
 

  Menings


Hotnotsgot:
Dookoom: Larney, jou kans

Jason Lloyd

"Miskien bied die Dookoom-lied en die plaaswerkersvakbond Bawusa se dreigende stakings op plase die regering, boere, plaaswerkers en alle belanghebbendes die geleentheid om dié probleme in die landbousektor suksesvol aan te pak en op te los."

In Memoriam:
Koos du Toit

Helena Liebenberg

"Donderdag (die 30ste Oktober 2014) is jy ná ’n lang en geseënde lewe van 89 jaar opgeroep tot hoër diens, waar jy in die taal van die heelal waarskynlik ook woorde herken van dit wat ons hier op aarde Afrikaans noem."

Regsrubriek:
Ouerlike aanspreeklikheid vir hul kinders se droogmakery

Gustaf Pienaar

"Vandeesweek se hofsaak handel oor die aanspreeklikheid van 'n ouer vir die onregmatige daad van sy kind. As ek die feite gee, sal jy gou verstaan wat hiermee bedoel word. 'n Sekere mnr G van Simonstad was 'n getroude man met 'n blink oog vir 'n mooi meisie ..."

SêNet

Herinnering

Hennie Fritz

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669–1750
Jaco

Skoene
oester

Blogs

Crito: Fenomeen

Afrikaanse nuus
tina10

'n Geseënde leeftyd
padda

  Boeke en Skrywers

Tien vrae:
Chanette Paul oor Ewebeeld

Chanette Paul, Naomi Meyer

"Inspirasie is nie vir my dit wat die verhaal aan die gang sit nie. Inspirasie kom al skrywende, maar daar was wel prikkels. Mens hoef net die koerant oop te maak of te luister na gesprekke om jou om te verstaan waar sulke prikkels vir spanningsromans vandaan kom."

Tien vrae: Annelie Ferreira oor Chuck Norris kan deel deur nul
Annelie Ferreira, Naomi Meyer

"Die karakters het by my opgekom, en ek wou weet wat hulle storie was."

Tien vrae: Jean Lombard oor Die ding in die riete
Jean Lombard, Naomi Meyer

"Hierdie begeerte en soeke (na die geheel en al Onbegryplike) vind plaas deur middel van taal, en die verhale is ’n poging om nader te kom aan die begrip en verwoording van vrae waarvoor die rede en die sintuie geen bevredigende antwoorde kan bied nie."

NB-Uitgewersportaal:
Wenners van Sanlam-pryse 2013 bekend gemaak


Die wenners van vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur is 29 Oktober by ’n geselligheid in Kaapstad aangekondig.

LAPA-Uitgewersportaal:
Foto's: Viering van Alta Cloete se Seisoene-reeks

Schalk Cloete

LAPA-Uitgewers en Bargain Books het Alta Cloete se Seisoene-reeks gevier. Die viering is in die Paarl Openbare Biblioteek gehou. Schalk Cloete deel sy foto's van die geleentheid met LitNet.

Resensie:
150 stories: Nataniël

Riette Rust

"Nou, as jy ’n langhaarpoedel vat en jy trek hom agteruit deur ’n posbus dat al sy kroese vorentoe staan en jy maak hom regop sit in die middel van ’n bakkie en jy kyk hom van agter af, dan weet jy hoe lyk ’n Pretoria-meisie op ’n date."

Biebouw-resensie:
Oorsee
deur Tertius Kapp

Emma Kotze

"Alhoewel ek die stuk al vantevore op die verhoog gesien het, kry dit ’n ander en nuwe lewe by die lees daarvan. Die teks is haarfyn beplan en bestaan uit laag op laag van intertekstuele, populêre en tradisionele kulturele verwysings."

LAPA-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in November 2014


LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie November.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Thys Human
Naomi Bruwer, Thys Human

Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Thys Human was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Herman Wasserman
Naomi Bruwer, Herman Wasserman

Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Herman Wasserman was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke in November 2014


Dis die maand voor Kersfees. Kyk watter nuwe boeke is op NB-Uitgewers se rakke.

Foto's:
Floris Brown se jongste bundel op McGregor bekendgestel

Floris A Brown

Floris Brown se jongste bundel, Mooiweer in my koffie, is by die onlangse Poetry Festival op McGregor bekendgestel.

PEN Afrikaans Nuusbrief:
Oktober 2014

Kerneels Breytenbach

Oor: PEN Afrikaans Bestuurder aangestel; die invloed van die poskantoorstaking op Afrikaanse boekverkope; nuwe Afrikaanse publikasies.

ATKV-Skrywersalbum:
AAJ van Niekerk (1931–1994)

Erika Terblanche

"My stories handel oor dinge wat ekself beleef het en wat ek uit my kinderdae met my saamdra. Ek gryp uit die lewe uit."

  LitNet Akademies

Regte:
Inaedificatio en die ius tollendi

Ina Knobel

Ina Knobel belig in hierdie bydrae die verwyderingsreg van huurders wat roerende sake gedurende ’n huurtermyn aan huurgrond geheg het.

Geesteswetenskappe:
Die ontwikkeling van onderwysstudente se hoërorde kognitiewe vaardighede

Alfred Henrico

Hierdie navorsingsartikel ondersoek die wese van hoërorde kognitiewe vaardighede en die onderrigstrategieë wat dosente kan kombineer om onderwysstudente se hoërorde kognitiewe vaardighede te ontwikkel sodat hulle weer hierdie vaardighede by leerders kan ontwikkel.

Webseminaar:
Ontgroening: noodsaaklike euwel?

Leon Wessels

Leon Wessels deel sy gedagtes oor die ontgroeningsdebat.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Klaskamer

Klaskamerklets:
Onderhoud met Lisa Smith

Carine Janse van Rensburg, Lisa Smith

Klaskamerklets met Lisa Smith van Hoërskool Garsfontein.

Klaskamerklets:
Onderhoud met Erna Steenkamp

Carine Janse van Rensburg

Klaskamerklets met Erna Steenkamp van Hoërskool Durbanville.

  Vermaak

Filmresensie:
The Great Beauty

Suzette Kotzé-Myburgh

Suzette Kotzé-Myburgh gee vir The Great Beauty 5 sterre.

Tweede RSG Kunstefees: Oorgenoeg verrassing
Kobus Burger, Naomi Meyer

"Met die tweede kunstefees probeer ons nietemin steeds die brug bou, gerugsteun deur ’n fokus op gehalte."

kykNET-Portaal:
Ruk en Riel op kykNET & Kie


Vir die heel eerste keer op televisie bied kykNET & kie 'n reeks aan oor die unieke rieldans van die Noord-Kaap. Ruk en Riel begin op 5 November om 21h00 op kykNET & kie.

  Nuwe Skryfwerk

LitNet-spens:
’n Tragiese kêrel – teen wil en dank

Nico Luwes

"’n Ou kla-gat staatsdienswerker, wat ’n maand op die Russiese platteland met sy gesin moet woon en werk, kom besoek sy vriend in die grootdorp waar hy kom inkopies doen en ’n paar goedjies van hul dorpshuis na die platteland toe moet wegvat."


klop klop
Gisela Ullyatt

Lekeverse in Afrikaans, as aanbrandsels
Izak van Rensburg

te taal vir woorde
Izak van Rensburg

Ek droom in afrikaanse liefdesbriewe
Tharisa Coetzee

Groei
PS Blignault

Allerheiligeaand
Martin Botha

Soos ek
Natasjia
Skryfkompetisie

Beeld Afrikaans uit: Kyk hier wie is die wenner!

die laaste Afrikaanse bloggedig
Izak van Rensburg

afrikaanse treffersparade
Gisela Ullyatt

“Do” – a (dear), a female (dear)
Trudie Coetzee

My taal
Annalize Stead

lewensiklus van die koorsgogga
Jaomi Zeeman

van poësie na poespas en terug
André Kriel

Die koringkalkoen
PS Blignault

Leë ballon
Natasjia

Koeberg-strand
Natasjia

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Alfred Henrico
Geesteswetenskappe:
Die ontwikkeling van onderwysstudente se hoërorde kognitiewe vaardighede

Bioskets: Ina Knobel
Regte:
Inaedificatio en die ius tollendi

Bioskets: Leon Wessels
Webseminaar:
Ontgroening: noodsaaklike euwel?

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Call for Papers:
Colloquium on "Print Culture and Colonisation in Africa"


Boekbekendstelling:
Willem Anker se Buys, 6 November, Stellenbosch


World Pianist Pisarev at Unisa

Boekbekendstelling: Chanette Paul se Ewebeeld, 6 November, Pinelands

Wits Theatre: Celebrating 30 years with music and film, 9 November

El Cantante in Sandton: 29 October – 12 November

Blues Summit: 6 & 7 December, Durbanville

Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill

Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA-kunste

Artscape Spring Drama Season: 10th Anniversary

Woord & Wingerd met Anchien Troskie in Pretoria, 6 November

Woord & Wingerd met Chanette Paul in Pretoria, 11 November