View this mail online here



LitNet: Jou tuiskoms
Nuusbrief | Newsletter 469
18.09.2013
   
 

  Tuin van Digters
Welkom tuis, Adam Small
Michael le Cordeur

"Dit was voorwaar 'n historiese oomblik, Saterdag 14 September. Net mooi 'n jaar nadat Small die Hertzogprys ontvang het (12 September 2012, om presies te wees), het hy besluit om sy stilte te verbreek."

Tuin van die Digters in volle bloei
  Gerdus Senekal
Fotoblad: Tuin van die Digters 2013



 


 
  Briewe
Vir Jaco Fourie: Die Eskimo se blas vel
Angus
Dominique Botha: Valsrivier
Johannes Comestor
Amerika se rol in die wêreld
Reusedwerg
Oorlog en Christelike Etiek
Pieter Redelinghuys
Oor evolusie, taksonomie en baraminologie
Kobus de Klerk

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Ernest van Eck
Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Bioskets: Ralph Barnard
Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

  
   Blogs
Adam Small: Jou land is my land
Naomi Meyer

Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Roos van Jou Mond: Die digkuns van Ingrid Jonker
19–21 September
Stander by Clover Aardklop
24–28 September
Westhuizen Piano Duo
22 September 2013
Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing 2013
26 September
Internasionaal bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars op die verhoog: Michelle Breedt en Nina Schumann
21 September
Boekbekendstelling: Dieper deur Retief Burger
8 Oktober

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  LêNet
Kuier by vriende – DJ
  Bieg
My nuwe baas
My bydrae tot die biegruimte
Nogmaals vroue-onderklere
Vaarwel, Biegruimte
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Advertisement – RHS: Zebra Press
The Historical Karoo
To many people, especially those driving along the N1 national road at high speeds, the Karoo represents nothing more than a monotonous, hot and arid landscape to be passed through as quickly as possible. But in this vast, open region, history is everywhere, if visitors would only look for it. And that is exactly the purpose of this book: to point out the many places, buildings, objects and associated personalities of historical interest in the Karoo.
 
article
Biebouw-resensie
Trek vertel die stories wat ons moet deel
Johan Anker

"In breë trekke handel Trek oor die gedwonge verskuiwing van die bruin mense uit die middedorp van Wellington gedurende die laat ’50’s en vroeë ’60’s van die vorige eeu. Dit bied egter ook ‘n breër kyk op die verskuiwings tussen plaas en dorp, en selfs, teen die einde van die teks, die verskuiwing na ander vastelande."
 
article
Biebouw-resensie
Ou bloed is uiters boeiend en suksesvol
Madri Victor

"Ou bloed is ’n uiters boeiende en vermaaklike misdaadroman. Die sensitiewe tema mag jou met ’n naar kol op die maag laat, maar die verligting (en ontvlugting) lê daarin dat geregtigheid in dié fiktiewe wêreld seëvier."
 
article
Biebouw-resensie
Oorlopers: Soos mense oor 'n brug en soos vloeistof oor 'n glas se rand
Ingrid Woudstra

"Dit is ’n bundel waarin skokkende en ontstellende aktualiteitsverse soos vloeistof oor die rand van ’n houer loop."
 
article
Biebouw-resensie
Gekoopte leuens: 'n Resensie
Maryke Roberts

"Hoewel die spanningslyn goed is, kan mens nie verhelp om te wonder oor die blitsvinnige uitslae deur patoloë en polisielaboratoriums, die helikopters wat ingespan word en die spanne speurders wat ingetrek word nie. Miskien bestaan dit in Suid-Afrika, maar ons as Jan Publiek hoor nooit daarvan nie."
 
article
Biebouw-resensie
Hoe lyk Die bleek man op my hakke?
Anneliese de Wet

"Dit gee die leser ’n smakie van ’n lewe met skisofrenie. En dit is uiteindelik die doel van boeke soos dié: om die leser iets te laat ervaar van die leefwêreld van die persoon wat aan ’n geestesversteuring ly. En dít kry sy met sukses reg."
 
article
Review
Boyhood: Reader's review
AC Coubleigh

"Coetzee is a skilful didactic lecturer as well. He withdraws himself from those pages, leaving one alone with his faint shadow and words, without ever telling one what he is really saying."
 
article
Review
Panorama: A book review
Nadia Kamies

"Panorama refers to both a song sung by schoolchildren and to the view of the mountain from Robben Island which is visible to all who live there except the prisoners behind walls so high that not even the visiting Sunday School picnic children from the Dutch Reformed Church were aware of them."
 
article
Photos
Book launch of Call it Dog by Marli Roode
Naomi Bruwer

South African-born Marli Roode lives in London and recently visited South Africa for the launch of her debut novel, Call it Dog. The Johannesburg launch was at Love Books, Melville.
 
article
Umuzi Fiction: Giveaway
Umuzi is pleased to announce a fiction giveaway on LitNet. A lucky reader can win three books published by Umuzi.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
JFW Grosskopf (1885–1945)
Erika Terblanche

“Hoe ouer ek word, hoe groter word my eerbied vir taal en vir woorde. Woorde is vir ons soos goud vir die goudsmid of diamant vir die slyper.”
 
article
BSV-slypskool trek slypskoolgangers en wenners van heinde en verre
Daar was meer as 80 slypskoolgangers wat die jaarlikse BSV-slypskool, vanjaar aangebied deur  die welbekende Leon van Nierop,  in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), Bloemfontein, bygewoon het.
 
article
Wen
i-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele deur Koos Kombuis
Hierdie boek dui die weg na insig aan. Dit is die eerste Afrikaanse verwerking van die antieke Chinese I Ching, of “Boek van veranderinge”, vertaal en geïllustreer deur Koos Kombuis. Jy kan 'n kopie wen!
 
article
Blog
Plesier en min plesier
Crito

Crito resenseer resensies oor:
Plesierengel, deur Leon van Nierop
Gekoopte leuens, deur Lien Roux-de Jager
Maar wie snoei die rose in die nag? deur Abraham H de Vries.
 
ATKV-Portaal
article
ATKV-Woordveertjies 2013
Izak de Vries

Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.
 
LitNet Akademies
article
Godsdienswetenskappe
Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Ralph Barnard, Ernest van Eck

"Hierdie artikel, in oorwegend toegepaste vorm, poog om die debat oor die sewe tekste in die Bybel wat met ‘homoseksualiteit’ verbind word, so toeganklik moontlik aan nieteoloë bekend te stel. Sodoende kan ’n meer verantwoordelike omgang met die teks van die Bybel moontlik bevorder word."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
article
Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling
Feeste | Festivals
article
Clover Aardklop 2013
Kabous Meiring gesels oor die ATKV Boeke-oase
Kabous Meiring, Naomi Bruwer

Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.
 
article
Clover Aardklop 2013
macbeth.slapeloos
Marthinus Basson, Naomi Meyer

Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.
 
article
Clover Aardklop 2013
Mike van Graan gesels oor Gevalle engel
Mike van Graan, Reney Warrington

Gevalle engel is ’n spanningsvolle menslike drama. Reney Warrington gesels met die skrywer, Mike van Graan.
 
article
Clover Aardklop 2013
Jaco Bouwer gesels oor Na-aap
Jaco Bouwer, Reney Warrington

Na-aap is ’n vertaling en verwerking van Franz Kafka se aangrypende "A Report to an Academy". Reney Warrington het met regisseur Jaco Bouwer gesels.
 
article
Clover Aardklop 2013
Louise Pieterse oor haar Onderro(c)k-uitstalling
Louise Pieterse, Henry Cloete

"Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
 
article
Open Book Festival 2013
The Ghost-Eater and other stories
Monique Mortlock

"The Ghost-Eater and other stories is a collection of 31 short stories from different writers who all took part in a creative writing workshop at the University of the Western Cape (UWC) with the compiler of the book, Diane Awerbuck, last year."
 
Menings | Opinion
article
Regsalmanak
Nietige pactum successorium
Gustaf Pienaar

"Maar dit kan dalk, as gevolg van die regsreëls wat ek hier bo verduidelik het, ongeldig wees. As jy oor sulke kontrakte of oor die geldigheid van jou testament twyfel, gaan soek regsadvies by jou prokureur."
 
LitNet Akademies Kuberklas
article
Onderhoud
Fokusberoep: Towenaar
Geon Nel

Al ooit oorweeg om vir jou kruideniersware te betaal met geld wat jy verdien het deur 'n towenaar te wees? Abrakadabra: Hier is 'n onderhoud met een.
 
Vermaak | Entertainment
article
KlankKas-onderhoud
Laurie Levine: "This album feels like a definite shift ..."
Henry Cloete

"There is no reaching a plateau when it comes to the big stuff of the heart. There is only the knowledge that it all comes around again and again ..."
 
article
"Niks té diep nie": Poësie moenie aansitterig wees nie
Gerdus Senekal

"’n Pretensielose aand van Afrikaanse digkuns en musiek. Voorlesings deur Nathan Trantraal, Erns Grundling, Mavis Vermaak, Annie Klopper, Andries van Pretoria en Henry Cloete. Die Skynmaagde gooi ’n paar tjoens. Anna-Bet Bester is MC vir die aand."
 
article
Resensie
Die See II: CD-resensie
Reney Warrington

"Slotsom: Dit is verdomp awesome."
 
article
Theatre Review
Introdans presents Superstars – everything you need in a short and powerful package
Ed Campbell

"The pace and technical prowess gradually increase to deliver a powerful and passionate finale, ending a performance which is short, yet diverse with mixed tones and truly varied styles. This manages to captivate me as a dance-dummy from beginning to end, and Introdans’s promise actually seems rather modest in retrospect."
 
Sanlam Sing 'it
article
Werkswinkel
Liriekskryf-werkswinkel aangebied in Johannesburg
Skaaf aan jou lirieke met Louise Carver, Luna Paige en Mzambiya.
 
article
FREE Download: Sanlam Sing 'it songwriter's manual
Want to write the perfect song but have no idea where to begin? Singer-songwriter Luna Paige has put together a comprehensive manual for all writers and musicians. Download the FREE Sing 'it songwriter's manual!
 
article
Foto's
Kaapse liedjieskrywers leer by Luna, Koos en Hunter
Chrizane van Zyl

"Mens kan nooit genoeg geleenthede vir liedjieskrywers skep om aan hul tegniese vaardighede te werk nie."
 
Nuwe skryfwerk
article
Poësie
Ongestrykte verlede
Karel Kopbeen

"Gladys staan in ‘n wit kombuis
en sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed,
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit."
 
article
Fiksie
Die kind
Marinus Uys

"Dan spring sy gedagtes na die kind van vroeër die oggend. Hoe die kind aan hom vasgeklou het. Hy was vuil en koud."
 
article
Poetry
Chemotherapy
Reneé Muller
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za