View this mail online here



LitNet: Jou geliefde
Nuusbrief | Newsletter 438
13.02.2013
 
 


  LitNet: Jou geliefde
Die solitaire-seminaar
Ingrid Botha

Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil? Kenners gee raad en lesers vertel stories.

BiegNet het ’n brief van ’n leser ontvang wat in so ’n verhouding vasgevang is.

Ingrid Botha het met kenners gesels, raad gevra en stories gehoor:
Lees Muriel Brent, huweliksberader, se bydrae hier
Lees Anton Pienaar, teoloog, se bydrae hier
Lees Petra van Namibië se storie hier
Read this advice from a life coach
Lees raad van 'n seksterapeut


In die week van die liefde
Lees ook ...

Fliekresensie: Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick

Woordfees-onderhoud: Nicki Spies oor die eintlike storie van seks

NB-Uitgewers: Lê jou erotiese verhale vir die tweede Bloots-kompetisie voor

Boekeresensie: Die koekieboek deur Maritza Breitenbach

NB-Uitgewers soek jou Ultrasatyn-liefdesverhale

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Meeste gelees
Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van huweliksberader)
Ingrid Botha
Ek wil so graag, maar ek is getroud ...
Vrou van Pretoria
Finalists | Sing 'it 2012
LitNet
Nuwe Stories 2013-
onderhoud: Nanette van Rooyen
Gerdus Senekal
Mal oor mans
Mannejagter
Met iemand van dieselfde geslag?
TellME
Oor die hel, verassing en Goddeloses
Kobus de Klerk
Willim Welsyn oor werk, trou en rock ’n roll
Henry Cloete
Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!
LitNet
Klein Karoo kry meer reg as verkeerd
Reney Warrington
 
  Briewe
Israel en die Balfour-verklaring
Johannes Comestor
Die hart van 'n taal
Cornelius Henn
Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion
Trienie
Australiese sportmangees
Jan Rap
Anna word deur 'n ramp getref
Trienie

  
Meeste kommentaar
Oor dood en Lewe en die agnostikus
Kobus de Klerk
God se openbaring van Homself aan die mens
Kobus de Klerk
Ek wil so graag, maar ek is getroud ...
Vrou van Pretoria
Afrikanerskap, 'n Voortrekkererfenis - opnuut gegraveer
Cornelius Henn
Oor die hel, verassing en Goddeloses
Kobus de Klerk
Vir Trienie ea
Thys Human (PTA)
God teenoor wreedheid
Kobus de Klerk
Vir Thomas oor sy kommentaar
Jan Rap
Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus
Jan Rap
Afrikanerskap: ’n Voortrekkererfenis
Cornelius Henn

  
  ATKV
  

  
  Blogs
Die musiek van ons tyd (Family Symphonic Fun saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes)
LitNet-blogadministrateur
Van Schuster na Shakespeare
Jan Klaas
Drie-en-tagtig
Latino
Verlange …
Net ek
Die binnekant van ‘n taxi
Perdebytjie
34D al dan nie ...
Ek-Myself
Liewe ou Piet
Uit Melkbos

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  

  

  
  Hygliteratuur
Valentynsaand
Lee
Kom weer
Rocco de Wet
Mamma en Pappa Pretorius (Mamma Deel I)
Ramkat Erasmus

  
Meeste gedeel
Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud: Engela Pretorius
Gerdus Senekal
Die laaste karretjiegraf
Emma Kotze
Nuwe Stories 2013-onderhoud: Nanette van Rooyen
Gerdus Senekal
Rapport se beriggewing oor skoolgeweld 1994–2011: ’n multidimensionele sosiale probleem
Corene de Wet
Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud: Jo Folscher
Gerdus Senekal
Pieter W Grobbelaar: 25/12/1930 – 19/01/2013
Matilda Burden
MK Awards 2013 nominasies aangekondig
LitNet
Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!
LitNet
Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe
Haddad Viljoen
Wonderlike Nuwe SA!!
Francois Williams

  
  Bieg
Ek wil so graag, maar ek is getroud
Vrou van Pretoria
Ek soek 'n vrou. Stel jy belang?
Sandra
Mal oor mans
Mannejagter
Met iemand van dieselfde geslag?
TellMe

 

  
  Vermaak | Entertainment
article
Klankkas-onderhoud
Mari Bosman en die koms van Storievrou
Henry Cloete, Mari Bosman

"Ek het baie min respek vir deesdae se 'jy braai ek maak slaai'-nonsens. Ek waardeer musiek met ’n dieper betekenis – kunstenaars wat talent het en nie net ’n CD probeer maak nie."

 
article
Filmresensies
Denzel Washington dra Flight
Suzette Kotzé-Myburgh

"Dan kom die werklike drama: weens ’n opening wat nie behoorlik gesluit het nie, begin die vliegtuig by een vlerk opbreek. In ’n uiters spanningsvolle toneel kry Whip dit wonderbaarlik reg om ’n noodlanding te doen ..."

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Boeke
50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke
Al knor die ekonomie, kan gewilde leesstof steeds bekostigbaar wees!

  
  ABSA KKNK Visuele Kuns
article
ABSA KKNK
Visuele Kuns
LitNet

Die Visuele Kuns-program vir 2013 fokus op die rol van die kunstenaar as boodskapper vanaf die onderbewussyn of onderwêreld.


  Sing' it
article
Sanlam Sing 'it-finalis-onderhoud
Engela Pretorius
Gerdus Senekal, Engela Pretorius

"Hy wil ontsnap en 'vry' wees, maar sy meisie is baie mooi en dit maak dit vir hom moeilik. Hierdie situasie kom baie onder jongmense voor, en ek het gevoel ek wil graag daaroor skryf."
  
article
Sanlam Sing 'it-finalis-onderhoud:
Dawid Schalk van Vuuren
Gerdus Senekal, Dawid Schalk van Vuuren

"Ek skryf al vandat ek kan onthou. Mens begin mos maar dink as jy begin baard kry! Alles voor dit is maar ’n groot speletjie."
  
article
Sanlam Sing 'it finalist interview
Adam Jerrett
Gerdus Senekal, Adam Jerrett

The chorus refers to the awesome silence that comes over a crowd right before something intense happens on stage, and the chorus is all about getting the crowd to sing it back to you; to live in the moment; to feel invincible with you."


  LitNet Akademies Kuberklas
article
Kuberklas
UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013
Darryl David

Hierdie fees is tans die enigste van sy soort in Suid-Afrika. Die fokus van die fees is op beide primêre en sekondêre leerders, sowel as Afrikaans-onderwysers.

 
article
Kuberklas
SBA: Wiskunde-kongres op 16 Februarie 2013
LitNet

Deelnemers aan die seminaar sluit in die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, die Federasie van Skoolbeheerliggame en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.
 
article
Kuberklas
Fokusberoep: Onderwyseres
Charlotte van der Merwe, Naomi Meyer

"Die kinders is ‘n definitiewe beste! Om elke dag deur vrolike, entoesiastiese en liefdevolle kinders omring te word is ‘n ongelooflike voorreg."



article
Kuberklas
Fokusberoep: Nuusleser en televisie-aanbieder
Tracey Lange, Elzette Steenkamp

Wil jy ’n nuusleser of televisie-aanbieder word? Tracey Lange vertel wat dit beteken.

 
article
Kuberklas
Wetenskap-vraestelle (Fisika en Chemie): Februarie/Maart 2012
LitNet

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens.

 
  LitNet Akademies
article
Regte
’n Ondersoek na die bevoegdhede en aanspreeklikheid van die ondernemingsreddingspraktisyn as maatskappydokter
Lézelle Jacobs

"Die ondernemingsreddingspraktisyn is die sleutelfiguur in die reddingsverrigtinge en derhalwe is dit noodsaaklik om ondersoek na die werksaamhede van hierdie belangrike rolspeler in te stel."
 
article
Geesteswetenskappe
’n Ondersoek na die waarde van historiese fiksie: drie geskiedkundige romans in oënskou geneem
Gerda Taljaard-Gilson

"Skrywers herwin nie die verlede net om sekere gebeurtenisse in herinnering te roep nie, en lesers lees nie geskiedkundige romans net om vermaak en ingelig te word nie."

 
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.


article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.



article
Kennisgewings
Dagboek
  


article
  
  Boeke en skrywers
article
ATKV Skrywersalbum
Verna Vels (1933–)
Erika Terblanche

“My lewensmotto is: Moenie doodgaan voor jy dood is nie. Daarom wil ek nie ophou om dinge te doen wat vir my lekker is nie.”
article

article
Nuwe Stories 2013
Onderhoud: Izak de Vries
"Vertel ’n storie. Moenie nét probeer slim wees nie. Jy kan geweldig baie vlakke inbou in ’n goeie storie. Maar die storie moet eerste staan."

article
Nuwe Stories 2013
Onderhoud: Kerneels Breytenbach
Gerdus Senekal, Kerneels Breytenbach

"Dit [die kortverhaal] het noodwendig nie ‘n groot 'rolverdeling' nie, en die vorm dwing jou om uiters gekonsentreerd te skryf ... jou grootste wins is gewoonlik die ontsluiting van kompleksiteit deur eenvoud."

Nuwe Stories 2013: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners


  
article
Crito
’n Chaos sal dit bly

"Kompleksiteit in takt? Nooit gesien nie. Mens wil nogtans liggies giggel oor Nel se teregwysing aan Pienaar dat wanneer mens oor chaos wil skryf, jy struktuur moet hê. Anders bly dit ‘n chaos."

  
  US Woordfees
article
US Woordfees
LitNet en Sing 'it laat jou woorde leef

Skryf jy graag lirieke? Kom leer by LitNet se Sanlam Sing 'it liriekskryfwerkswinkel by legendes Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word. Daarna gesels Anton, Kerneels Breytenbach en Albert du Plessis oor die ontwikkelinge in die plaaslike musieklandskap – Alles van Anton tot Die Antwoord!

  
article
Gesprek
Van Anton tot Die Antwoord – "Ruimtes verander saam met tyd"
Henry Cloete, Albert du Plessis, Anton Goosen

"Afrikaanse musiek het sy wortels oor die hele genre-spektrum laat groei. Bakens in musiekgeskiedenis is sekerlik die liedjies wat die tyd deurstaan van watter genre ook al."

 
article
Musiek
Stef Bos gesels in "AfriKaas"
Chrizane van Zyl, Stef Bos

"Die laatste jare het baie mense gedink daar’s geld te verdien in Afrikaanse musiek en dit het ’n ongelooflike hoeveelheid aan swak musiek die lig laat sien."



article
Feeswoord: US Woordfees 2013 se blog
Seks en vernuwende produksies lok hulle na US Woordfees
Stephanie Nieuwoudt

“Die skrywer Francois Bloemhof is ook ’n ou Woordfees-bekende. Verlede jaar het hy twee keer deelgeneem aan gesprekke oor misdaad- en jeugfiksie."


article
Onderhoud
WOW word tien
Fiona van Kerwel, Elzette Steenkamp

"Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n verskeidenheid projek-aksies."


article
Onderhoud
Albert Maritz gesels oor vanjaar se fees
Albert Maritz, Emma Kotze

" Hierdie keer het ek vervaardigingsvennote by elke produksie. Dis wonderlik."


article
Onderhoud
Adam Tas drink, dig en eet by die US Woordfees
Gerdus Senekal, Carel Taljaard

"Die visuele beeld van Adam Tas is die aspek wat die meeste ontwikkel sedert 2007 – die nuwe beeld is meer gerig op die studente van vandag om dit meer alternatief en aanloklik te maak."


  PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.

  
  Menings | Opinion
article
Rubriek: Regsalmanak
Gustaf Pienaar herdenk die mylpale van ons regsgeskiedenis met Regsalmanak
Gustaf Pienaar, Naomi Meyer

Waar kry Gustaf Pienaar sy idees? Naomi Meyer vra vir die man wat die werklikheidsverhale só vertel dat dit vreemder as fiksie klink, wie hy is.


  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Poësie-kompetisies | Poetry Competitions
Illustrasie van die wen-haikoe

Pieter Strauss het LitNet se onlangse haikoe-kompetisie gewen.

Michelle de Villiers het dié haikoe volgens haar eie interpretasie geïllustreer.

article

 Wen
article
Nuwe kompetisie
Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef South Africa - The Cookbook
Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking.


article
Boeke
Protea kinderboek-weggee

Protea Boekhuis gee 4 lekker kinderboeke weg, en dit kan nie makliker wees om te wen nie!


  kykNET-Portaal
article
TV
kykNET se Kokkedoor is op pad

"Om oor onthoukos te praat is ’n intieme storie, ’n verhoudingsaak. Wanneer mans oor hierdie kos praat, word hulle so week soos babahondjies."


article
Onderhoud
kykNET Deurnag Teaterfees ’n "baanbreker-inisiatief"
LitNet

"Die marathon maak dit vir gehore moontlik om meer stukke in ’n korter periode ingepas te kry."
  

kykNET se hoogtepunte vir Februarie 2013


 
  


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za