View this mail online here



LitNet: Jou ervaring
Nuusbrief | Newsletter 532
18.12.2014
   
 

  Leefstyl

Kos:
Sonia Cabano se koservarings van 2014

Sonia Cabano

"Nou kyk, vir iemand soos ek, wie se lewe rondom kos wentel, is dit ’n bykans onbegonne saak om net tien hoogtepunte uit te sonder. Wat van vyftig?"

Klankkas-oorsig 2014:
Die gehalte, die aanklank en die bisarre

Henry Cloete

"Dit was ’n jaar van twee helftes. Dít is die gevoel wat ek kry met terugskouing oor die talle Klankkas-onderhoude wat in 2014 gevoer is. Van die kunstenaars is wêreldbekend, ander swoeg nog om gigs vas te maak."

Flieks 2014:
Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Suzette Kotzé-Myburgh

"’n Verblydende ontwikkeling is dat ek soveel goeie Suid-Afrikaanse flieks gesien het, waarvan vier my toptienlys haal."

Essay:
"What Good is a Song?"

Phil Ndlela

"If a song has no meaning | if it cannot send you higher | it is not good enough to sing." Phil Ndlela writes a tribute to Marvin Gaye, USA for Africa Project, Peter Tosh and Hugh Masekela.

US Woordfees 2015:
Program


Hier is die volledige program van die US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

• Wen vyf dubbelkaartjies na die
US Woordfees 2015!

  Boeke en Skrywers

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Frederick Botha Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carien Smith Nuwe Stories 3: Onderhoud met Elani Venter Nuwe Stories 3: Onderhoud met Susan Gaigher
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Carla Kargaard Nuwe Stories 3: Onderhoud met Christina van Deventer Nuwe Stories 3: Onderhoud met Corné Koegelenberg Nuwe Stories 3: Onderhoud met Heloïse van der Walt
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Ilisna Nel Nuwe Stories 3: Onderhoud met Luka Dreyer Nuwe Stories 3: Onderhoud met Martin Laubscher Nuwe Stories 3: Onderhoud met Tanya van Buuren
 

In memoriam:
Reinet Nagtegaal kan vlieg, sê Delores

Deborah Steinmair

By die dood van Reinet Nagtegaal
Jeanne Goosen

"En elke keer as ek besef jy is nie meer nie, is dit soos ’n hengse hou in my maag."

In memoriam:
’n Drink op fabulousness – ’n huldeblyk aan Reinet Nagtegaal

Marlize Hobbs-Russell

"Die huis van die weerbarstige siele en die huis van die ongeërgde skrywer en die huis waar Reinet ma, skrywer, profeet, regsgeleerde, geliefde, vriendin en alles-en-nog-wat was, is stukkend."

LitNet-boekresensies 2014
LitNet Book Reviews


Lees al die resensies wat in 2014 op LitNet verskyn het.

ATKV-Skrywersalbum:
Reinet Nagtegaal (1956–2014)

Erika Terblanche

"Ek dink dis die heel naaste wat ’n mens aan God kom, wanneer hy skep." Lees Reinet Nagtegaal (27 Mei 1956 tot 15 Desember 2014) se ATKV-Skrywersalbum.

Resensie:
Die sirkel van bekende dinge deur Johan Vlok Louw

Deborah Steinmair

"Die roman is boeiend en broeiend en vol houding. Dis gestroop en minimalisties soos ’n woestyn- of Karoolandskap, maar die omgewing word plek-plek uitmuntend geskilder ..."

NeerlandiNet:
2014 in 5 boeken

Hendrik-Jan de Wit

"Het is een mooi jaar geweest voor het Nederlandse boek. Welke boeken uit 2014 staan mij bij?"

Review:
The Hunchback Missionary by Elsa Joubert

Ron Irwin

"It is a complex, difficult, often impenetrable and ultimately graceful journey that sweeps us across a brutal frontier and offers glimpses of an antique and elusive South African God."

African Library:
Yoruba Girl Dancing
by Simi Bedford

Annie Gagiano

"Though she exists only in fiction, Remi is an unforgettable character whose humane and spirited nature recognises the ugly, unnecessary barriers that many non-African people continue to put up against Africans for ridiculous reasons, impoverishing their lives."

PEN Afrikaans Nuusbrief:
Desember 2014

Kerneels Breytenbach

Oor: Die PEN-kongres van Afrika-PEN-sentrums; mediavryheid in Turkye; Marthie Momberg deur Israeli-regering verbied om ’n internasionale konferensie in Bethlehem by te woon

ATKV-Skrywersalbum:
Ampie van Straten (1937–1997)

Erika Terblanche

"Met die Pendorings probeer ek demonstreer dat Afrikaans alles behalwe ’n stywe en omslagtige taal is en dat nuttige woorde en uitdrukkings nie van Afrikaans weerhou moet word nie. Dit verarm ons taal." Lees Ampie van Straten se ATKV-skrywersalbum.

Resensie:
Stippellyn deur Erika Murray-Theron

Maryke Roberts

"Stippellyn is ’n wonderlike ontsnapping aan die alledaagse, maar tog ook ’n dieper delf aan die seer waarvan rowe nog nie heeltemal genees het nie."

LAPA-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke by LAPA-Uitgewers in Desember 2014


LAPA-Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Desember.

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke in Desember


Daar is lekker nuwe publikasies vir elkeen in die gesin by NB-Uitgewers hierdie maand.

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Eugène N. Marais as redakteur van Land en Volk, 1890–1896

Heinie Heydenrych

Hierdie artikel ondersoek die redakteurskap van Eugène Marais, een van die eerste Suid-Afrikaanse joernaliste wat ondersoekende joernalistiek beoefen het en dit doeltreffend in sy kritiek aangewend het.

Regte:
Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel

Anél Gildenhuys

Hierdie artikel kyk kortliks hoe die konstitusionele hof reeds ander sosio-ekonomiese regte bereg het, ten einde 'n voorspelling te maak van hoe die hof die reg op toegang tot voldoende voedsel moontlik sal interpreteer.

Aanlynseminaar:
Bied die hof geregtigheid vir die mishandelde persoon?

Louis Awerbuck

Louis Awerbuck sluit aan by Rinda Botha se betoog oor die onbenydenswaardige posisie waarin slagoffers van mishandeling hulself in die hof bevind.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Menings

Hoekom homophobia die nuwe apartheid is
Rohan Magerman

"Maar een ding weet ek: nes baie blankes teen apartheid was, keur menige heteroseksuele nie die onregverdige behandeling van gays goed nie en veg hulle ook vir gay-regte."

Hotnotsgot:
Geagte Letsetja Kganyago ...

Jason Lloyd

Jason Lloyd skryf 'n ope brief aan die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank: "Ek wil met u iets bespreek wat eintlik gaan oor die kleur van geld. Die belangrikheid daarvan en hoe kleur ’n wesenlike impak het op die mense wat daagliks geld hanteer."

Onderhoud:
Afrikaanse universiteit is haalbaar, sê Solidariteit

Jean Oosthuizen, Flip Buys

Die Solidariteit Beweging se planne om ’n volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, lok wye reaksie uit. Jean Oosthuizen gesels met Flip Buys oor sy langtermyndroom vir ’n Afrikaanse “Harvard”.

Onderhoud:
Howe is nie Hollywood nie

Jean Oosthuizen

Suid-Afrikaners het oornag almal kwasi-regslui geword na die Oscar Pistorius- en Shren Dewanie-verhore. Maar is dit so eenvoudig? Jean Oosthuizen het gaan kers opsteek by Koos Louw.

Taal:
Woorde van 2014

Willem Botha

LitNet het die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevra om dié woorde van 2014 uit te sonder. Willem Botha, Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT, het 'n lys woorde gestuur wat die WAT-personeel meen vanjaar op Suid-Afrikaners se lippe was.

Blogs

My wêreld!
Hennie van Deventer

Die einde is toe maar net die begin
Jacques

A tale of two shirts en iets meer
Izak de Vries

  Nuwe Skryfwerk


• Kersie
Engel
• Gee
Engel
• Die drie
Engel
• terugblik
neil a morum
• In tyd geskryf
Maritza du Preez
Skryfkompetisie:
Liefde op papier


Kan jy op papier liefde maak in Afrikaans? Skryf 'n lyflike liefdesgedig!

• Verf
Engel
• Waar jy wag
Maritza du Preez
• Grensloos
Maritza du Preez
• Nagblom
Maritza du Preez
• Jy weet
Maritza du Preez
• las lágrimas del sol
neil a morum
• Verwarring
Faybe
• Betekenis?
Annelize Botha

Skryfaanmaning:
Skrik op die lyf

Deborah Steinmair; Gerda Taljaard

Voordat die vakansie finaal aanbreek ... Skryf ’n gru-storie vir die nuwe bundel, Skrik op die lyf. Hier is nog besonderhede.

  Onderlangs

Hygliteratuur se hoogtepunte gedurende 2014

Hier is hygliteratuurbydraes op LitNet wat gedurende 2014 aandag getrek het.


www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Heinie Heydenrych
Geesteswetenskappe:
Eugène N. Marais as redakteur van Land en Volk, 1890–1896
Bioskets: Anél Gildenhuys
Regte:
Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.