|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 649
18/05/2017
|
Krities Afrikaans
|
Die bergengel
In Gabriëllië het dertien jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van ’n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie. Eron Verberger, seun van die klokmakersegpaar Gibor en Alida Verberger, word egter gedwing om met nuwe oë na fantasie én werklikheid te kyk wanneer hy saam met sy pa op ’n lewensveranderende avontuur vertrek.
’n Mistieke en allegoriese fantasieverhaal van grootword en groei wat tot volwasse sowel as jong volwasse lesers sal spreek.
Skrywer: Carina Stander
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R220 |
 |
|
 |
Die Noord-Kaap se spookdorpe
Jan JP van der Merwe
Menings
"Die Noord-Kaap beskik vandag oor nagenoeg 10 spookdorpe. ’n Spookdorp is ‘n dorp wat vroeër ‘n lewendige gemeenskap gehuisves het, maar wat sedertdien ‘n stildood gesterf het, en al wat oorgebly het van hierdie eens pragtige dorpie is ‘n paar ou murasies en ‘n begraafplaas."
|
 |
Do the coloured people have a culture?
Simon Bruinders
Opinion
"And we must give guidance to our young people, who have many questions and feel that our culture – and, indeed, our people – are marginalised and maybe even oppressed by the majorities."
|
 |
Die stand van Afrikaans aan universiteite
Mercy Kannemeyer
Universiteitseminaar | University Seminar
"Dit sal futiel wees as die gesprek slegs tussen politici en bestuurspanne plaasvind en nie ook met en deur die studente, dosente en ander personeel, wat die ergste daardeur geraak word nie."
|
 |
Waarheen met Afrikaans?
Conrad Steenkamp, Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar
"Meertaligheid in ’n meertalige land soos Suid-Afrika is dus geen luukse nie, maar ’n voorvereiste vir ware demokrasie en inklusiewe ontwikkeling. Ons behoort almal minstens drie tale te kan praat."
|
 |
Godsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die feit dat daar, sover my kennis strek, geen klagtes gebring is ná die Wilde Als-byeenkoms nie, is dalk die duidelikste aanduider dat selfs die kritici weet hulle kritiek sal nie objektief staande bly nie. Daar is immers ’n reuseverskil tussen dogma waarmee jy nie saamstem nie, en haatspraak."
|
 |
Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?
Ansie Lessing, Marike W de Witt, Estelle Kruger
Onderhoude
"Ongeletterde ouers kan stories vertel en hulle kinders aanmoedig om te luister, aandag te gee en die stories te herhaal. Maak die kinders bewus van klanke, vorme en kleure."
|
 |
Verkennende verbeeldingswêrelde: die ontsluiting van die Willem Boshoff Argief
Josef van Wyk, Suzanne de Villiers-Human, Dirk van den Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Willem Boshoff se argief is ’n unieke voorbeeld van eksperimentele en konseptuele argivering én verbeeldingryke digitale kurering wat, hoewel uiters sistematies van opset, ook alternatief, kreatief, oop, speels, informatief, performatief, kunstig en sensories is."
|
 |
Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing
Dawie van Velden
Menings
"Die kernboodskap van hierdie dieetpatroon is dat ons onsself moet losmaak van die gevestigde dieetpatroon soos deur die Amerikaners voorgestel, en moet ag slaan op navorsing wat toon dat gesonde vette ryk aan omega 3-vetsure nie so skadelik is as wat voorheen aan ons voorgehou is nie."
|
 |
CF Beyers-Boshoff (1926–1989)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.
|
 |
Protea Boekhuis vier 25 jaar van publikasies
Suki Lock
Boeke en skrywers
"Tyd. Ons meet dit in sekondes, minute, ure. Later word die ure dae, maande en selfs jare. Vyf en twintig jaar om spesifiek te wees, en ná ’n kwarteeu van boeke uitgee, is Protea Boekhuis nog volstoom op pad vorentoe."
|
 |
Shortlist of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced
LitNet
Books and writers
“The shortlisted books always reflect what is happening in our society and this year it’s clear that the political has become the personal, and that we have to look at what happened to find out who and where we are today."
|
 |
Being Kari: an interview with Qarnita Loxton
Qarnita Loxton, Naomi Meyer
Books and writers
"I also wanted to write about an adult love relationship, and in the Cape Town context, it seemed authentic to include an intercultural relationship which raised questions of identity."
|
 |
Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n resensie
Dewald Koen
Resensies
"Vlerke vir almal is een van daardie jeugromans wat nie slegs deur tieners gelees moet (en sal) word nie. Almal moet dit lees. Veral ouers van tieners, en onderwysers, móét hierdie roman lees."
|
 |
Jou Romeo deur Fanie Viljoen: ’n resensie
Marlize Leyden
Resensies
"Van Romeo en Juliet regdeur Sandy en Danny in Grease tot by Marko en Yvette in Jou Romeo is die storielyn van twee individue wat op mekaar verlief raak ten spyte van die oënskynlik onversoenbare sosiale groeperings waaruit hulle kom, alles behalwe nuut."
|
 |
’n Blonde bom deur Dihanna Taute: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Selfs volwassenes sal haar boeke geniet. Sy raak meestal kwessies aan waarmee tieners vandag gekonfronteer word en verweef soms haar eie ondervindings as tiener in die storielyn."
|
 |
Karoo Moose wen groot by KKNK Kannas
LitNet
KKNK
Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand in Kaapstad oorhandig. Hier is vanjaar se wenners.
|
 |
Veer in die hoed vir mediapresteerders
LitNet
Leefstyl
"Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die jaarlikse ATKV-Mediaveertjies gefokus op die belangrike rol wat die media in die samelewing speel." Hier is vanjaar se wenners.
|
 |
Guardians of the galaxy Vol 2: a film review
Reney Warrington
Film
"I admit my heart once again fluttered when I sat down and ogled the fans, lights and race car-type seats. Would going to the movies become an experience again? Would I anxiously anticipate the release of intriguing titles?"
|
 |
Baxter Theatre Centre launches 40/80 public fundraising initiative
LitNet
Lifestyle and entertainment
"This simple and accessible campaign is a fundraising drive inviting the public and the business sector to join them in turning a 40-year legacy into an 80-year commitment, thereby ensuring that this illustrious legacy will continue for future audiences and artists."
|
|