LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou onvertelde storie
Nuusbrief | Newsletter 423
19.10.2012
 
 

  Naklanke
Doodgelukkig om te lewe (Morituri te Salutant!)
Albert du Plessis
"Kom ons loer en luister bietjie hoe voel sommige musikante en digters daaroor om die ontydige te verwissel met die ewige."
Ons sê baie-baie-dankie!
Chutney de Ridder

"... 'n tune oor die radio wat jy donkiejare laas gehoor het en hoe dit skielik goeie herinneringe in jou harspan loswikkel. Ek kan honderd plus deuntjies lys wat in dié kategorie val en elkeen sal 'n storietjie hê."
Oor Jeff Lynne, Kip Hanrahan, Koos Kombuis en John Cale
Kerneels Breytenbach

"Koos Kombuis se gees is seer sekerlik nie onrebels nie, maar hy takel nou die soort dinge wat binne die groter bestel belangriker is."

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Briewe
Ernst op RSG oor Stilte
Jana
Om druk te hanteer
Elridus Grobler
“Anner” glattie so anners
Jacobus Faasen
Kan God toornig en jaloers wees?
Heiden
Die definitiewe skaal waaraan Afrikanerskap gemeet kan word
Pieter Redelinghuys
Hensoppers in ABO?
Hans Richardt

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.


  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  Menings | Opinion
article
Brief
Onvertelde stories van Afrikaans
Johannes Comestor

"Eerstens is dit 'n viering van Afrikaans. Tweedens is die teks die vrug van veldwerk."
article
Inligting
Baie belangrik: Gaan jou blog saam skuif? En wat kan jy verloor?
Naomi Meyer

"Wat om nou te doen: as jy nie die afgelope ses maande geblog het nie, maak vir jou kopieë van alle bloginskrywings wat jy wil behou. Maak ook seker dat jy al die inligting wat moontlik verlore kan raak – soos in hierdie bloginskrywing genoem – veilig bewaar."
article
Rubriek: Regsalmanak
Lente 1926: Daardie dag het Aliwal-Noord nie na 'n vakansiedorp gevoel nie
Gustaf Pienaar

"Die een groep het stelling op ’n strategiese koppie ingeneem en die ander groep moes probeer om hulle daar uit te kry en die koppie oor te neem. Albei groepe was met Martini-Henry-gewere gewapen, maar natuurlik, omdat dit ’n skyngeveg was, het hulle nie met skerppunt-ammunisie geveg nie, maar met loskruitpatrone."

  
  WF 2012
article
WF 2012
Wetenskapfiksie-inskrywings deur hoërskoolleerders ... Nog inskrywings word volgende week geplaas!
• ’n Wêreld van projeksies, Janeska Wolmarans, graad 11
• Dure internet!, Juan-Merié Venter, graad 10
• ’n Biologiese affêre, Niel Coetzee, graad 11
• ’n Dag in my wêreld, Anje Venter, graad 11
• ’n Sekonde in tyd, Jana Cloete, graad 11
• Die Verlammer, Natalie de Bruyn, graad 11
• Identiteit in ons toekoms, Nicola Smit, graad 10
• Revolusie, Angelo Melonas, graad 12
• Inspirasie uit die buitenste ruim, Paul van der Linde, graad 10
• Die kuur, Rouxlé Schmeisser, graad 10
• My droom word waar – soortvan ..., Sasha-Lee Willemse
• Koue voete, Bianca Hagen, graad 11
• Omring deur vlieënde karkasse, Marguerite Wolfaardt, graad 11
• In die skadu’s, Lehann Smith, graad 10
• LILIT, Heinrich Niehaus, graad 11
• Laika in die ruimte, Shawna-Leze Meiring, graad 12
• Voortbestaan vs vooruitgang, Lize van der Merwe, graad 12
• Robotte, Marisna Nel, graad 11
• Die kus, Anke Schlünz, graad 10
• Is 2012 dalk werklik die einde?, Stefan Marais, graad 12

  
  Kuberklas
article
Hersieningsvraestelle
Lewenswetenskappe-vraestelle: Graad 12, November 2011
Die eindeksamen is op ons! Hier is hersieningsvraestelle van 2011 se Lewenswetenskappe-eksamens.
article
Rubriek
Meester 4: Wat is die telling nou, Jacobus?
Danie Cronjé

Die deelnemer aan die tenniswedstryd presteer ook nie juis in wiskunde nie.
article
Fokusberoep
Motorjoernalis
Gerhard Horn

Wens jy jy kon soos Jeremy Clarkson betaal word om in vinnige motors rond te ry? Gerhard Horn gee raad oor hoe om ’n motorjoernalis te word.
article
Wiskundekongres
SBA Woeker met Wiskunde: Gehalte-onderrig in skole?
David Piedt

"11 450 skole in Suid-Afrika gebruik in 2012 nog steeds put-latrines." Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Lees wat het David Piedt by hierdie geleentheid gesê.
• SBA Woeker met Wiskunde: Toespraak, DJ Brand
• Die SBA en 100 onderwysers woeker met wiskunde, Marise Oberholzer
article
ATKV: Onderwysersdag
ATKV-groete en -ondersteuning aan onderwysminister Angie Motshekga op Onderwysersdag
’n ATKV-afvaardiging het op Onderwysersdag die kantoor van Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in Pretoria besoek.

  
  Taal
article
Taalgesprek
’n Heildronk op ’n suksesvolle ALV-kongres 2012
Neil Cochrane; Wyn Roux

Die tweejaarlikse kongres van die Afrikaanse Letterkunde Vereniging (ALV) het 25–27 September 2012 op die Sunnyside-kampus van Unisa plaasgevind.

  
  Sing ’it
article
The new Sing 'it is coming soon ...
This is where it starts | Dis waar dit begin

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Boek vir Blou Bul-besetenes
"Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die mees legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het."
article
My pad met engele deur Belinda Bras-Nel
"Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Snars Poëtika
My “Sunscreen song” vir skrywers
Bibi Slippers

"Onthou jy Baz Luhrman se 'Sunscreen Song' uit die ’90's? Wel, dis terug – met 'n effense aanpassing of wat, spesiaal vir skrywers."
article
Gedigte
Profiel
Wessel Stoltz

Mens hoor beslis so bietjie Breyten in hierdie gedig van Wessel Stoltz.
• In wisselkoersperspektief, Waldemar Gouws
• Uit die argief, Gedigte deur Hilda Smits
article
Prosa
Pienk
Marius F Ackermann

"Ben Botha se bloed pomp vanaand blouer as gewoonlik. Oor minder as twintig minute draf sy span op die veld, en hy is nog nie eens naby die stadion nie. ’n Seisoenkaartjie verseker wel jou plek in die Bulkraal, maar vir parkering moet ’n man maar self kop stamp."
article
Kortverhaal
Dis Hazyview dié
Carla Kargaard

Carla Kargaard se kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.
• Vlieg, Alida Eloff
article
Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers
Word deel van LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers en kry heel eerste die jongste nuus oor skrywers, skryfkompetisies en publikasie-geleenthede! Almal is welkom en dis 100% gratis.

  
  Hygliteratuur
article
Hygliteratuur
Hyg met Hallowe'en: Die heuningmaan van Sibelius Joubert
OO Sewenstein

"Die jag raak al hoe vinniger en vinniger totdat Sibelius voel of hy gaan brand. Dan verskyn die maan weer soos ’n steurende sweempie voor sy geestesoog asof dit hom wil dwing om van iets te onthou wat hy in hierdie storm en drang nie wil onthou nie."
article
Hygliteratuur
Hyg met Hallowe'en: Die volmaan groot en helder oor die boomtoppe
Sensueel

"Dit was tydens ’n kursus om te leer hoe om ’n professionele massering te doen toe ek haar ontmoet het."


  Boeke & skrywers | Books & Writers
article
Book chat
David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature
Derek Attridge; David Attwell

"It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"
article
Boekgesprek: The Cambridge History of South African Literature
Rotskuns as piktografiese rotstaal of vroeë Suider-Afrikaanse skrif-op-klip
Helize van Vuuren

"Die idee van rotskuns as 'dream writing' is nie nuut nie. Johan van Wyk het al in 1994 in die eerste uitgawe van Alternation hieroor geskryf ..."
article
Resensiegesprek
Volledige kodes ontbreek dikwels by kommunikasie
Hennie van Coller

"Dit laat my altyd dink aan Lena van Wyk wat 37 keer (of was dit op 37 plekke?) geprikkel is deur ’n boek van Etienne Leroux – en sy het hierdie reaksie gehad bloot op ’n klompie aanhalings uit die boek. Stel jou haar toestand voor as sy die werklike boek sou gelees het!"
article
Onderhoud
Skaduwee in die kollig: Carel van der Merwe gesels oor sy jongste roman
Naomi Bruwer; Carel van der Merwe

"Met Skaduwee wou ek skryf oor die ondervinding van ’n ekspat wat na Suid-Afrika terugkeer, hoe so ’n persoon die land beleef."
article
Foto’s
Karoo Book | Boek Bonanza
Naomi Bruwer

Die Karoo Book | Boek Bonanza het Sondagaand 14 Oktober op Beaufort-Wes plaasgevind as deel van die Tweede Karoo Ontwikkelingskonferensie. Boekbekendstellings deur 'n verskeidenheid skrywers is voorafgegaan deur 'n paneelbespreking oor "Letterkunde en die ekologie", geborg en aangebied deur LitNet Akademies.
article
article
Biebouw-resensie
Petra Müller se impressionistiese bundel
Marius Crous

"Maar hierdie geel bundel van Müller staan in die teken van die lewe en die vreugde van leef ..."
article
Kiek-en-fliek
Marita van der Vyver stel die blou van onthou bekend
Naomi Bruwer

Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.
article
ATKV Skrywersalbum
Leon Rousseau (1931–)
Erika Terblanche

“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.”
article
article
Biebouw-resensie
Tussen middernag en dagbreek – nagmerries word gewaarborg
Maggie Marx

"Moontlik is dit juis wat Bogaards met al dié besonderhede beoog het: om afgryse by die leser uit te lok."
article
Foto's
Kiekies: Brink stel Philida op Stellenbosch bekend
Naomi Bruwer

André P Brink se jongste roman, Philida, is Saterdag 13 Oktober in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Naas Steenkamp was die gespreksgenoot.


  English
article
Interview
Everybody loves the drawings UK illustrator Emily Gravett loves drawing
Emily Gravett, Naomi Meyer

From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.


   Vermaak | Entertainment
article
Clover Aardklop-onderhoud
Andries Vrey: "Ons is baie trots op die pas afgelope fees"
Henry Cloete; Andries Vrey

"Ek kan dit onomwonde stel dat daar tans geen sprake daarvan is dat die fees na Pretoria, of enige ander plek, verskuif gaan word nie."
article
Music interview
Dividable Grand creating a buzz
Henry Cloete; David Vermeulen

"Music has never been a competition for us, and shouldn't be for anyone. Our sound is our sound, and we don't try to be better or different, because it wouldn't be 'us'."
article
Teater: Resensie
Champ is kru, maar daar is puik spel
Emma Kotze; Renata Redelinghuys

"Champ is ’n stoute komedie oor drie jong mans wat een ding gemeen het: hulle is almal sukkelende akteurs wat desperaat is vir werk, elkeen natuurlik met sy eie verantwoordelikhede wat hy moet nakom."
article
Film: Resensie
Wolwedans in die skemer – Lekker creepy
Réney Warrington

"Gou kom jy agter hulle het almal ’n ander agenda, verlede of selfs persoonlikheid!"


  NB-Uitgewersportaal
article
Kennisgewing
Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 aangekondig
Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, het Dinsdag 16 Oktober die wenners van die 2011/2012 Sanlam-prys vir Jeuglektuur aangekondig.
article
Nuwe boeke
Armblankes – die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”
"Edward-John Bottomley neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was."

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies: Geesteswetenskappe
Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld
Eleanor Lemmer

"In hierdie artikel maak ek gebruik van analitiese outo-etnografie om ondersoek in te stel na die vraag: Hoe word akademiese habitus in die universiteit as veld ontwikkel en volgehou deur die loop van ’n lang akademiese loopbaan?"
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
  Wen
article
Wen die asemrowende Die Afrikaanse skryfgids: Wenners aangekondig!
Maritza du Preez en Anna Ahllers ontvang elkeen ’n kopie van Die Afrikaanse skryfgids.

  
 
  

www.litnet.co.za   twitter