View this mail online here



LitNet: Jou boekprys
Nuusbrief | Newsletter 523
16.10.2014
   
 

  Boeke en Skrywers


LitNet plaas in aanloop tot die aankondiging van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse 'n reeks onderhoude met die kortlysskrywers en die beoordelaars.

kykNET-Rapport Boekpryse: Hierdie boeke haal die kortlyste!

Oor 'n motorfiets deur Jaco Jacobs is benoem in die kategorie: Film. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is benoem in die kategorie: Film. ’n Ander mens deur Zirk van den Berg is benoem in die kategorie: Film.
Steward van Wyk was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie. Irna van Zyl was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie. Mike van Graan was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.


Tien vrae:
Willem Anker oor Buys

Willem Anker, Naomi Meyer

"Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."

Tien vrae:
Herman Lategan oor Binnekring van spookasems

Herman J Lategan, Naomi Meyer

"Ja, ek bereik ’n dooie punt elke dag van my lewe. Ek wil elke dag tou opgooi en weghol, my laptop in die see loop gooi, geboue afbrand, kaalgat deur die kerke hardloop, op mense vloek en skel, die polisie bel sodat hulle my kan opsluit en die sleutel weggooi. Elke dag. Skryf is ’n nagmerrie."

Onderhoud:
Stephanus Muller gesels oor Nagmusiek

Wayne Muller

Wayne Muller en Stephanus Muller, skrywer van Nagmusiek, gesels oor die komponis Arnold van Wyk, sy musiek en die fiktiewe biograaf.

Biebouw-resensie:
Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete

Philip John

"Vir die leser wat kultuurprodukte eie aan ons moderne verbruikerswêreld kan waardeer soos, sê maar, Tarantino en Robert Rodriguez se flieks, Japannese manga of death metal, sal Draalnoot vir ’n janfiskaal deur Henry Jack Cloete ’n baie welkome oplugting wees, en in Afrikaans."

Biebouw-resensie:
Die Alibi Klub deur Jaco van Schalkwyk

Jaco Fouché

"’n Pluimpie aan Umuzi, omdat hulle boeke in beide Afrikaans en Engels uitgee, maar ook oor die hardeband waarin die boek aangebied word. Dis ’n werk om te hou en weer en weer te lees."

Resensie:
Winterkos in Provence deur Marita van der Vyver

Ilse van der Merwe

"Jy gaan keer op keer na hierdie boek wil terugkeer, nie net vir die resepte en foto’s nie, maar grootliks vir die pragtige stories."

Biebouw-resensie:
Diepsee, bolwerk teen die aanslag van vergetelheid

Francois Verster

"Ek kan Diepsee beswaarlik té hoog aanskryf en té entoesiasties aanbeveel."

Books & Writers:
Ingrid Jonker award ceremony speech

Karin Schimke

Karin Schimke says she is "deeply moved by this honour".

Review:
Tokoloshe Song
by Andrew Salomon

Eva Hunter

"Tokoloshe Song, Salomon’s first published novel, is a fantasy laced with horror and humour."

Review:
Entanglement by Steven Boykey Sidley

Karina Magdalena Szczurek

Professor Jared Borowitz observes that the trouble with the universe is that “it has tricks and unpleasant surprises and irritating little quirks, and refuses to be ordered.”

Rubriek: De Achterflap
Hier blijf ik. Verhalen uit de stad door Sanneke van Hassel

Hendrik-Jan de Wit

"Lastig, die touwtjes aan elkaar knopen, er staat toch spanning op dat slappe net. In mijn zak vind ik een touwtje. Ik bewaar er stenen, stukjes ijzerdraad, paaseitjes en flessendoppen. Allemaal schoon, want mijn jas is net gewassen."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Oktober 2014

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Oktober.

ATKV-Skrywersalbum:
Emma Huismans (1947–)

Erika Terblanche

Louise Viljoen ondersteun die standpunt dat Huismans se verhale van literêr-historiese belang is, omdat sy die ingewikkeldhede van verhoudings verteenwoordig.

Boekbekendstellingsgeleentheid:
Die Bom – Suid-Afrika se kernwapenprogram

Theresa Papenfus

"Pik (Botha) het die boek ‘geniaal’ genoem, ‘hoogsbegaafd’ en nog ’n paar ander dinge ... en die skrywers behoort eredoktorsgrade daarvoor te kry ..."

Blogs:
Crito: Dankie


"Ek lig my hoed vir Paul Boekkooi en Cilliers van den Berg en sê dankie aan die redakteur van Boek24, Jo Prins."

Reaksie op Crito:
Verdwyn die e-resensie in die digitale toekoms?

Abraham H de Vries

  LitNet Akademies

Regte:
Die regsaard van mediaregte in sport

Steve Cornelius

In hierdie artikel ondersoek Steve Cornelius of mediaregte in sport inderdaad bestaan en, indien wel, wat die aard en omvang van hierdie regte is en in wie hulle vestig.

Webseminaar:
Die kolonis se goeie bedoelings: gevaarligte vir persvryheid in Afrika?

George Germishuys

George Germishuys besin oor hoe effektief China se soeke na sagte mag in Afrika deur middel van die media werklik sal wees.

Webseminaar:
Die olifant en die muggie: die rol van Chinese media in Afrika

Gabriël Botma

Gawie Botma sluit polemies aan by die debatte waarna Herman Wasserman verwys in sy artikel “'Sagte mag' in Afrika: China se soeke na invloed op mediaterrein.

Akademies:
Kongres van die ALV 2014: 'n Kort verslag

Neil van Heerden

Vanjaar is die kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) aangebied deur die Universiteit van Pretoria se Afrikaansdepartement, van 29 September tot 2 Oktober. Neil van Heerden deel sy indrukke en foto's.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Vermaak

KlankKas-onderhoud:
Bittereinder: "Wat’s ’n treffer?"

Henry Cloete

"Gelukkig het ons drie in punk en metal en conscious-rap bands grootgeword, so dis vir ons eintlik onmoontlik om ooit ’n fully commercial mindset aan te neem."

Filmresensie:
Miners shot down

Suzette Kotzé-Myburgh

"Dit terwyl dit eintlik verpligte kykstof in ons wye en droewe land behoort te wees – ernstige fliekkykers moet ’n plan maak om dit te sien."

Kuns:
"Freeze this frame." Trauma and the art of remembering and forgetting

Lou-Marie Kruger

"Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."

Clover Aardklop:
Wenners van die pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig


Drie groot produksies wat by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom gedebuteer het, was duidelik in ’n kop-aan-kop-stryd deurdat elkeen in afsonderlike kategorieë pryse gewen het.

  Menings

Hotnotsgot:
Bruin nasionalisme in die Wes-Kaap?

Jason Lloyd

"... nasionalisme is ’n gevaarlike speletjie wat versoening op die duur skade kan berokken."

Essay:
Op die spoor van die "profeet" TB Joshua

Jean Oosthuizen

Jean Oosthuizen loop terug op die spoor van die “profeet” TB Joshua ’n dekade of wat gelede toe Afrikaanse mense ook in groot getalle Lagos toe gestroom het om deur hom gesond gebid te word.

Klaskamer:
WOW se Nasionale Spelfees spook dinge hierdie naweek uit


Die finale ronde van WOW se Nasionale Spelfees word Saterdag 18 Oktober in Stellenbosch aangebied. Leerders van Graad 1 tot 10 uit agt provinsies sal by die Universiteit Stellenbosch bymekaarkom om hul klank- en spelvaardighede te meet.

WAT-Portaal:
Borg 'n woord vir Internasionale Woordeboekdag


Borg 'n woord vir WAT as jy lief is vir Afrikaans!

ATKV-Portaal:
Maak kinders lief vir woordeboeke, sê ATKV


Internasionale woordeboekdag word op 16 Oktober gevier omdat dit die verjaarsdag is van Noah Webster, die beroemde Amerikaanse woordeboekmaker.

kykNET-Portaal:
Melt Myburgh gesels oor SêNet op Prontuit


Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET sese laataand-aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh en Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug.

SêNet

Ag pleez deddy
Levi

En ekke vir jou
Sandvelder

Klein Pielietjie
oester


Tussen die munisipaliteit en die Serengeti
Hennie Fritz


Deborah Devonshire, die laaste Mitford-suster
Johannes Comestor

  Nuwe Skryfwerk

NetFiksie:
Middernagstories IV

Alex J Coyne

"Kom vinnig in, want die deur bly nie lank oop nie. En onthou jou flitslig – dit is baie, baie donker hier …"

Skryfkompetisie:
Beeld Afrikaans uit


Dra jou deel tot ons taalerfenis by met ’n Afrikaanse gedig, skets of kortverhaal.

  Onderlangs

LêNet:
Charlotte

neil a morum

"Toe ek uiteindelik gearriveer het, is ek voorgestel en jou liggaamstaal het my vertel dat jy vir my gewag het. 'Dis nou hy …'"

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Steve Cornelius
Regte:
Die regsaard van mediaregte in sport

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill

Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA kunste

US Konservatorium: Konserte: 13 tot 19 Oktober

Award-winning cellist Anichenko returns to UNISA

Protea Boekhuis: Chris Karsten praat oor Die respektabele Meneer Hartslief

Artscape Spring Drama Season: 10th Anniversary

Aubrey Sekhabi’s gripping thriller Silent Voice at the Baxter Golden Arrow Studio

Leserskring: Eerste Afrikaanse webuitsending met Anchien Troskie

Oude Libertas Ouditorium: Anchien Troskie gesels oor Vermis op Allesverloren