LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou haikoe
Nuusbrief | Newsletter 426
07.11.2012
 

 

 

  Haikoe-kompetisie
Elza
Small


Haikoe 1
Haikoe 2
Haikoe 3
Melanie Grobler

Haikoe 1
Sonika
Botha


Haikoe 1
Daniel
Hugo


Haikoe 1
Haikoe 2
Haikoe 3
Neels
Jackson


Haikoe 1
Haikoe 2
Skryf ’n Afrikaanse haikoe en jy kan dalk gekroon word as Die Groot Afrikaanse Haikoe-skrywer. As die titel jou nie aanstaan nie, troos jouself aan ’n lekker stewige pakkie boeke met komplimente van LitNet. Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie.

  
  Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, is terug en dis groter as ooit! Klik hier vir al die inligting oor die kompetisie.


  kykNET
kykNET-hoogtepunte: November 2012
Dagbreek is die Afrikaanse betaalkanaal se varsgebakte ontbytprogram wat weeksdae tussen 06:00 en 08:00 opgedis sal word om kykers krag vir die dag te gee.


  Blogs
Nuwe blogplatform
LitNet het verlede week 495 aktiewe bloggers gehad. Hierdie week groei die getal tot 499. Klik hier en word deel van dié gemeenskap.
Skaapboud vir middagete …
Dappermuis
Alom wetend
Hysmal
Foto's uit Uganda
Maryna
Lance O Lance!
Adage
Ek wonder …
Tina


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Briewe
Richard van der Ross oor slawerny
Johannes Comestor
Die eensaamheid van eensaamheid
Elridus Grobler
Afrikaner-prestasie
Jaco
Afrikaanse aksie-hero?
Hans Richardt
Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde
Panda
Sensus 2011 se syfers oor Afrikaans
Thomas

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
Jongste Sing' it-inskrywings
Singit
Same Game
Karen Havelaar
Merciless Angel
Andre Fourie
Without you
Bianca Frost
Final Goodbye
Nolan Sampson
As ons net word
WJ van den Heever
Die lang pad
Ruan Vassis
Looking for motivation
Roche du Plessis
Letsels
Jean van Rooijen



  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  Menings | Opinion
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Notas oor "zef"
Etienne Viviers

"Die onlangse bohaai oor Die Antwoord se “Fatty Boom Boom”-musiekvideo het sekere gedagtes rondom die estetika van zef by my aangewakker."
article
Blog
Riaan Cruywagen (Geskiedenis 101)
Naomi Meyer

"Na al die jare verpersoonlik Riaan Cruywagen die nuus; meer as dit, hy beliggaam die Suid-Afrikaanse geskiedenis."
article
Rubriek
Skepskop, skepskryf – ’n argument vir sport en digkuns
Henry Cloete

"Maar wat van iemand soos Breyten, as hy ’n soortgelyke gelyktydige inspirasie beleef het?"
article
Rubriek: Regsalmanak
As jy stilbly, kan iemand jou dalk melk (En wat is estoppel?)
Gustaf Pienaar

"Op ’n dag in 1959 het ’n Thames-vragmotor wat aan Resisto Dairy, ’n melkery in die Kaap, behoort het, êrens op ’n openbare pad gery toe die dieselbrandstoftenk losbreek."
article
Rubriek: Hotnotsgot
Wat is 'n man sonder 'n das?
Jason Lloyd

"Wat is ’n man sonder ’n das? Dit is die vraag wat onwillekeurig by my opgekom het nadat ek die boek Eindstryd deur die filosoof Willie Esterhuyse gelees het. Dié boek is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners gedurende die jare tagtig."

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article

  
  Kuberklas
article
Prometheus ongebonde
Die einde van die man?
George Claassen

"Toe Simone de Beauvoir in 1949 haar grensverskuiwende blik op die 20ste-eeuse vrou met The Second Sex werp, het sy beweer: '’n Man sal nooit ’n boek oor die besondere toestand van die mansmens skryf nie' – ’n siening wat sedertdien herhaaldelik verkeerd bewys is."

  
  Taal
article
Refleksies
Charl-Pierre Naudé soos koffie en croissants in Maastricht
Carina van der Walt

"Op Vrydagaand 26 Oktober het die Afrikaanse digter Charl-Pierre Naudé by die negende Maastricht International Poetry Night (MIPN) opgetree. Hy was vanjaar se eregas."
article
Onderhoud
Sensus 2011
Theo du Plessis; Naomi Meyer

"Ek dink dit wys dat Afrikaanssprekendes nog nie heeltemal deur die ANC-gedrewe angliseringsgolf oorspoel is nie, omdat ’n betekenisvolle aantal mense nog bereid is om hulle met Afrikaans te identifiseer." Theo du Plessis oor die taalstatistiek.

  
  Vintage
article
Bepeinsinge
Liewe Wilhelm 25 Oktober 2012
Deon Knobel

"Lank nie geskryf nie, en môre, 26 Oktober 2012, sou jy verjaar het en 77 jaar oud geword het. En wil jy glo, jou jongste broer Deon het alweer sy kalender verkeerd gehad in sy kop en vandag, 25 Oktober vir ’n stuk of 20 familielede en vriende ’n SMS-boodskap gestuur om  aan jou te dink. Moes dadelik ’n tweede SMS stuur om my fout uit te wys en toe sommer stuitig/kreatief gesê het,  “nou kan ons sommer 2 dae lank aan hom dink!”

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Toonsettings
In die land van Kammalielie
Anna Davel, Naomi Meyer

"Ek bôgom byvoorbeeld soos ‘n histeriese apie op een van die liedjies wat gaan oor ‘n besoek aan die dieretuin. Die klankingenieur het ‘n paar keer bekommerd in my rigting gekyk terwyl ek so gebôgom het!" Anna Davel vertel van haar toonsettings van Jaco Jacobs se gedigte.

  
  Hygliteratuur
article
Erotiese storie
Hyg met Hallowe'en: Die Hallowe'enparty wat nooit gebeur het nie
TellME

"Sy het met 'n handdoek om die lyf en op haar kop langs my voor die spieёl kom sit en begin om haar swart hare droog te vryf."
• Hyg met Hallowe'en: Die volmaan, Rocco de Wet
• Hyg met Hallowe'en: Woestyndans, Woert-Koert
• Karookaravaan, Gert Geelslang
• Sekskapades by die gastehuis, Koos
• Hyg met Hallowe'en: Trick or Treat met 'n verskil, Harrie Poerie
• Hyg met Hallowe'en: Woordeloos, Dorpsjapie

  
  Bieg
article
Bieg
Krap waar dit jeuk
Heksie

"Ek is al 7 jaar met jou broer getroud, ek en jy het nog altyd goed oor die weg gekom, maar die afgelope 2 maande het iets gebeur wat ons 2 anders na mekaar laat kyk het."

  
article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
Onderhoud
Hermann Giliomee en Die laaste Afrikanerleiers
Henry Cloete

"Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."
article
Resensie
Die Afrikaanse skryfgids
Izak de Vries

"Vóór ek nog mý kopie bekom het, was daar al aspirantskrywers wat my vertel het hoe goed die boek is. Ek het dit intussen gelees en ek beveel dit nou aan vir enige persoon wat in skryf belangstel." Izak de Vries resenseer Die Afrikaanse skryfgids.
article
Review
Home is where the hurt is: Diane Awerbuck’s Home Remedies
Jonathan Amid

"After finishing Diane Awerbuck’s latest novel, Home Remedies, successor to Gardening at Night, I sat dumbfounded, almost in tears, thinking to myself: How do I describe this evocative novel to someone who loves reading?"
article
Boekgesprek
Francis Galloway reageer op The Cambridge History of South African Literature
Francis Galloway

"Twee uitsprake in The Cambridge History of South African Literature met betrekking tot die oeuvre-ontwikkeling, uitgeegeskiedenis en loopbaan van Breyten Breytenbach verdien kritiese kommentaar."
article
ATKV Skrywersalbum
Louise Behrens (1903–1994)
Erika Terblanche

“’n Kennis van en ’n voorliefde vir die wêreld se groot letterkunde en kuns en musiek is al erfenis wat ons ons kinders sal kan nalaat."
article
article
PEN Afrikaans
Ondersteun skrywers in tronke saam met SA PEN
SA PEN het 'n uitnodiging gerig aan die lede van PEN Afrikaans na 'n spesiale geleentheid ter ondersteuning van skrywers in tronke.


   Vermaak | Entertainment
article
Fees
Prince Albert Leesfees
Corina van der Spoel

Die Prince Albert-biblioteek vier vanjaar sy 150ste bestaansjaar met ’n opwindende Leesfees oor die naweek van 9 tot 11 November. Corina van der Spoel, aanbieder van RSG se Skrywers en boeke, is die organiseerder. Naomi Meyer het haar oor die Leesfees uitgevra.
article
Festival
Booktown Richmond to relaunch the Athol Fugard Festival
Darryl David

The Athol Fugard festival is being planned for the first quarter of 2013.
article
Filmrubriek
Farewell, my queen – ’n pragtige, meesleurende film
Suzette Kotzé-Myburgh

"In die swierige Versailles-paleis probeer koningin Marié Antoinette (Diane Kruger) desperaat die skyn van normaliteit bewaar ..."
article
Onderhoud
Luna Paige se Storielied vat vlam
Henry Cloete; Luna Paige

"Mense het nog altyd vir my gesê die recordings klink nie soos dit live klink nie ... Dit is hoekom ek die live CD wou doen."

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers dié November
Hierdie maand se nuwe NB-boeke dek onder andere Deon Opperman se bekende Hartland-verhale, Breyten Breytenbach se nuwe bundel, 'n tienerverhaal, 'n interessante naslaanbron en gesprekke oor wit armoede en die laaste Afrikanerleiers.

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Die Afrikaanse literêre sisteem: ’n Eksperimentele benadering met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)
Burgert A Senekal

"SNA fokus op rolle en posisies, hoe ’n netwerk gestruktureer is, hoe invloed en mag versprei en hoe hulpbronne benut word."
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
YouTube-onderhoud
Awie Greeff

Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
 
  

www.litnet.co.za   twitter