LitNet: Jou herinneringe 
Nuusbrief | Newsletter 442 
13.03.2013 
 

Die gevoelswêreld van die jong skrywer – 'n soektog
Leti Kleyn, Naomi Meyer, Riana Scheepers

Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.
 

Fotoblad: US Woordfees 2013

Die LitNet-redaksiespan het tydens die US Woordfees hulle kameras afgestof. Hier is 'n paar feesfoto's van die week.
 

  Briewe
Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare
Trienie
Wouter se opmerkings oor RSG
Jan Rap
 
Is Lincoln ontmasker?
Wouter Ferns
Bokwerda, Greyling & waninformasie
Wouter Ferns
Verblindende akademiese kennis
CM
Kan Ferdi Greyling nie lieg nie?
Bokwerda
Genadedood: Die reg om te verskil
George

 
  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Hygliteratuur
LitNet en Playboy SA bied aan: Die speelmaat-kompetisie!
Wil jy in Playboy SA wees? Stuur vir ons jou storie ...
  
   Blogs
Op 25 is Christiaan 'n vars bries in teaterbedryf
Feeswoord
Cobus Bester glo aan respek vir Monitor-gespreksgenote
Feeswoord
Athol Fugard nog lank nie klaar met die lewe nie
Feeswoord
Watter taal praat mense in die hemel?
Naomi Meyer
  

Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
 
article
US Woordfees 2013: Feesdirekteur Dorothea van Zyl se indrukke
 
article
US Woordfees-fotoblad: Boeke en skrywers
 
article
US Woordfees: Op die spoor van 'n jeugboekskrywer
 
article
US Woordfees-fotoblad: LitNet se Sanlam Sing 'it-liriek werkswinkel

 
ABSA KKNK | Visuele Kuns
article
ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Annelie van der Vyver

Virtuele galery van Annelie van der Vyver. Verkope open 29 Maart 2013.

 
article
ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Tom Cullberg

Virtuele galery van Tom Cullberg. Verkope open 29 Maart 2013.


 
LitNet Akademies
article
Godsdienswetenskappe
’n Verkennende ondersoek na die ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie

Helen Efthimiadis-Keith, Graham Lindegger

"Hierdie artikel beskryf ’n verkennende ondersoek na die belewenis van ’n groep teologiese studente van die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) by die lees van Rut 2 aan die hand van Ignatius van Lojola se meditatiewe tegnieke."

 
article
Geesteswetenskappe
’n Persoonlike waardering van Michelangelo Merisi da Caravaggio (1571-1610)

Jannie Pretorius

"In hierdie studie benut die navorser die 5D-siklus van Waarderende Ondersoek om ’n persoonlike waardering van die lewe en werk van Michelangelo Merisi da Caravaggio, Italiaanse meesterskilder, te doen."

 
  LitNet Akademies-gespreksruimte
article
Natuurwetenskappe
Analogieë tussen prosesse in tegniese en biologiese stelsels
Ian Shaw, Tshilidzi Marwala, Daan van Wyk

" ’n Model kan kwantitatief ten volle presies genoeg wees vir die praktyk, en nogtans ook kwalitatief begryp word. Die sleutel is analogie: dit bring skynbaar uiteenlopende prosesse uit verskillende vakrigtings bymekaar, sodat die kennis wat by die een opgedoen is, by die ander ingespan kan word."
 
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

 
Musiek | Music
article
KlankKas-onderhoude
Experience sexinadream

Henry Cloete

"It’s kind of difficult for anyone to ignore the word 'sex' when you encounter it. Maybe subconsciously we had a cunning world domination plan to exploit that."

 
article
KlankKas-onderhoude
Hanru Niemand steeds vol (roep)woorde

Henry Cloete

"Daar is actually nogal iets groots waarmee ek besig is. Ek skryf aan ’n lang verhalende gedig, waarmee ek allerhande interessante musikale dinge wil doen en waarby ek heelwat mense gaan betrek."


 
Resensies | Reviews
article
Dangerous Love by Ben Okri: Seeking Solace in a Brutalised Society

Kayang Gagiano

"The novel is ambitious in its scope and complex in its rendering."


 
Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi
article
Dustin Hoffman verras met Quartet

Suzette Kotzé-Myburgh

Met alles in die film is die balans nét reg.


 
Bieg | Confess
article
Ek wens 'n vrou wil met my doen wat ek met hierdie man gedoen het

Kwagga

"Ek is te bang om te vra want eerstens ontbloot ek my siel en wese en om dan die verwerping of weersin te sien, maak dit die volgende keer nie makliker nie."

 

article
article
US Woordfees-fotoblad: Neerlandistiekdag
 
article
US Woordfees-fotoblad: Musiek
 
article
US Woordfees-fotoblad: RSG Praat Saam
 
article
US Woordfees-fotoblad: Plataan-kafee en De Vette Mossel
 
article
US Woordfees-fotoblad: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum

 
In Memoriam | Opinions
article
Huldeblyk
Mandy Rossouw

Waldimar Pelser

"Sy is onvervangbaar. Nou begin die proses van so sterk probeer wees soos wat Mandy was."

 
article
'n Brief aan Gerrit Brand op die Sondag van die Laaste Oordeel

Johann Rossouw

" ’n Kwarteeu. Dis ’n kwarteeu sedert ons mekaar in die teologieklas by Tukkies as eerstejaars leer ken het."

 
Gerrit Brand (1970–2013)
Pieter Duvenage
Aan Gerrit Brand – namens die Afrikaanse Taalraad
Michael le Cordeur
Gerrit Brand: 'n Huldeblyk
Robert Vosloo
Gerrit Brand – 'n huldeblyk
George Claassen
'n Brief aan my vriend Gerrit Brand
Christo van der Rheede
 

 
Boeke en skrywers
article
Bloemfonteinse Skrywersvereniging Skryfkompetisie

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met NALN bied aan: Skrywers 2013 met totale prysgeld van R15 000.


 
ATKV-Skrywersalbum
article
Doc Immelman (1928–2013)

Erika Terblanche

Daniël Ferdinand (Doc) Immelman is op 23 April 1928 in Vasco in die noordelike voorstede van Kaapstad gebore, die oudste van twee seuns. Sy direkte voorsate is Willem Barnard en Susanna Haarhof, sy oupa en ouma van ...

article

 
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
article
Speedy (Bokslagter) Gonzales

Gustaf Pienaar

"Speedy was ’n beesboer op die plaas Zoetvlei in die Vryburg-distrik. Langer as 23 jaar het hy ’n doring in die vlees gehad: sy buurman, Scholtz, se klompie skape en boerbokke."

 
article
Die vreesaanjaging en die ryk man

Gustaf Pienaar

"Saam met die stewige klompie rente wat die hof die eiendomsagent beveel het om te betaal, het Van den Berg seker heelpad bank toe geglimlag."


 
Nuwe Skryfwerk | New writing
article
Reispapier-rubriek
Ellende soos blomme

Rentia Bartlett-Möhl

Hierdie week se reisblad speel af in Parys in die 18de eeu. Hoe sien Charles Baudelaire digters, vra Rentia Bartlett-Möhl.

 
article
Poësie | Poetry
The little yellow house

Phelelani Makhanya

A new poet on LitNet, Phelelani Makhanya, wonders about a little yellow house.

 
article
Fiksie | Fiction
Fotoverhaal

JJJ Harmse

In stories oor die grensoorlog hoor mens maar min verhale vanuit 'n mediese soldaat se perspektief. Tog was hulle orals saam, soos 'n skaduwee in die oorlog. JJJ Harmse vertel 'n treffende verhaal, geïnspireer deur sy eie herinneringe van diensplig.


 
Wen | Win
article
Wenner aangekondig
Hier is die wenner van Die Uitsonderlike Snowflake Versameling

En hierdie week se wenner van Die Uitsonderlike Snowflake Versameling deur Heilie Pienaar is: Perdebytjie. Baie geluk!

 
article
Nuwe kompetisie
Lewer kommentaar op LitNet en wen Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap
Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 14 Maart 2013 tot 20 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.
 
 
  


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za