|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 646
27/04/2017
|
Krities Afrikaans
|
The Republic of Gupta
The Republic of Gupta investigates what the Gupta brothers were up to during Thabo Mbeki’s presidency and how they got into the inner circle of President Jacob Zuma. It shines new light on their controversial ventures in computers, cricket, newspapers and TV news, and coal and uranium mining. And it explores their exposure by public protector Thuli Madonsela, their conflict with finance minister Pravin Gordhan, and the real reasons behind the cabinet reshuffle of March 2017.
Writer: Pieter-Louis Myburgh
Penguin
Price: R260 |
 |
|
 |
Is dit tyd?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dis vreemd dat mense wat bereid is om aan optogte deel te neem om presies dieselfde oogmerk te bereik as Buchan, hom kritiseer vir die wyse waarop hy werk."
|
 |
Angus se profesie laat land gons
Jean Oosthuizen
Menings
"Die byeenkoms was ’n mengelmoes van goeie bedoelings, fopnuus en allerlei vergesogte aansprake en oordrywings van verskillende aard. Dit het gewissel van buitensporige getalle tot goddelike ingryping wat sou plaasvind of binnekort gaan gebeur."
|
 |
KKNK 2017 – soos beleef deur Mercy Kannemeyer
Mercy Kannemeyer
Menings
"Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees onder die tema 'Beleef dit' spreek van ervaringe wat wyd strek en wyd beleef kan word. Dit is ’n verwelkomende tema wat mense uitnooi om saam fees te vier, en dis presies wat ek met my besoek aan vanjaar se KKNK kon doen."
|
 |
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 10
Annari Breed
NeerlandiNet
"Die gragte, die kanale, die huisbote. Die taal wat ek verstaan en die straatkafeekultuur. Die huise, met die enorme loodglasvensters wat vir die afgelope paar honderd jaar reeds skeef langs die kanale staan en nog steeds net so statig daar uitsien soos dit moes gelyk het in die dae van die VOC."
|
 |
Vir wie stem bruin mense nou?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die verkiesing van Bonginkosi Madikizela as waarnemende Wes-Kaapse DA-leier verteenwoordig, so hoop ek, die einde van bruin/kleurling-politiek soos ons dit voor en na 1994 geken het."
|
 |
Eendag was daar ’n pa
Hennie Fritz
SêNet-briewe
"Ons het seker almal al die een of ander tyd ’n storie oor ’n man en sy seun gehoor ..."
|
 |
Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay
Elzette Steenkamp
Resensies
"Die mantel van spekulatiewe fiksie bied Meyer wel die vryheid om te speel met groot idees soos dat die drastiese verlaging van die menslike bevolking sal help om die aarde se biosfeer te herstel. Maar Koors ondersoek ook die komplekse verhouding tussen die mens en die natuur, die fyn balans tussen beskawing en animalistiese aard en die mens se reg op die aarde se hulpbronne."
|
 |
DJ Opperman (1914–1985)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Die hoogste vreugde van die aarde word gewek deur die drie-eenheid: eet, drink en gesprek.” Lees oor die lewe en werk van DJ Opperman.
|
 |
A daughter of Africa: Writing through the apartheid years, a review
Naòmi Morgan
Books and writers
"The Afrikaans language, Joubert’s instrument of literary creation, is under siege and in the process of being dispensed with as a university language of instruction, signalling the eventual loss of its higher functions. It may be that this translation will one day be the only way to access the autobiography of a courageous writer who, in 2002, was considered one of the best writers on the African continent."
|
 |
Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman
Jennifer Friedman, Naomi Meyer
Books and writers
"So, in the cemetery in Philippolis, I pretended I was the Queen, and all the people, the little children lying beneath the slabs and angels, the doves and little lambs, were all my loyal subjects. They loved me and obeyed me. I loved them and ordered them about. I was the Queen of the Free State."
|
 |
Multivers deur Hennie Smith: ’n onderhoud
Trisa Hugo, Hennie Smith
Skrywersonderhoude
"Mense is so besig dat hulle nie sommer gedigte lees nie, veral nie as dit oor trivialiteite gaan nie. ’n Gedig moet streef na ewigheidswaarde: dit moet die leser of luisteraar met impak tref."
|
 |
Die Bergengel deur Carina Stander: ’n boekbekendstelling
LitNet
Boeke en skrywers
"Om ’n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van ’n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms." Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die Bergengel deur Carina Stander.
|
 |
Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud
Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer
Onderhoude
"Ek dink dit is belangrik dat ’n prenteboek kinders se verbeelding moet aangryp en dat dit genot moet verskaf. Is dit ’n illustrasie wat jou asem wegslaan omdat dit ’n wêreld optower wat tot die verbeelding spreek? Só moet ’n wenillustrasie lyk!"
|
 |
UJ-pryse 2017: kortlys
LitNet
Boeke en skrywers
Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.
|
 |
’n Neurowetenskaplike beskouing van die leeshandeling
Ansie Lessing, Marike W de Witt
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Die verwerwing van die leesvaardigheid is ’n holistiese proses wat die mens in sy geheel betrek. Lees impliseer die fisieke, gevoelsmatige, sosiale en kognitiewe betrokkenheid van die leser."
|
 |
Niël Rademan oor die Suidoosterfees 2017
Niel Rademan, Naomi Meyer
Feeste
"Ons is soomloos in ras, kultuur, klas, geloof, taal – met ’n fokus op Afrikaans, vir jonk en oud! Ons is werklik Slegs vir almal!"
|
 |
Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram
Heindrich Wyngaard, Naomi Meyer
Feeste
"’n Mens hoop dat mense eerstens sal opdaag om na die gesprekke te luister – en dan saam te praat, saam te sorg vir lekker gesprekvoering, én, ongetwyfeld, aangesien dit ’n Kaapse byeenkoms is: lekker lag."
|
 |
Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017
LitNet
Feeste
"Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later, word hulde aan die dominee, digter en uitgewer Patrick James Petersen gebring."
|
 |
Karin Hougaard, ’n onderhoud
Christiaan J de Swardt, Karin Hougaard
Onderhoude
“Lyk my soos ons ouer word, leer ’n mens aanvaar die lewe is ’n konstante proses van wortels optrek, horisonne agterlaat – van tot siens sê; net om ook weer hallo te sê!”
|
 |
US WoordTROfees 2017: Teater en musiek
LitNet
US Woordfees
"Die wenners van vanjaar se US WoordTROfees is Dinsdagaand tydens ’n funksie by Landtscap-wynlandgoed net buite Stellenbosch bekendgemaak. Hier is die wenners."
|
 |
US WoordTROfees 2017 vereer skrywers
LitNet
US Woordfees
"Die belangrike rol wat boeke by die US Woordfees speel, is weer uitgelig met die oorhandiging van die WoordTROfees vir 2017."
|
 |
US WoordTROfees aan WOW se Onderwyser en Skool van die Jaar
LitNet
US Woordfees
"Die US Woordfees gee jaarliks erkenning aan besondere onderwysers en skole wat die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde) steun en saam met ons ’n verskil aan kinderlewens wil maak deur opvoedkundige aktiwiteite in die kinders se moedertaal en ’n blootstelling aan teater en kultuur."
|
 |
Tartuffe, 'n teaterresensie
Danie Botha
Teater
"Sylvaine Strike, die spelers en die tegnici verdien hoë lof. ’n Mens beleef nie dikwels sulke toneelkuns nie."
|
 |
Mapungubwe Nasionale
Park
Izak de Vries
Blogs
"Die park se
hoofaantrekkingskrag is die antieke koninkryk, maar daar is ook wonderskone
landskappe, baie voëls, olifante, leeus, luiperds, renosters, kameelperde,
sebras en talle boksoorte te sien."
|
 |
Twee tamaaies in
tandem
Hennie van Deventer
Blogs
"'n Bruidegom loer nie met 'n
begeerlike oog vir 'n ander meisie nie."
|
 |
In die wolke
Cliffordene Norton
Fiksie
"Hulle stap oor digte wolke. So ver as wat hulle stap, flits tonele verby."
|
|