Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 620

6/10/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou student

Pasverskyn

Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste

Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer. Dit sluit in vroeë waarskuwingstekens, al die eienskappe, asook ’n kontrolelys, sodat jy kan kyk of jy met ’n narsis te doen het. Of dalk self een is.

Skrywer: Riette Rust

Uitgewer: LAPA
Price: R200

Menings

Interview: The end of public universities in South Africa?

Achille Mbembe, Hans Pienaar
University Seminar

"The drama we are seeing is that we are asking the university to do things it was never meant to do. I mean welfare is the domain of the state, it is not the domain of the university. We can’t be asking the university to do things it was not designed to do."

Shredding the veil of reconciliation

Robert Kriger
University Seminar

"At the heart of the matter are two interlinked concepts and realities which manifest themselves in all aspects of the South African “way of life”: the pervasiveness of structural inequality and white supremacy in our daily lives."

Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na Maandag 26 September 2016 se vergadering van die US Raad

Johan Theron
Universiteitseminaar

"Die stelling dat Afrikaans en Engels ingevolge die nuwe Taalbeleid gelyke status geniet as onderrigtaal is bloot onwaar ..."

Stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans

Afrikaanse Taalraad
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

“Deur die IVA sal dosente en studente in Suid-Afrika en regoor die wêreld saam gemeenskaplike probleme kan takel en sinergieë ontwikkel.”

Het ons verhoudinge met gadgets en status updates vervang?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die grootste fout wat ons kan maak, is om te dink dit wat ons elektronies raakloop, is altyd eg."

Noem my Skollie: Dis my gedagtes daa oo

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Noem my Skollie het emosies in my oepgemaak wat my gevolg tot ek daai aand in my bed geklim het. Dit het in en uit my kop geklim vi die afgelope drie wieke. Noem my Skollie het in meer as twie ure in my kom los die riedes hoekom taal, stories en geskiedenis soe belangrik is vi ‘n mens."

Plaasmoorde in Treurgrond: Carien Smith gesels met Dian Weys

Carien Smith, Dian Weys
Onderhoude

"Plaasmoorde is ’n werklike en gruwelike werklikheid, maar as dit met vinnige redigering, stadige aksie, oombliklike geweld en oorweldigende klankbane uitgebeeld word, met ander woorde, skouspelagtig, neem dit ons al hoe verder weg van die werklikheid daarvan."

Die onmisbaarheid van die Engelstalige pers se beriggewing en redaksionele kommentaar as bron oor die Zuid-Afrikaansche Republiek se geskiedenis

Heinie Heydenrych
Seminare en essays

"Net soos die Engelstalige pers se beriggewing uiters belangrike lig werp op voorheen onvolledig verklaarde omstrede gebeure in die Zuid-Afrikaansche Republiek, is die benutting van dié pers se redaksionele kommentaar ook onontbeerlik vir ’n behoorlik gebalanseerde begrip van die kompleksiteit van die stemregvraagstuk."

Eie bloedfamilie

Hennie van Deventer
Blogs

"Die verrassende nuus van bloedverwantskap met die pragtige jong vrou kom uit die deskundigste bron moontlik: die stamboom-towenaar Theo Verwey wat lyne kan trek doer uit Koning Dawid se dae uit (ja waarlik, dis waarheen my eie paadjie terugloop)."

Boeke en skrywers

Onderhoud: François Bloemhof oor Doodskoot

François Bloemhof, Org Potgieter
Skrywersonderhoude

"Toe my eerste boek uitkom, het ek vir myself gesê ek sal soos ’n regte skrywer voel eers as ek drie boeke op die rak het. Maar dit voel steeds te goed om waar te wees, asof dit nie my regte werk is nie – en ek skat dis omdat dit nooit soos werk voel nie."

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman

Henriëtte Loubser
Resensies

"Elf dae in Parys trek jou in, dit sleur mee, dit verskerp jou sinne en dit laat jou met die nodige kennis oor wat om met jou volgende besoek aan Parys te gaan doen."

Tien vrae: Abrie Coetzee oor Draai jou sente om

Abrie Coetzee, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Moenie so vasgevang raak in jou eie probleme dat jy die wêreld om jou nie raaksien nie. Wanneer jy jou houding verander, gaan jy vind dat jy ook meer kreatief na jou finansiële probleme begin kyk. Jy gaan oplossings vind waaraan jy tans nie dink nie."

Tien vrae: Stefan Blom oor Die waarheid oor verhoudings

Stefan Blom, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Daar is altyd ’n oplossing vir verhoudings solank beide partye bereid is om te werk aan hulleself en hulle verhouding; en oop is vir verandering."

Eben Venter (1954–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen.” – Eben Venter

Lyke en bloeddiamante; feite of fiksie?

Izak de Vries
Blogs

"Offerande het pas verskyn. Die eerste lyk is reeds aangemeld."

Invitation to book launch: Losing the Plot by Leon de Kock

LitNet
Books and writers

You are invited by Wits University Press and The Book Lounge, Cape Town, to the launch of Losing the Plot on Thursday, 6 October 2016 at 17:30 for 18:00.

Ovasie

Crito
Blogs

"Die opmerkings wat sy maak, laat nie ruimte vir agterdog nie, en wanneer sy sê Maestro is ’n okkasie vir ’n staande ovasie, wil jy amper hande klap. Wat ’n pragtige kompliment!"

Uitnodiging na die Facebook-bekendstelling van Vir die voëls

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Besoek Huisgenoot se Facebook-blad op Vrydag 21 Oktober 2016 vir die bekendstelling van François Bloemhof se Vir die voëls.

LitNet Akademies

Estetiese illusie en die wyses waarop kykerbetrokkenheid in ’n film geskep kan word, met verwysing na Eternal sunshine of the spotless mind (2004)

Armand Fourie
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Op watter wyses word kykerbetrokkenheid geskep en wat is die funksie van estetiese illusie in die film Eternal sunshine of the spotless mind (2004)?"

Leefstyl

Program van die ATKV-Boeke-Oase 2016

ATKV
Feeste

Aardklop 2016 skop more af! Al die gesprekke in die ATKV-Boeke-Oase word gratis aangebied.

ATKV-Tienertoneel 2016

ATKV
Feeste

Hier is al sestien stukke wat deel is van ATKV-Tienertoneel wat vanjaar by Aardklop te sien is.

The Vanilla: "Ons is nie daai band wat rustige pop tunes speel nie"

Henry Cloete
Musiek

"Indie pop is oral in die music scene, plaaslik en internasionaal, en dit is dan moeilik om uniek te wees en uit te staan."

Teaterresensie: Hedwig and the Angry Inch by Gate69-teater, Kaapstad

Maryke Roberts
Teater

"Die tema is ’n moeilike een: gesprekke oor transgender is nooit sonder struikelblokke en hartseer nie. Dis stof-tot-nadenke-materiaal hierdie. Maar dat dit een van die lekkerste teater-eet-ervaringe hierdie jaar is, is gewis."

Kelderflux: "Ons hou van ongewoon en interessant"

Henry Cloete
Musiek

"Suid-Afrika is ’n deurlopende tema in die album, so ek sal sê die enigste kriteria was die gegewe: ons is vier bevoorregte wit Suid-Afrikaanse mans wat reflekteer op ons omgewing en ons onderskeie ervarings daarbinne."

Week van de Afrikaanse roman: Literatuur en Geschiedenis, Zuid-Afrikahuis, Amsterdam, 20 september 2016

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"In het kader van de Week van de Afrikaanse roman stond op 20 september 2016 alles in het teken van literatuur en geschiedenis, meer bepaald hoe beiden zich tot elkaar verhouden. ’s Avonds organiseerde het Zuid-Afrikahuis boeiende dubbelgesprekken, waarbij Ingrid Glorie in dialoog trad met een auteur, vertaler en uitgever. Het publiek was talrijk opgekomen."

Lucy Jordan se verlore droom

Jan JP van der Merwe
Menings

"’n Verlore droom is soos ’n verlore liefde: as jy dit nie tot nostalgie kan verwerk nie, sal dit jou tot raserny dryf – vra maar vir Lucy Jordan."

Skryfwerk

Jakkalsjag

Jaco Jacobs
Fiksie

"Net ná nege die aand ry ons veld toe om die jakkals te gaan soek."

Taalstryd

Sunelle Geyer
Poësie

"in vergaderings wil ek ook ’n
stuiwer in die armbeurs gooi
maar wat as ek
epitome verkeerd uitspreek
’n verkeerde tense gebruik
extinguish in plaas van
distinguish sê?"

Versprei

Sunelle Geyer
Poësie

"Jy het vir my ’n mopaniesaad uit die
veld uit saamgebring ..."

Sy het gesê / Hy het gesê

Johann de Jager
Poësie

"My man
met hande soos huise
waarin ek kan vlug ..."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved