View this mail online here



LitNet: Pasgelaai
Nuusbrief | Newsletter 413
09.08.2012
 
 

  Als op LitNet
Pasgelaai

Voel jy soms oorweldig deur al die materiaal op LitNet? Boekmerk hierdie skakel en bly op hoogte van al die LitNet-materiaal soos dit verskyn!

Are you overwhelmed by all the content on LitNet? Bookmark this link and stay on top of all the LitNet material as it appears.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  Briewe
Ou man
oester
Die kwessie van vergiffenis en gevolg
Kobus de Klerk
Dan Sleigh
Johannes Comestor
Krisdos ee mech mer haydnetsav
Cornelius Henn
Politiek in sport
Jan Rap
Gaygeit
Heiden

  
  LitNet-blits
Teken in vir die LitNet-blits. Kry op Dinsdae 'n e-pos met nuwe LitNet-hoogtepunte!

  
  Wen
Stuur jou kontakbesonderhede om wiskundeboeke van Pearson te wen.

  
  Blogs
Ek gaan elke dag fliek as ek afgetree het
Tina’s Space
Warm beddens en ’n brandende Pick n Pay
Net ek
Mohammed en die berg
lora2me
Die Britse monargie en ’n Duitse dinastie
the peanut gallery
Die tragedie van die dooie klavier
neander
Vrek koud hier
Groot Marico

  
  Hygliteratuur
haar lyf sidder
Réney Warrington

  
  Bieg
Wil saam met swingers of couples spyker
Desperaat
Waar op aarde ...?
André
Bipolêr en trots daarop
Cornel
Seun word geweier by skool – raad gevra
Theresa
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
Festival: Interview
Schreiner Karoo Writers Festival: "Every year the festival attendees double"
Henry Cloete, Bibi Slippers, Lisa Antrobus

"It seems fitting that the festival is held on and around Women’s Day, as we’d like to celebrate the tenacity of women, and people in general, who have succeeded, despite their upbringing."
article
Biebouw-resensie
’n Klein lewe allesbehalwe klein
Elbie Adendorff

"Haar storie is nie uniek aan haar nie, maar is universeel van alle wit vroue wat sedert die vyftigerjare in Suid-Afrika grootgeword het."
article
Onderhoud
Die Afrikaanse skryfgids – vir almal wat skryf
Leti Kleyn, Riana Scheepers, Naomi Meyer

"Die grootste argument, myns insiens, vir ’n Afrikaanse skryfgids is dat die leser bekend en vertroud is met die medewerkers se werk as briljante voorbeelde. Ons medewerkers is elkeen ’n meester op sy vakgebied, só het ons hulle gekies; hulle is geloofwaardig en betroubaar."
article
Interview
From "whydunnit" to "whodunnit" – Michiel Heyns on his novel Lost Ground
Michiel Heyns, Naomi Meyer

Michiel Heyns, well-known translator and English professor, recently won two prizes for his novel Lost Ground. The book is packaged as a crime novel, but readers of more serious novels will be pleasantly surprised by the story, if not completely blown away. Naomi Meyer asked Heyns about this memorable book.
article
Essay
Om Schoeman te lees, of: Oom Karel vertel
Francois Verster

"In Die laaste Afrikaanse boek (Human & Rousseau, 2002) pen Karel Schoeman al ’n dekade gelede, en toe al 'uitgetree en afgetree' (sy woorde), ’n paar gedagtes aangaande die kreatiewe proses neer."
article
ATKV Skrywersalbum
LitNet vier Vrouedag met die 20 jongste skrywersprofiele van vroue op ons AKTV-Skrywersalbum
Erika Terblanche

Sonja Loots (1972–)
Kristel Loots (19??–)
Sue van Waart (1931–2009)
MER (1875–1975)
Sheugnet Buys (1935–)
Zuretha Roos (1941–)
Reza de Wet (1952–2012)
Melanie Grobler (1942–)
Maretha Maartens (1945–)
Cecile Cilliers (1934–)
Rita (JM) Gilfillan (1941–)
Ingrid Winterbach (1948–)
Ina Rousseau (1926-2005)
Berta Smit (1926–1997)
Berna Ackerman (1935–)
Rika Cilliers (1951–1999)
Marlize Hobbs (1972–)
Ronelda Kamfer (1981–)
Fransi Phillips (1958–)
Mariël le Roux (1947–)
article
article
LitNet-blog: Crito
Jags al dan nie
"Daar het nog nooit ’n resensie oor ’n bundel Afrikaanse erotiese verhale verskyn waarin die resensent pront verklaar het dat dit die kol getref het nie."


  NB-Uitgewersportaal
article
Boekbekendstelling
Haai Karoo deur Etienne van Heerden
Jy word uitgenooi na die Karoo-bekendstelling van Etienne van Heerden se bundel verhale Haai Karoo by die Schreiner Karoo Skrywersfees.

Boekbekendstelling
Samba deur Jeanne Els
Kom geniet 'n lente-kuier saam met Lux Verbi en skrywer Jeanne Els in die Swartland.

Nuwe boeke
Restless Nation: Making Sense of Troubled Times deur William Gumede
Bloedfamilie deur MS Burger

  
  Feeste | Festivals
article
Clover Aardklop
Besoek Clover Aardklop se feesportaal
Alle nuus en programinligting van 2012 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees!


  Skryfsake
article
Skryfsake
Kollokwium: Zapiro en die digters


  LitNet Akademies
  Geesteswetenskappe
article
Geakkrediteerde artikel
Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850
Archie Dick

"Die leeskulture van die slawe, vryswartes en arbeiders in die vroeë Kaap vertel ons nie net waarvan hierdie mense gehou het nie, maar ook wie hulle was en hoe hulle die wêreld verstaan het."
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article
Riglyne vir LitNet Akademies-resensie-essays is nou bygewerk


  Menings | Opinion
article
Regsmening
Sosiale media en die gebruik van internet-inhoud
Cobus Jooste, Naomi Meyer

"Daarom, vir sover dit die wetsgehoorsame internet-gebruiker aangaan, bly versigtigheid steeds die wagwoord – net soos met alle ander bedrywigheid op die internet."
article
Regsalmanak
9 Augustus: Soms is regskoste nie "peanuts" nie
Gustaf Pienaar

"Tussen Junie en Augustus 1944 het hy teenoor die koöperasie die wanvoorstelling gemaak dat hy ’n baie groot grondboontjie-oes gehad het. In werklikheid het hy nog nooit grondboontjies geplant nie en het hy nie soveel as ’n enkele pit aan die koöperasie gelewer nie."
article
Onderhoud
Curiosity land op Mars
Henry Cloete

"Indien tekens van lewe gevind word en genoeg grondstowwe gevind word om ‘n toekomstige kolonie op Mars te kan ondersteun, is ek seker dat dit wel in die toekoms sal gebeur."


  Taaldebat
article
Kaaps in fokus-referaat
Ekonomiese bemagtiging deur Kaaps
Christo van der Rheede

"Die ontginning van Kaaps se ekonomiese potensiaal is nie ’n hersenskim nie."

  
  LitNet Akademies Kuberklas
article
Onderhoud
Oefentekkies vir jou brein
Elzette Steenkamp, Lucia Brand

Lucia Brand bied studieberading aan wat leerders se unieke intelligensieprofiele in ag neem. Elzette Steenkamp het met haar gesels.
article
SêNet
Help ons skool, asseblief!
SJ Adonis

"Ons is in die proses om ons skoolbiblioteek van die grond af toe te rus. Ons leesvlakke van veral graad 8- en 9-leerders is kommerwekkend. Ons benodig dringend hulp met boeke en befondsing."
article
Rubrieke: Hotnotsgot
Moedertaalonderrig is ’n mensereg
Jason Lloyd

"Die (bruin) gemeenskap in die Katriviervallei buite Fort Beaufort is platgeslaan omdat hul enigste Afrikaanse skool in dié omgewing binnekort moet sluit en hulle by die nuutgeboude Xhosatalige skool ingelyf moet word."


  kykNET
article
Onderhoud
Silwerskerm Filmfees: "Die filmbedryf lê vir kykNET nog altyd baie na aan die hart"
Henry Cloete

Nico Nel, bemarkings- en publisiteitskoördineerder van kykNET, MK en Koowee, beantwoord 'n paar vrae oor die fees.
article
Robinson Regstreeks
Verhoudings en seksualiteit
"Dis vrouemaand en om dit te vier, gesels ons op 15 Augustus oor ’n kwessie wat alle vroue raak – verhoudings en seksualiteit."
article
Programme
kykNET-hoogtepunte: Augustus 2012

  
  Musiek
article
Rockjagter
Sons of Settlers: Met ’n kopknik aan gister lê groot dinge voor
Annie Klopper

"Dit is bittersoet ballades wat dit goed laat voel om so ’n bietjie droefgeestig te wees."

  
  Film
article
Fliekvlooi
Film-resensie: Vincent Wants to Sea
Suzette Kotzé-Myburgh

"Daar word net genoeg afwykende gedrag gewys om oortuigend te wees, maar nooit soveel dat die karakters in fratse verander nie."


  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe Boeke
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Augustus
article
Seminaar
LAPA Boeke-oggend in Pretoria: 'n Vars blik op Afrikaanse fiksie
Met skrywers soos Deborah Steinmair (Poppekas), die Radloff-susters (Een stad, drie rooikoppe, sewe dae), Japie Bogaards (Tussen middernag en dagbreek) en Ingrid Vander Veken.

Seminaar
Die LAPA-leeskring-kuier: Kaapstad
Bespreek nou jou plek vir die LAPA-leeskring-seminaar op 21 Augustus in Kaapstad.

 
  

www.litnet.co.za   twitter