View this mail online here



LitNet: Jou Paasbolletjie
Nuusbrief | Newsletter 395
05.04.2012
 
 


  Essay
Wat is kompleksiteit?
Rika Preiser


In die soeke na oplossings vir die sogenaamde megakrisis word die woord "kompleksiteit" byna mantra-agtig ingespan ten einde sin te probeer maak van wat deesdae as gepaardgaande "wicked problems" (Conklin 2006) beskryf word.


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
Sing ’it

We are currently chatting to some of South Africa’s biggest artists for the second cycle of Sing ’it. But what did you think of our first line-up? And what about the prizes, sponsors and overall quality of lyrics? We want to know! Tell us what you think, and you could win one of ten Kalahari.com shopping vouchers!

Ons gesels tans met van Suid-Afrika se grootste kunstenaars vir die tweede Sing ’it-siklus. Maar wat het jy van die deelnemers in ons eerste siklus gedink? En wat van die pryse, borge en algehele gehalte van lirieke? Ons wil weet! Sê ons wat jy dink en jy kan een van tien Kalahari.com-koopbewyse wen!


  
  Briewe
Volhoubaarheidswenke
Norman Halder
Oxford as ’n tuiste van geleerdheid
Johannes Comestor
Die Blou Bulle se ruiker Glam Guru-produkte
Enjee
My herinneringe aan Wes-Transvaal, Yuri
Enjee
Wat omtrent die Paasbolletjies reik ’n hand van vriendskap, Ellie?
Duitswester

  
  Blogs
Earth Hour: wat ’n teleurstelling
Kreatiewe ekke
Geen Aprilgekgrap nie
Erika
... maar dalk wel ’n Aprilgekgrap
Monica H
Nuttige "groen" wenke
Ek Myself
Die glas is halfvol
shlwanjan
Behoorlik getrek
Kathuter
As die wolke van alle kante af jou verhinder
Exiperfexi

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se gereelde blog, DinkNet, hier.

  
  Hygliteratuur
Speel en bestuur
Jacob Regop

  
BiegNet
Oop verhouding met my man, maar ook lus vir nog meer
Oop Verhouding
So verlig ek is uit daardie verhouding!
JDS

  
  Kompetisies
LitNet-blokraai
Voltooi LitNet se lekker blokraai en jy kan ’n heerlike prys wen: die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek!
Red die wêreld teen 13 April – stuur vir ons jou groen wenke
LitNet nooi jou uit om jou "volhoubaarheidswenke" teen 13 April 2012 vir ons te stuur. Jou wenke kan te doen hê met die natuur, maar dit kan ook gerus handel oor méér as dit – die soort volhoubaarheid wat die ekonomie goed doen. Jy kan boonop lekker boeke wen!


  
  LitNet Akademies
article
Nuwe uitgawe
LitNet Akademies: Jaargang 9(1) – Maart 2012

Die volledige uitgawe van LitNet Akademies Jaargang 9(1) is nou in PDF-formaat beskikbaar.

article
Webseminaar
LitNet Akademies: Die Suid-Afrikaanse onderrigstelsel en die rol van Waarderende Ondersoek in leierskap-ontwikkelingsprojekte
Carine Janse van Rensburg

Twee kenners op die gebied van opvoedkundige sielkunde gee hulle mening oor Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".
Die impak van Waarderende Ondersoek in leierskapontwikkelingDorothea Steenkamp
’n Evaluering van Jannie Pretorius se positiewe profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – Suzanne Bester

article
LitNet Akademies: Gespreksruimte
LitNet Akademies-resensie-essay: Voorstelle ingewag
Etienne van Heerden

LitNet wag tans voorstelle in vir resensie-essays oor resente letterkundige werke. Stuur jou essay-konsep (twee of drie sinne) aan Etienne van Heerden by etiennev@mweb.co.za. Lees die bekendstellingbrief vir verdere inligting.

article


  Menings | Opinion
article
Hertzogprys-debat
Repliek op Le Cordeur: Ignoreer reglemente vir die toekenning van pryse?
Nicol Stassen

As dr Le Cordeur die Akademie se reglement gelees het, sou hy geweet het dat die prys vanjaar nie volgens die reglement aan Small toegeken kon word nie.
Adam Small aanvaar die Hertzogprys – Jacques van der Elst

article
Hertzog Prize
ANC congratulates Adam Small

The African National Congress wishes to congratulate Adam Small on receiving the prestigious Hertzog Prize from the Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

article
Blacksheep TV
Cape Town

I was just in Cape Town and I don't agree with everyone that it's racist.



  Kos & Wyn | Food & Wine
article
Persverklaring
Nuwe sjef vir Holden Manz se Franschhoek Kitchen

Opwindende eetgenot, aangevuur deur ’n liefde vir goeie kos, wye ervaring in die restaurantbedryf en kook vir internasionaal-bekende glanspersoonlikhede, wink by die boetiekwynlandgoed Holden Manz met die aanstelling van gesoute sjef Cheyne Morrisby by die Franschhoek Kitchen-restaurant.



  LAPA-Uitgewersportaal
article
Bekendstelling
LAPA Uitgewers se splinternuwe uitgewersportaal op LitNet


LitNet is trots om LAPA Uitgewers se eie ruimte op LitNet aan ons lesers bekend te stel. Besoek die LAPA Uitgewersportaal vir al die jongste boekenuus, resensies van LAPA-boeke en onderhoude met LAPA se gewilde skrywers.

article
Onderhoud
’n Lewe lank agter een gedig aan ... René Bohnen praat oor in die niks al om

René Bohnen, Bibi Slippers

"Net soos die sprekende ek in my gedig 'wan' op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.

article
Resensie
Sexy medisyne: Asof die mediese wetenskap nie sexy genoeg is nie

Marius Crous

"Ek moet toegee, toe ek hierdie boek uit die koevert haal en ek sien die skrapsgeklede verpleegster met die rooi rompie en die rooier oprygstewels, die rooi lippe en die ewe rooi suigstokkie voorop, het ek dadelik gedink dat ek hier met die opgekikkerde weergawe van die een of ander hospitaalhygroman te doen het."



NB-Uitgewersportaal
article
Lokprent
Emma en die geheime gang

Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? Kyk die grillerige lokprent vir die nuwe speurstorie, Emma en die geheime gang.



Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars poëtika
Die gedig as god en godsdiens
Bibi Slippers

"Ek sal miskien nie ’n vliegtuig daaroor opblaas nie, maar die digkuns is die naaste ding wat ek aan ’n godsdiens het. En ek is nie alleen nie." Bibi Slippers dink na oor die digkuns as god en godsdiens, in die gees van Paasfees.

article
Poësie
Vertalings
Mavis Vermaak

Mavis Vermaak vertaal drie gedigte deur die Sufi-digter Rumi.
Wie praat met my mond?
Die brose houer
Liefde en ek gesels

article
Poësie
Semi – Johann de Lange
Fiksie-kompetisie
Vervaldatum
Koggellag van die hadidaElsabe Kruger
article

  
  Musiek
article
KlankKas-onderhoud
Lewe met jou hart so wyd oop soos die hemel: Mavis Vermaak gesels oor haar album Rumi
Mavis Vermaak, Bibi Slippers

Bibi Slippers het by Mavis Vermaak gaan hoor watter aanklank ’n 21ste-eeuse inwoner van Kaapstadslaapstad by ’n 13de-eeuse mystic vind. En ons praat nou nie hier van die mystic boer nie ...



  Teater | Theatre
article
Resensie
Afrika se probleem is Afrika, meen Autopsy
Emma Kotze

Daar is oorgenoeg kwessies in ons onmiddellike samelewing wat dringend aangespreek moet word, en teater as medium is ideaal om hiervoor te gebruik, voordat daar weer vermaaksugtige teater gemaak word.

article
Interview
South Africa's longest-running theatre improvisation show to showcase in Australia
Steyn du Toit

Members of South Africa's longest-running theatre improvisation show, TheatreSports, will showcase their talents in Australia later this year. Read more about their trip, as well as their recent special guest – improv guru Joe Bill.



  Kuns
article
KKNK 2012
Kunstefees ’n kunsfees: Sandra Hanekom oor KKNK Visuele Kunste
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl, Sandra Hanekom

Die Absa KKNK Visuele Kunste staan vanjaar vir die eerste keer onder kuratorskap van Sandra Hanekom en bestaan uit 17 uitstallings. Naomi Bruwer het met Hanekom gesels.

article
Foto-essay
Watching shadows
René Bohnen

Digter en fotograaf René Bohnen deel ’n uittreksel uit haar reeks foto's getiteld "Watching shadows"



  Film
article
Fliekvlooi
Melancholia: Verbind self die kolletjies
Suzette Kotzé-Myburgh

Suzette Kotzé-Myburgh voel effe masochisties en gaan kyk Melancholia, die jongste film deur Lars von Trier. Die moeite werd? Lees haar resensie en vind uit.



  TV
article
Robinson Regstreeks
Stories van hoop

Robinson Regstreeks bring vir kykers twee stories van hoop.

article
Saktyd
Wil jy werk by Huisgenoot wen?

Al gedroom om die volgende Hanlie Retief te wees? KykNET en Huisgenoot is kop in een mus met ’n reeks wat beloof om baie vermaak op die kassie te verskaf.



  NetSelect
article
On the web
SeanO's favourite websites
SeanO

SeanO from Good Hope FM recommends his favourite sites on the worldwide web.



  Books and Writers
article
New Books & Events
“Africa worldwide”: ZAM magazine goes international
Menán van Heerden

Photographer Menán van Heerden attended the launch of the edgy, contemporary African magazine’s first international issue in LitNet’s home away from home, Amsterdam.

article
Review
Stones for my father: Second Boer War remembered

"The scenes in the concentration camp are brutal and realistic. The smells of putrefaction and starvation seep through the page and Trilby Kent shows that she has done her research well."
 
article
Q&A
The Doll that Grew: Q&A with Damaria Senne
Christelle du Toit, Damaria Senne

The Doll that Grew is the latest children’s story to be published by Damaria Senne, author of Boitshoko and owner of Damaria Senne Media cc. Christelle du Toit asked Damaria about the underlying themes in her book.

article
Event
Picador's 40th Birthday Party: Back in black (and white)
Bibi Slippers

LitNet attended the first Open Book event for 2012, the celebration of Picador’s 40th birthday. Bibi Slippers took some black-and-white snaps at the event in the spirit of the redesign of the Picador classics.



Boeke en skrywers
article
Crito
Oorversadiging
Crito is nie bevredig deur die resensies wat in Rapport Boeke verskyn het nie, al word daar diep gedink en uitvoerig geredeneer.

article
ATKV Skrywersalbum
C Johan Bakkes (1956–)
Erika Terblanche

“Ek reis en dan is die boeke aan die einde van die dag maar ’n byproduk. Al my stories is in elk geval maar net ’n klomp kortverhale wat uit my joernaal kom.” Ontmoet die skrywer C Johan Bakkes en lees meer oor sy lewe en werk.

article

 
  

www.litnet.co.za   twitter