View this mail online here



LitNet: Jou 400ste
Nuusbrief | Newsletter 400
11.05.2012
 
 

  Nuusbrief
Welkom by LitNet se 400ste nuusbrief!

Die LitNet-nuusbrief is jou weeklikse wegwyser na al die lekker materiaal wat in LitNet se labirint van aktiwiteit ’n tuiste vind.

Besoek ons nuusbrief-argief vir jou eenstop-stasie van al die artikels wat oor die jare jou reis saam met LitNet verryk het.


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  Briewe
Waarom is party mans gay?
Varkspek
Inligting verlang: Morning Glory, kortverhale en Steve Hofmeyr
Jan Rap
Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie
Jaco
Briewe van die huis
Boer in Beton
Obama vir nog ’n termyn!
Naas Viljoen

  
  Blogs
Ink/tik vs bloed
ontbloot
Die heel beste tyd
Lollabol
Die swart hond
Lou
Is jy verslaaf aan Facebook?
Ek-Myself
Nou ja ...
Safely Travelling
Babas omruil
Neander
Babbel in die veld
Auntie Fran
Selfmoord: Wat dryf mense?
Kind van Afrika
God is awesome
Twaksak
  

  DinkNet
Ter helle neergedaal
Gedagtes: ’n Kees de Waal-perspektief
  
  
  Hygliteratuur
Uit die argief: Shawn se suster (by die swembad)
Koggelmander
  

  Bieg
Madam, ek mis ons gesels
Wild63
  
  Kompetisies
 
Protea-weggee: wenner aangekondig
 
Lux Verbi-weggee: wenner aangekondig
 


  NetKeuse
article
NetKeuse
LitNet-blits #4
Naomi Meyer

’n Bekgeveg oor Steve Hofmeyr, verskillende opinies oor homoseksualisme en homoseksualiteit en ’n stuk kort prosa oor ’n gorilla-hand: Waar anders as op LitNet kry mens so ’n lekker mengsel van opinies en vermaak? LitNet-blits wil die gesprek nog verder aan die brand steek.
 


  Menings | Opinion
article
Onderhoud
Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET
Naomi Meyer; Lisba Vosloo

“Vir my kan Olive Schreiner se buitengewone karaktereienskappe as vrou en skrywer – haar morele oortuiging, onverskrokke uitsprake en onstuitbare beywering vir reg en geregtigheid – gesien word as sentraal tot haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse geskiedenis.”
Die Schreiner Karoo-Skrywersfees
Vir die derde opeenvolgende jaar vind die geslaagde Schreiner Karoo-Skrywersfees vanjaar weer plaas, van 9 tot 11 Augustus. Klik hier vir nog inligting.

article
Rubriek: Hotnotsgot
’n Ware slang in die gras
Jason Lloyd

"Die boksgeveg op die teerpad tussen twee slange net voor De Rust het die nare gedagte weer laat opvlam. Ek kon nie mooi sien watter tipe dit was nie. Miskien was dit Kaapse kobras, geelslange, pofadders, rinkhalse?"

article
Interview
Digital publishing conference to provide solutions and spot trends
Naomi Meyer; Terrance Moyo

Amabhubesi Conference and Training has put together a digital publishing event on 29 and 30 May which – they claim – will provide solutions that transform publishers’ print into identical digital editions and enhance it with interactivity.

article
Blacksheep
Neotel

Neotel is Telkom’s competition. But will Neotel actually instal their first phone line?



 Boeke en skrywers | Books and writers
article
Kompetisie
Skryf ’n lokteks of ontwerp ’n boekomslag
Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee. Hier is die laaste inskrywings.
  
article
Omslag-inskrywings | Cover entries
I write what I like – Celia Claase
The line of beauty – Celia Claase
White Noise – Yvette Cloete
The sea – Celia Claase
American Psycho – Celia Claase
Mother’s milk – Celia Claase
Room – Celia Claase
Bridget Jones’s Diary – Celia Claase
The lovely bones – Celia Claase
All the pretty horses – Sonja van der Westhuizen
Room – Sonja van der Westhuizen
The Handmaid’s Tale – Retha Ferguson
Bridget Jones’s Diary – Sonja van der Westhuizen
The Sea – Sonja van der Westhuizen
The Savage Detectives – Sonja van der Westhuizen
Duiwelskloof – Linki Brand
article
Lokteks-inskrywings | Blurb entries
Madré Roothman
Paula Hartzenberg
Brett Beiles
Ingrid Brunkhorst Hurrell
Ingrid Brunkhorst Hurrell
Jaco Fouché
Louis Greenberg
Madré Roothman
article
ATKV Skrywersalbum
Hennie Aucamp (1934–)
Erika Terblanche

“Salig is dié wat nie begryp nie, want hulle sal gemoedsrus hê.” Hennie Aucamp se se ATKV-skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
article

LitNet Akademies-resensie-essay
Tyd om Boere-Arkadië te groet?
Etienne Viviers

Etienne Viviers opper kritiek teen Steve Hofmeyr se Die Verste Uur.

Die Verste Uur slaag nie daarin om hierdie historiese dilemma oortuigend te fiksionaliseer en só ander insigte te bewerkstellig nie. Die tyd het miskien aangebreek om pogings tot ’n Boere-Arkadië finaal te groet.”
article

article
Crito
Die slaggat

"Het ’n boek wat in die slaggat van slapstick in tuimel ’n ernstiger benadering nodig?"

article
New Books
Exclusive Books Homebru 2012 – 28 Unique Perspectives on South Africa

The Exclusive Books Homebru campaign is a pure celebration of South African writing and writers. The promotion runs from 1 May until 27 June 2012 and provides South African authors, both new and established, with their own platform to shine.


 
  Kuns
article
Onderhoud
SA-illustreerders: Gerhard Cruywagen
Bibi Slippers; Gerhard Cruywagen

Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.



  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Betower bewaar ’n donker geheim

Hierdie jeugroman van Fanie Viljoen handel oor Nadia se geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly.

article
Nuwe boeke
Sam – ’n ware verhaal van ’n dogtertjie en haar olifant

Marthe is ’n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly. Vir haar agtste verjaardag kry sy ’n ongewone geskenk – ’n baba-olifant! Sy naam is Sam en kort voor lank is die twee van hulle onafskeidbaar.

article
Nuwe boeke
Jy en jou nommers deur Zelda Dalling

Nommers is ’n universele taal. Van geboorte af gebruik ons nommers om ons daaglikse lewens te reguleer – ons weet hoe lank ons is, hoeveel ons weeg, hoe oud ons is en wat ons banksaldo is. Maar wat is die betekenis agter elke nommer?



  LitNet Akademies
article
Natuurwetenskappe
Enumerasie van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese ortogonale maats
Alewyn Burger; Martin Kidd; Jan van Vuuren

In hierdie artikel enumereer die skrywers verskeie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese, ortogonale maats (SOLVSOMs), ’n probleem wat nog nie in die literatuur oor kombinatoriese ontwerpe aangespreek is nie.
  
  Uit die argief
Artikel: Enumerasie van self-ortogonale Latynse vierkante van orde
Alewyn Burger; Martin Kidd; Jan van Vuuren

YouTube-onderhoud: Martin Kidd gesels oor Latynse vierkante en gee raad aan skoliere wat in die wiskundige wetenskappe wil studeer
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  
article
Geesteswetenskappe
“ek het ’n liggaam, daarom is ek”: Outobiografiese elemente in Antjie Krog se Verweerskrif
Marisa Botha

"Antjie Krog is bekend as grensverskuiwende digter, maar met die publikasie van Verweerskrif (2006) ontlok sy moontlik die hewigste kritiek ooit in haar poëtiese loopbaan. Die kritiek sentreer op die uitdagende omslag, asook op onontginde temas in die Afrikaanse digkuns: menopouse en die ouer vrou se seksualiteit."
  
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article



  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars poëtika
Oor honde, onderbroeke en boekrakke ... maar meestal boekrakke
Bibi Slippers

"Ek kan nie oor boekrakke skryf nie, want wat ék wil sê, het Griet reeds in 1992 geskryf, in ’n sprokie."

article
Vervaldatum-kompetisie
Vrou op ’n eiland
Hennie Aucamp

"Maar eers het sy die wortel van vergetelheid berei; dae lank, oor ’n stadige vuur. En toe die astrak reg was, het sy dit eenkant gesit om af te koel."

article
Fiksie
Die hand
Waldemar Gouws

“Ek het iets vir die gorilla gesê en ’n foto van hom geneem waar hy reg by die tralies sit en my op en af bekyk het. Wat sien iemand wat my indringend deeglik met die oë ondersoek?”
Poësie
Glasvaas
Adriaan Coetzee

"daardie glasvaas het juis vanoggend gebars boeke filtreer ’n dun film water op die tafel die blomme snak"
article

  
  Feeste| Festivals
article
US Woordfees
Fees van die uitverkooptes

Ses toneelstukke wat tydens die Woordfees uitverkoop is, kry verdere speelvakke in Stellenbosch en Kaapstad.

article
Absa KKNK
Ses Kannas vir Hanekom se Babbel

Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel is die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK en het in ses van die tien kategorieë geseëvier.
Kyk ’n videogreep uit Babbel, opgeneem tydens die Absa KKNK – Naomi Bruwer
Kyk na foto’s van Babbel, geneem tydens die Absa KKNK – Alwyn van Zyl

article
Festival
The Second Annual JM Coetzee Festival in Richmond

Find all the info about the second annual JM Coetzee Festival in Richmond here.
  

 
  ATKV
article
US Woordfees
Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES in samewerking met die ATKV

Die ATKV WOORDtroFEES is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken.
Kyk na foto’s van ATKV WOORDtroFEES-toekenningsgeleentheid – Jacques Ensink

article
Boekpryse
2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings

Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag 6 Junie 2012.

article
LitNet Akademies (Skole)
Die Mei-uitgawe van Hoezit! is nou beskikbaar!

Dis weer sulke tyd! Die Mei-uitgawe van Hoezit! is nou op die rak.
ATKV-toekenning aan Fanie Smit
ATKV-vriende ondersteun Huis Oase



  In memoriam
article
In memoriam
Roelof Willem Temmingh
(28 September 1946 – 5 Mei 2012)
Izak Grové

"Temmingh se werk sal onthou word as ’n bydrae wat gestalte gegee het aan ’n visie van musiek as beduidende en noodsaaklike lewensruimte."


 
  NB-Uitgewersportaal
article
Lokprent
Eindstryd – Geheime gesprekke en die einde van Apartheid deur Willie Esterhuyse

Eindstryd is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse.

article
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers

Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid
Game Plan for Life
Rodriguez
Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap
Moemin en die komeet
Anna Atoom en die magnetiese meermin


 
  

www.litnet.co.za   twitter