| |
| Clover Aardklop 2013 |
 |
Onderhoud
Nicola Hanekom gesels oor Land van skedels |
Nicola Hanekom, Naomi Bruwer
"Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal." |
|
• Clover Aardklop 2013 Program |
| |
| Vermaak | Entertainment |
 |
Oppikoppi 2013
'n Skalpel in die vorm van 'n strydbyl
|
Gerdus Senekal
"Tussendeur die rondslentery van verhoog tot verhoog sien ek hoe die Bewilderbeeste die diverse musikale aanbieding van Koos Kombuis tot Zakes Bantwini en Mi Casa terdeë geniet. Werklik ’n plek vir 'elke kleur en geur', soos vriend Dane sê." |
| |
 |
KlankKas: Onderhoud
Herman Kleinhans: "Ek gee nie meer om oor die bedryf nie ..." |
Henry Cloete, Herman Kleinhans
"Ek is moeg daarvoor om vir almal te cater en ek het besluit om net te doen wat ek wil doen en musiek te skryf en maak wat my gelukkig maak ..." |
| |
 |
Cool stuff
August 2013
|
Réney Warrington
Réney Warrington shares her highlights on the August events calendar. |
| |
 |
Teater: Rubriek
Huis toe, Mies Julie en The Rocky Horror Show
|
Albert Maritz
"Toe dit een keer gebeur, is dit een van daai vreemde ervaringe – ’n stuk wat aangebied word met so ’n vreemde styl. Dit was my ervaring by vanjaar se Woordfees. En al is dit hoe laat, is dit belangrik om te betrag. So, nou, die eerste kans wat ek kry in maande, soek ek die geleentheid om daaroor te skryf." |
| |
| Menings | Opinion |
 |
Onderhoud
Michael le Cordeur gesels oor Kaaps |
Michael le Cordeur, Naomi Meyer
"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal." |
| |
 |
Opinion
Expression is Golden |
Nthabeleng Mzizi
"InZync poetry sessions are a surprisingly humble space where bras and sisters come together in an intimate cipher, where rappers informally freestyle over self-created beats, a pre-game warm-up rolling together blades of spiritual enlightenment, avoiding the blue lights of the five o’s and sharing a moment while spitting lyrical lines." |
| |
 |
Regsalmanak
Die verlore varkie |
Gustaf Pienaar
"Vandeesweek se hofsaak vertel die amper droewige verhaal van 'n boer, ene mnr Scheepers van Vryburg, wat in die middel-sestigerjare van die vorige eeu vyf varke met sy bakkie dorp toe vervoer het." |
| |
| Kuns | Art |
 |
Art
On Beauty: A love letter |
Izak de Vries
"This is a love letter to some of the most remarkable full stops in the world, and to their friends. It could also have been an essay about beauty, but I’d rather treat it as the former." |
| |
 |
Land art
Site Specific blog |
Réney Warrington
Site-specific art is artwork created to exist in a certain place. Read Réney Warrington's blog and look at her photos of Site Specific in Plettenberg Bay. |
| |
| Advertensie |
 |
Onderhoud
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun |
|
Koop die boek wat almal laat praat. Lees ook 'n onderhoud met die skrywers op LitNet. |
| |