| |
| Om te skryf |
| PEN Afrikaans |
 |
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging |
| PEN Afrikaans en LitNet nooi skrywers uit om gedigte of kort-kortverhale te skryf wat die weerloosheid van werkers, die ongelykheid, die onrus of dalk die gewelddadigheid van die afgelope oesseisoen (en baie seisoene daarvóór) registreer. |
|
| |
| Nuwe skryfwerk | New writing |
 |
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
|
| Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd. |
 |
Snars Poëtika
En wat is jóú verskoning?
|
Bibi Slippers
Die feit dat Bibi Slippers nog geen boek klaar geskryf het nie, blameer sy op JK Rowling. Wat is jóú verskoning? |
 |
Poësie
|
• Johann de Lange: Die vrygesel Viljee
• Jacqui Williams: Woordsoort |
 |
| Haikoe-kompetisie
|
• 8 haikoes deur Charl Cilliers
• Vier seisoene haikoes deur Izak van Rensburg
• Haikoes deur Carla Kargaard
• 3 haikoes deur Eckhard Cloete
• Nagjag deur Braam van der Vyver |
 |
|
• Lees die 428 haikoes wat reeds verskyn het – en hou die Poësie-kompetisie-afdeling dop vir die res van die 500 inskrywings tot dusver. Die kompetisie sluit Vrydag 30 November en geen laat inskrywings sal oorweeg word nie. |
 |
Uit die argief
Gedigte deur Jaco Fouché
|
|
Gedigte uit LitNet se argief. |
 |
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters |
LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word. | |
 |
|
| |
| Sing 'it |
 |
Artists | Kunstenaars
Video interviews | Video-onderhoude |
Check out these exclusive Sing 'it interviews with our artists, in which they give some insight into how they write and work with lyrics.
In hierdie eksklusiewe video-onderhoude gee die Sing 'it-kunstenaars bietjie insigte oor hoe hulle self lirieke skryf en daarmee omgaan. |
|
• Zaki Ibraham
• 3rd World Spectator
• Zinkplaat
• Tumi and the Volume
• Louise Carver
• ekhouvanjou,okay! |
 |
Sing 'it Info
Bands | Kunstenaars
|
Visit the Artists page on Sing 'it to read interviews with the bands, watch exclusive videos, read lyric- writing tips to help your efforts and loads more!
Het jy al 'n draai op die Kunstenaars-blad van die Sing 'it-webwerf gemaak? Gaan kyk gerus daar vir onderhoude met die kunstenaars, eksklusiewe video's, liriekskryfwenke van die kenners en wat nog! |
|
| |
| Om te lees |
| Menings | Opinion |
 |
Onderhoud
’n Lewe van menswaardigheid – 'n gesprek oor die "bruin identiteit"-seminaar |
Nico Koopman; Nico Botha; Michael Cloete; Naomi Meyer; Hein Willemse
’n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Naomi Meyer het prominente rolspelers en seminaarbydraers by die seminaar hieroor uitgevra. |
• Abstracts: Interdisciplinary conference on brown identity at the Beyers Naudé Centre
|
 |
Verslag
SALA Bloemfontein! |
Douwleen Bredenhann
"Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein." |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Boeing, boeing, gone (to jail)
|
Gustaf Pienaar
"Toe was hy so dapper soos 'n leeu. Hy het die oulike waardinnetjie nadergeroep, en – soos in die rolprente – gefluister: 'Miss, this is a hijack.'" |
|
| |
| Books & Writers | Boeke & Skrywers |
 |
Resensies
Lesersresensie: Brink het al beter as Philida geskryf |
Lianne Barnard
"Ten spyte van my gevoel dat Philida as geheel net ’n floue afskaduwing van Brink se vorige, vuriger werke is, was die roman ten dele tog ’n lekker leeservaring." |
 |
Resensies | Reviews
Mackenzie’s Pale Horses atmospheric, thought-provoking fare |
Jonathan Amid
"The 'pale horses' of the title are a Biblical reference to the Four Horsemen of the Apocalypse that appear in the Book of Revelation ch 6 v 8 as harbingers of the Last Judgement." |
 |
Biebouw-resensies
Arendsnes: Wraak is ’n motief |
Joan Hambidge
"Jordaan imponeer dadelik die leser met sy kennis van lykskouingsverslae, knaldempers, die skade wat ’n koeël aanrig (dus ballistiese kennis) en prosedures. Hy maak van jou as leser ’n medespeurder of -ondersoeker." |
 |
Biebouw-resensie
Teen die lig: spore van Hennie Aucamp se vroeë wêreld |
Ampie Coetzee
"Hierdie bundel is verdere bewys van Hennie Aucamp se vermoëns as digter: die Groot Verseboek van 2008 het reeds meer van sy verse. Nou sal daar nog meer wees." |
 |
Review
A Spook’s Progress as optional reading |
JB Roux
"A Spook’s Progress is a memoire, recounting the author’s life from his childhood years on, with special emphasis on his career." |
 |
Biebouw-resensie
Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal |
Estelle Kruger
"Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?" |
|
• Anna Atoom en die magnetiese meermin, lekker leersame leesstof
|
 |
ATKV Skrywersalbum
Johannes Meintjes (1923–1980) |
Erika Terblanche
"Sy hele lewe het om sy skilderwerk gedraai. Hy het gesê dat sy skilderwerk hom met sy skryfwerk gehelp het – veral wanneer hy ’n toneel of karakter moes beskryf dat hulle lewe." |

|
|