|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 652
8/06/2017
|
Krities Afrikaans
|
Die mense langsaan
Wanneer daar nuwe bure langs hulle intrek, verander beide Christine en Zebith se lewens. Christine verloor haar man onder verdagte omstandighede en Zebith voel haarself deel van ’n tragedie wat in die huis langs hare afspeel.
Skrywer: Elsa Hamersma
Uitgewer: LAPA
Prys: R230 |
 |
|
PG du Plessis is op 7 Junie op die ouderdom van 82 oorlede.
LitNet bring hulde aan hierdie groot skrywer. |
 |
Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)
Jeanette Ferreira
In memoriam
"Mens stel jou voor hy het die trappies van hierdie laaste verhoog afgeklim met sy skouers effens krom onder die kruisbande, beslis nie sonder ’n glimlag en ’n laaste woord nie: 'Pieter Georg du Plessis. Skuldig aan ’n lewe, voluit.'"
|
 |
PG du Plessis (1934–2017)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
PG du Plessis is Woensdagmiddag 7 Junie 2017 oorlede. Lees oor sy lewe en werk in die ATKV | LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
PG du Plessis: "... sy nalatenskap sal nog jare lank eggo"
ATKV
In memoriam
"Dit is met leedwese dat die ATKV verneem dat die formidabele woordsmid PG du Plessis op Woensdag 7 Junie 2017 oorlede is. Woorde ontbreek om sy bydrae tot die wêreld van Afrikaans te beskryf en sy nalatenskap sal nog jare lank eggo."
|
PG du Plessis: ’n Keuse uit die LitNet-argief |
|
In gesprek met PG du Plessis oor dáárdie boek
Izak de Vries
2000-09-29
Izak de Vries het al die pad winkel toe gehardloop om The married man’s guide to adultery te gaan koop. Hy het dit vreeslik geniet (onder sy vrou se immer wakende oog), en het besluit om PG trompop te loop met ’n paar vrae.
|
|
PG du Plessis: Man van Legio
Johan Pienaar
2004-04-07
"Op die plaas waar sy vrou boer, is PG baie besig. Al wat ek met die wegry weet, is dat PG van gewéét is."
|
|
Die Fees, deel 1: PG du Plessis se eie stem
Johannes Comestor
2012-08-27
"Dit is duidelik dat hierdie roman die produk van baie dink- en herskryfwerk is. Van vooruit- en terugflitse word so kundig gebruik gemaak dat dit die leser nie verwar nie maar eerder aanhelp om voort te lees."
|
|
Siener dié keer van die Kaapse Vlakte
Stephanie Nieuwoudt
2015-03-03
Stephanie Nieuwoudt skryf oor PG du Plessis se Siener in die suburbs wat na die Kaapse Vlakte verplaas is en in 2015 by die US Woordfees gespeel het.
|
|
PG du Plessis – uit die ivoortoring tot binne-in die binneplaas
Jaco Botha
2005-10-10
"Miskien sal een of ander flink M-student in die Antropologie (dalk die Argeologie) van Afrikaans, oor 500 jaar bevind dat hierdie volkskrywer so ’n impak op 'gewone' sprekers van Afrikaans gehad het dat die woord plesierig inderdaad van Plessis afgelei is. Wie sal weet?"
|
 |
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Dis duidelik dat die skrywer gemaklik in sy genre is. Hy ken die fyner nuanses van spanning en sy bekwaamheid as boeiende storieverteller, en vermoë om net genoeg te verklap om jou aandag gevange te hou, maak van hom ’n lekkerlees-outeur."
|
 |
Pirow Bekker (1935–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Skryf is ’n voortdurende onvrede met die tevredenheid. Daarom is dit half jammer ’n skrywer is net een maal in hierdie wêreld. Ek sê altyd ’n mens moet drie lewens hê: om te lewe, om te lees, om te skryf.” Lees oor Pirow Bekker se lewe en werk.
|
 |
Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n onderhoud
Elsa Hamersma, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Aanvanklik begin ek met ’n idee. Dis die vonk. Daarna word dit hoofsaaklik gedryf deur die karakters en daarom is dit vir my nogal nutteloos om te veel beplanning te doen."
|
 |
Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie
Jo-Riëtte Jacobs
Resensies
"In die geheel bly Die naamlose egter ’n roman wat jy nie onaangeraak op die boekrak sal terugsit nie. Hiervoor sorg die fassinerende intrige, die gepersonifieerde outentieke milieu en skerpsinnige fokalisasiekeuses."
|
 |
Inskrywings ingewag vir kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2017
LitNet
Boeke en skrywers
"Met dié pryse, wat verlede jaar vir die eerste keer toegeken is, word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in Mei 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Press release: Book time with Eastern Cape authors at SunKissed
LitNet
Books and writers
"Friends and residents of the Eastern Cape – and especially book lovers – have a terrific opportunity to learn more about the cultural richness of their region when two local authors bring their poetry and stories to SunKissed, a specialist arts and craft shop at the East London Airport, on 15 June."
|
 |
Onderbreking
Crito
Blogs
"Twee benaderings, een boek. Deborah Steinmair en Jonathan Amid bespreek Rudie van Rensburg se Kamikaze." |
 |
’n Oog vir ’n oog
Anzil Kulsen
Fiksie
"Die nag is besig om te wyk. In die dounat sand kan sy die spore van die wit Toyota Corolla sien glim. Sy durf nie beweeg nie, maak nie saak hoe ongemaklik haar posisie is nie. Nie voordat sy doodseker is hulle is regtig weg nie."
|
 |
Soos padkos
Anzil Kulsen
Fiksie
"’n Vreeslike hoesbui oorval haar. En skielik wens ek ek kon ook soms hier wegkom. My enigste wegkomkans is die skool. Daar voel ek ’n bietjie soos myself. Nie soos ’n voël wat in ’n hok vasgekeer is nie."
|
 |
Hannah Cornelius (1996–2017)
Joan Hambidge
Poësie
’n Gedig deur Joan Hambidge, opgedra aan Hannah Cornelius, die Matie-student wat die afgelope naweek wreed vermoor is.
|
 |
ANC se skuimrubbertande ontbloot?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Mense is nie dom nie. Dit neem nie ’n groot sprong om af te lei dat radikale ekonomiese transformasie in hierdie geval ten koste van die armes gebeur nie."
|
 |
“Ons is ’n waterskaars land”
Menán van Heerden, Hermann Stehle
Onderhoude
"Alhoewel onvoorspelbare weerpatrone ’n invloed het, kan behoorlike beplanning vir die toekoms deur damingenieurs en kenners op die gebied van waterhulpbronnebestuur baie doen om die land, en spesifiek die Wes-Kaap, voor te berei vir sulke droogtes."
|
 |
Luiste-’n-slag-dag
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Soes ek daai oggend op daai stasie gestaan het, het ek gedink an daai vrou wat onner daai trein se wiele gelê het. Ek het gewonner oo haa storie en hoekô sy besluit het om te spring. Ek het gewonne hoekô sy nie wee proebee hettie."
|
 |
Skoolleiers en sosiale geregtigheid: ’n onderhoud
Estelle Kruger, Clarence Williams
Onderhoude
“Ek is ’n voorstander van die begrip van gedeelde leierskap wat gebaseer is op die idee dat leierskap nie die uitsluitlike domein van een individu is nie, maar in baie mense gesetel is. Ek glo dat alle opvoeders die potensiaal het en geregtig is om tot leierskap by te dra.”
|
 |
Jan H Maraisprys 2017: Jaap Steyn se bedankingstoespraak
Jaap Steyn
Seminare en essays
“Afrikaans is kwesbaarder as ander tale in lande waar die universiteite al hoe meer Engels invoer.” Hier is Jaap Steyn se toespraak by die ontvangs van die Jan H Maraisprys, wat gesamentlik aan hom en Jan van der Watt toegeken is.
|
 |
Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 2
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Luther het die Griekse NT met strakke forsheid en tog innerlike warmte vertaal. Geleerdes bewonder dit vandag nog – dié briljante werk van één man onder die grootste spanning."
|
 |
Persvrystelling: Noord-Kaapse SAPD se taalbeleid onder skoot
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Volgens ’n direktief van die Noord-Kaapse adjunk provinsiale kommissaris, moet alle verklarings voortaan in Engels afgelê word en word polisielede verplig om verklarings wat in Afrikaans afgelê word self in Engels te vertaal."
|
 |
Performatiwiteit as verskynsel in die onderwys
Milton van Wyk, Lesley le Grange
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Daar is bepaalde kwessies wat beduidend bydra tot die verhoogde werkslading van onderwysers in die klaskamer, soos ’n oorvol kurrikulum, klasgrootte en ook die hoofstroming van leerders met struikelblokke tot leer."
|
 |
Krotoa movie: an interview with Kaye Ann Williams
Kaye Ann Williams, Menán van Heerden
Onderhoude
"Films are there to stimulate discourse, and to bring about awareness of issues to remind us where we come from. Often, we forget how strong we are as a nation, and just focus on the negative. But film is meant to enlighten and ignite change."
|
 |
Persvrystelling: Jannie du Toit se program in die Lae Lande
LitNet
NeerlandiNet
"Du Toit wordt begeleid door een musiekensemble van het hoogste niveau. Hij is jaren lang reeds een topuitvoerder van de liedkunst in het algemeen, maar vooral van Brel. Na een tiental tournees door de Benelux sinds 1992 is Jannie zeer geliefd geworden bij het Nederlandstalige luisterpubliek."
|
 |
Persvrystelling: Rymklets met Jitsvinger op Jeugdag
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
"Die gewilde rymkletser Jitsvinger kom toor met woorde by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Jeugdag-viering op 16 Junie 2017 by Klein Nederburg Sekondêre Skool in die Paarl."
|
 |
Jou troudag: Inskrywings
LitNet
Wen
Lesers vertel vir LitNet hoe hulle ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan hul groot dag. Hier is die kompetisie-inskrywings wat tot dusver ontvang is.
|
 |
Skryfkompetisie: Jou troudag
LitNet
Wen
Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot dag. Jy kan ’n boekpakkie wen met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!
|
|