View this mail online here



LitNet: Onderhoudend
Nuusbrief | Newsletter 495
02.04.2014
   
 
  Menings | Opinions

Leierskap in Suid-Afrika in die era van neokolonialisme
Moeletsi Mbeki

Afrikaner-nasionalisme het êrens in die 1990’s ’n pynlose dood gesterf, omtrent die tyd toe swart nasionalisme uiteindelik skyn te geseëvier het. Maar helaas, hierdie triomf het kortstondig blyk te wees.

Technology transforms education
Bertie du Plessis

Seven laws and three questions. Bertie du Plessis, a member of LitNet’s management committee and one of the founding members of LitNet Akademies, in a presentation at Stellenbosch University.

Waar is ons bruin akteurs?
Rohan Magerman

Die akteur Ruben Engel skryf in Die Son hoe bruin sterre steeds gemarginaliseer word in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf. Lees of Rohan Magerman saamstem.

Mandela en Heaney, ambassadeurs van die gewete
Hans Pienaar

Is daar raakpunte tussen Nelson Mandela en Séamus Heaney? Lees wat dink Hans Pienaar.

Hennie Aucamp – vaarwel aan ’n geliefde mentor en vriend
Jannie Pretorius

Jannie Pretorius deel die rol wat Hennie Aucamp as mentor en vriend in sy en Coenie de Villiers se lewens gespeel het.

Gemeenskapsorganisasie help kinders en die jeug – en bied hoop
Philip Geldenhuys, Naomi Meyer

Die onderwys het stories met hoop nodig. Maar veral het die hele Suid-Afrikaanse gemeenskap nodig dat daar mense is wat hulle en hul kinders kan bystaan met praktiese hulp. Philip Geldenhuys vertel van Community Keepers.

’n Regter wat ons gerus kan onthou
Gustaf Pienaar

"Die jong Gregorowski het aan die bekende Gill College in Somerset-Oos gematrikuleer, waarna hy in die regte gaan studeer het ..."

In memoriam: Détlev Kröger
Christo Viljoen

"Waar begin ’n mens om te praat oor so ʼn veelsydige en talentvolle mens soos Détlev Kröger?"

Overeenkomst Zuid-Afrikahuis Amsterdam en Die Burger Kaapstad

De Stichting ZASM en Die Burger hebben op donderdag 27 maart een overeenkomst gesloten. Kern van de overeenkomst is dat beide partijen elk voor vijftig procent eigenaar worden van het pand Keizersgracht 141 te Amsterdam.

  Vermaak | Entertainment

Yonder: rocking horse in Park, Beaufort-West
Lien Botha, Naomi Meyer

Why photograph an outdoor play structure in an open field? Lien Botha explains.

Instagram: Four Corners | Die vier hoeke
Reney Warrington

Die film Four Corners | Die vier hoeke het landwyd begin draai. Kyk wie was op die rooi tapyt by die persgeleentheid.

Donovan Borne on his debut album, Greatest Hits: Vol II
Donovan Borne, Henry Cloete

"People forget that good songwriting, specifically in terms of the lyrics, can mean the difference between mediocrity and greatness."



Danelle: "Ek was vreesbevange ..."
Henry Cloete

"Laas week het ek nog herstel van ’n monstergriep wat toe eskaleer na laringitis en my los met géén stem vir ’n week nie. Ek kan nie vir jou sê hoe dit my geaffekteer het nie."

ABSA KKNK 2014: Land van skedels
Emma Kotze

Land van skedels: ’n suksesvolle en kragtige produksie.


ABSA KKNK 2014: Rondomskrik
Emma Kotze

"Die grusame dood van Anene Booysen sorg beslis nie vir ligtevermaak-materiaal nie. Rondomskrik gebruik haar dood as inspirasie."

  Akademies

LitNet Akademies (Regte):
’n Oorwinning in die stryd teen straffeloosheid vir die plegers van menseregteskendings

Neels Swanepoel

Neels Swanepoel bespreek die saak waarin die hoogste hof van appèl se uitspraak ’n beduidende bydrae gelewer tot die eeue oue stryd teen die straffeloosheid wat plegers van wandade voorheen skotvry daarvan laat afkom het.

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe):
Ekokritiek en die nuwe materialisme. ’n Ondersoek na die nuwe materialisme in enkele gedigte van Johann Lodewyk Marais uit die bundel In die bloute (2012)

Susan Smith

LitNet Akademies: Eerste volledige joernaaluitgawe vir 2014

Die eerste volledige joernaaluitgawe van 2014 is nou in PDF-formaat beskikbaar. Laai LitNet Akademies 11(1) nou af.

Onderhoudend: Jean Lombard
Jean Lombard, Helize van Vuuren

Jean Lombard oor kwessies van mite en moraliteit.

LitNet Akademies-leesgoed: Pieter Verster
Pieter Verster

Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top tekste van die afgelope tyd met LitNet.

Skole:
Redenasie Renoster red sy ma

Riette Hugo

Kuberklas Kreatief plaas 'n voorleesstorie wat ouers of onderwysers vir heel kleintjies kan lees. Ontmoet Redenasie Renoster.

  Boeke en Skrywers

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2014

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die bekronings vir 2014 besluit.

ATKV-Skrywersalbum:
WA Hickey (1909–1989)

Erika Terblanche

“Ek is op my beste wanneer ek sonder kinkels en lang draaie reguit op die man af skryf. Met tierlantyntjies het ek nog altyd gesukkel.”

Bomskok deur Tinus Horn

Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie.  En allesbehalwe ’n ware storie.

Uittreksel: Bomskok deur Tinus Horn

Onderhoud: Bomskok – onderhoud met Tinus Horn

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: April 2014

Misdaadfiksie, romanses, kinder- en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Paastyd.

Photos: "Using the Pen for Justice – How writers transform society"
Izak de Vries

"Giving voices to the voiceless." See photos of an event at Bibliophilia, sponsored by LAPA Publishers.

Boekgesprek:
Claudia Roth Pierpont: Roth Unbound

Johannes Comestor

"Waarna Roth klaarblyklik op soek was, is enersyds realistiese uitbeelding van die werklikheid en andersyds stof om sy beperkte verbeelding mee aan te vul."

Poetry Festival
Dancing in Other Words Spier Poetry Festival 2014


Dancing in Other Words / Die Dansende Digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach. Invited poets gather in the Cape in South Africa for one week in May to explore poetry’s age-old function as “the dreaming vein in the body of society”.

PEN Afrikaans:
2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings


PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.


  Nuwe Skryfwerk | New Writing

Om teen clichés te stry, te swerf en daarmee te groet
Rentia Bartlett-Möhl

"Die laaste sinne van my MA-skripsie wag om geskryf te word. Ek moet dus groet. Dit was groot pret en baie insiggewend om julle skryfwerk te begelei. Dit was heerlik om te sien dat daar soveel aspirantskrywers in Afrikaans en Engels skryf en stelselmatig leer om meer oorspronklik te kyk, dieper te dink en meer te lees."

Netdigters 2.0
Rentia Bartlett-Möhl

Die wenner van hierdie kompetisie is aangekondig.

Livid
Adriaan Coetzee
 
Oyster
Abigail George

Ontvangs
DW Gouws

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Begeerlike vrou
Cheetah

“Aan die verste ent by die ingang vang my oog ’n Indiese meisie.”

Naglyf

Lee

’n Naweek om te onthou

Cheetah

Mans en vroue: Wie hou regtig hiervan ...?
Redheart

Ek stel regtig belang om julle menings te hoor, of julle daarvan hou of nie. Gee gerus julle terugvoering.


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Neels Swanepoel
’n Oorwinning in die stryd teen straffeloosheid vir die plegers van menseregteskendings
Bioskets: Susan Smith
Ekokritiek en die nuwe materialisme. ’n Ondersoek na die nuwe materialisme in enkele gedigte van Johann Lodewyk Marais uit die bundel In die bloute (2012)
Bioskets: Jean Lombard
Onderhoudend: Jean Lombard
  


  
Blogs
Opsommings
Crito
Die vrygewigste Cabbie in Londen …
Godiva
Soms moet mens net aanhou asemhaal …
Net Ek
Die kwartaal was maar moeilik in die skaapkraal
Carol R
Herfs
Dirkie
  
  Vermaak
  

Wees gereed voordat jy die Paas-pad pak

Vat hom Flaffie

Die Heuwels Fantasties on Tour

The 7th X FEST Film Festival

Yonder by Lien Botha

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

Meeste kommentaar
Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing
Dirk Rigter
Nie verstoot nie en nie vertrap nie
John Fagoedien
My mening oor die reg
Reusedwerg
Die grootste karakter in wêreldletterkunde
Angus
Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus
Kobus de Klerk
Spirituele sinkretisme
Kobus de Klerk
Virrie slim academic Comestor
John Fagoedien
Vir wat stry ons tog so!
Angus
Hoe lyk die nuwe Suid-Afrika na die verkiesing?
Gawerjal
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za