View this mail online here



LitNet: Jou nuusstorie
Nuusbrief | Newsletter 410
20.07.2012
 
 

  LitNet-nuus
Wat is ’n taal?
Wat maak hom rats en gespierd?
Wat laat hom oorleef?

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskap-
vakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders?
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  Briewe
Loammi Wolf se verhandeling oor Bok se treffer: Enkele opmerkings
Jan Rap
Besoek aan my hartland
Johannes Comestor
Die merkteken van die dier – 666
Jaco
Die 666-dier
Kobus de Klerk
Die handboekfiasko
JvNk

  
Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013.

Aansoekvorms vir die fees, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar.

  
  Blogs
’n Kort storie asb – bloguitdaging
Ek-Myself
Nika kom tot ’n val
Nika
Donker wolk
Monica H
For Pronk and Jeanne – some Gorillas
post
Besonderse leeus!
Perdebytjie
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.

  
  Hygliteratuur
Vry-willig
Annelise

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  Feeste | Festivals
article
Festival
Schreiner Karoo Writers Festival
Now in its third successful year, the Schreiner Karoo Writers Festival will run from 9 to11 August 2012 in Cradock. There will be a special emphasis on women to coincide with National Women’s Day on Thursday, 9 August. Headline authors launching books will include the likes of Etienne van Heerden, Stephen Gray, Clinton V du Plessis and Aubrey Jones.
article
Oorsig
Vryfees 2012 – Vriesweer, Van Coke en die VF+
Henry Cloete

"Dit is sekerlik benede vriespunt buite. Skaars 'n halfuur gelede het ek van die Wynand Mouton-teater af hier na die biertent gestrompel. Die drang om 'n sigaret uit te haal en aan te steek was in 'n felle stryd gewikkel met die drang om die hande diep in die broeksakke te hou."
article
Onderhoud
Deurbraak 2012
Henry Cloete

Christine Falck, eienaar van die Aan de Braak-teater in Stellenbosch, het met LitNet gesels oor die opkomende Deurbraak-fees, wat van 27 Julie tot 4 Augustus plaasvind.
article
Foto's
Teater-fotoblad: Die Van Aardes van Grootoor


  kykNET
article
Artikel
Kykers by raaisels betrek
Henry Cloete

"Die stories is heeltemal fiktief," sê Louis Pretorius, een van die skrywers en vervaardigers van die nuwe kykNET-reeks Die Boland Moorde.


  Kuns | Art
article
SA Illustrators
Retha Ferguson
Bibi Slippers; Retha Ferguson

"I'd like to work with Nataniël on an illustrated book which explores the dreams, subconscious and repressed desires of Emsie Schoeman."


  In memoriam
article
Velerlei ontmoetings met PH Nortje
Danie Botha

"Ek het in PH Nortje se werk en in ons ontmoetings iemand leer ken wat met humor kon skep, maar nooit laf was nie; wat dikwels bekommerd gefrons het, wat sekerlik baie mensekennis had, wat milddadig met sy wysheid was."


  LitNet Akademies
  Geesteswetenskappe
article
Geakkrediteerde artikel
’n Multiperspektiefbenadering tot die ontwerp van ’n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak
Elbie Adendorff

"Die taakgebaseerde teorie het die afgelope dekade as ’n invloedryke teorie na vore gekom as raamwerk vir navorsing oor die kognitiewe aard van tweedetaalverwerwing en -ontwikkeling binne die konteks van kommunikatiewe taalonderrig."
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article


  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.
article
Nuwe boeke
35 Kruisiesteekpatrone in Augustus beskikbaar


  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Bloots, saamgestel deur Peter van Noord en Karin Eloff
"Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons."
article
Nuwe boeke
Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau verskyn binnekort by NB-Uitgewers


  LitNet Akademies Kuberklas
article
Onderhoud
In die mense ’n welbehae ... Die storie van Rachel's Angels
Naomi Meyer, Spurgeon Haddon-Wilson

Alle Suid-Afrikaners wil die land se jeug bemagtig sodat almal kan voordeel trek uit mense wat goed opgelei is, maar waar kry mens die geld vir hierdie opleiding? Spurgeon Haddon-Wilson vertel vir Naomi Meyer van Rachel's Angels.
article
Die Julie-uitgawe van Hoezit! is nou op die rakke!

  
  Musiek
article
Naklanke
Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)
Albert du Plessis

"Almal voel en lyk en dink en klink dieselfde."
article
Naklanke
Die Filterman: Nog nodig of oorbodig?
Chutney de Ridder

Is die filtrering van goeie nuwe musiek deur wyse en beluisterde Filtermanne nog nodig in vandag se era van maklik bekombare aanlynmusiek?
article
Naklanke
Dexys, 27 jaar later
Kerneel Breytenbach

"Soms word ek snags wakker van drome oor musiek. Ek droom oor CD’s wat só wonderlik is, maar wanneer ek wakker word, is daar geen kans dat hulle bestaan nie."

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
Interview
Jonathan Jansen discusses his new book, Letters to My Children
Henry Cloete, Jonathan Jansen

Professor Jonathan Jansen, Vice-Chancellor of the University of the Free State, has written a new book, Letters to My Children, which was recently published. The book contains thoughts posted by Jansen on Twitter as "letters" to his children and/or students. Henry Cloete asked him a few questions about his book.
article
Boekgesprek
Skrywersreaksie op die resensie van Soom
Hennie van Coller

Hennie van Coller reageer op die resensie van sy bundel Soom deur Gunther Pakendorf.
article
Overview
Japie Basson, a true, professional politician
Paul Murray

"Basson began his colourful political career as a law student at the University of Stellenbosch at age 18 in 1936, and since then his infatuation with politics has never ceased."
article
Biebouw-resensie
Die staat teen Anna Bruwer 'n storie wat enduit boei
Dineke Volschenk

"Die ergste daarvan is natuurlik dat laasgenoemde verhaal gebaseer is op ’n ware verhaal, en dit is waarskynlik daarom dat dit soveel lesers aan die hart gegryp het."
article
ATKV Skrywersalbum
Johan Myburg (1957–)
Erika Terblanche

“Vir poësie is digters nodig. Vir poësie is lesers nodig. Lesers wat poësie lewend wil hou.”
article
article
LitNet-blog: Crito
Resensie-sports
Is Crito net nog 'n trol? Lees die reaksie van Marius Visser op Crito se kritiek.
article
Boekgesprek
Somerset Maugham se soeke na helderheid
Johannes Comestor

"Die gevierde skrywer William Somerset Maugham (1874-1965), het erken dat al sy skryfwerk in meerdere of mindere mate outobiografies is."


  Menings | Opinion
article
Rubriek: Regsalmanak
Shapi die stout olifantjie
Gustaf Pienaar

"Shapi die olifant was regtig die vredeliewendheid self. Al wat hy gesoek het, was 'n paar
lekkertjies ..."
article
Rubriek: Prometheus ongebonde
Om die porieë van die lewe te kan raaksien
George Claassen

"Vra maar die mediese navorsers wat reeds meer as drie dekades lank stry om die slim MI-virus te uitoorlê en ’n teenvoeter vir die dodelike vigs te kry waarheen die virus onvermydelik op pad is as dit eers vastrapplek in die mens gekry het: Dis evolusie, daagliks, voor ons oë aan die gebeur."


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Poësie
Toe taksonomie Linnaeus verloor het – De Waal Venter
pihi – Waldemar Gouws
Poetry
My Africa
Heidi Henning

Heidi Henning writes about Africa – but not all of it.
article
Poësiekompetisie
LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.

Inskrywings
Okcheon, Suid-Korea: 'n Oorsig – Angie Gallagher
Voorbereidings vir 'n reis: ek gaan – Carina van der Walt
Nelspruit – Engemi Ferreira
Koppies (video) – Karlien van der Merwe
Hoëveldse winter – Wyn Roux
"Kanti amanzi mtoti" – Carina van der Walt
Pretoria (video) – Karlien van der Merwe
Brooklyn-paaie – Naude Kritzinger
Koekenaap – Anna Myburgh
Egoli 2050 – Dirk Hattingh
Egoli – city of gold – Engemi Ferreira
Goudstad – Petra Courtney
Welkom – Carina van der Walt
Secunda – Natasja Koen
Benoni – Madeleine

Lees al die inskrywings.
article

 
  

www.litnet.co.za   twitter