 |
Clover Aardklop 2014:
Propvol boekeprogram
Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis. |
|
|
 |
Onderhoud:
Die Nuwe Hervorming Netwerk tien jaar later
Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg
Dit is vanjaar presies tien jaar gelede toe ’n groepie teoloë en denkers ’n oop gesprek in die Afrikaanse kerke wou begin en die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) gestig het. Jean Oosthuizen gesels met een van die stigterslede, Sakkie Spangenberg, oor die NHN se pad die afgelope dekade. |
|
|
 |
Regsalmanak:
Lorrietjie se flenter band
Gustaf Pienaar
"Hierdie uitspraak hou vir alle eienaars van motorvoertuie 'n belangrike les in: 'n mens kan nie jou onpadwaardige voertuig aan iemand uitleen en dan die verantwoordelikheid op daardie persoon afskuif as daar 'n ongeluk gebeur wat veroorsaak is deur die onpadwaardige toestand van jou voertuig nie." |
|
|
 |
Onderhoud:
Knapsak vol Karoo deur Julienne en Chris du Toit
Julienne du Toit, Naomi Meyer
"I remember meeting someone on a hilltop outside Sutherland and she said she loved the Karoo because she could see her enemies coming for miles. What an odd thing to say, I thought at the time. But eventually I realised what she meant." |
|
|
 |
Review:
A Sportful Malice by Michiel Heyns
Michael King
"A Sportful Malice is a very funny book, fully accomplishing its subtitle, 'A Comedy of Revenge'. The high points of comedy and satire are in the dialogue, especially the extended conversations in which Michael unwittingly reveals his pretentions and shallowness." |
|
|
 |
PEN Afrikaans:
Nuusbrief: September 2014
Kerneels Breytenbach
Oor: Aardklop 2014; reaksie op die Augustus-nuusbrief; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die TuksAmumni Laureaat-toekenning; nuwe Afrikaanse publikasies. |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Dan Sleigh (1938–)
Erika Terblanche
"Taal is benewens ’n handelsartikel ook ’n gerief. En soos met ’n gerief, as jy dit nie meer nodig het nie, gooi jy dit weg." Dan Sleigh se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. |
|
|
 |
Aanlyn kongres:
Poolshoogte
Waar staan die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie?
Vyf-en-dertig kenners het reeds aan hierdie aanlyn kongres deelgeneem. Lees al die bydraes. |
|
|
 |
Blogs:
Crito:
Femelvry
"Verruklik. Malan se resensie is vry van akademiese gefemel, en alles wat hy oor die bundel sê, wink mens nader daaraan." |
|
|
 |
NetFiksie:
Skenkers
Renée du Toit
"Maar jy lewe dan nog! Jy kan mos nie ’n arm lewendig skenk nie!" |
|
|
|
|