Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 630

15/12/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou feestyd

Pasverskyn

Zip!

Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans.

Skrywer: Nataniël
Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R260

Bybel in Kaaps

Die geboorte van Jesus

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Toe die engele vedwyn het en trug innie hiemel in gegan het, het die skaapwagters vi mekaa gesê, 'Kom ôs gan Betlehem toe en gan kykie ding wat gebeerit, wat die Jirre vi ôs van gesê het.' Toe is hulle hastig daa weg uitie veld uit, en gan kry toe vi Maria en Josef, en die babaseuntjie wat innie krip lê."

Woord van die Jaar 2016

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Een leser wen ’n R1 000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2016-kompetisie en hier is die wenner!

Menings

Die betekenis van Kersfees

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Skenk hierdie Kersfees die geskenk van jouself, jou tyd en jou welwillendheid."

Op soek na Richardsbaai

Johann Rossouw
Seminare en essays

"Met ’n enkelpad wat deur golwende heuwels vol suikerrietlanderye en tropiese vrugteboorde kronkel is ons uiteindelik in die groen landskap waarna ek so verlang het."

Ghent University and South Africa: An overview and new perspectives

Yves T'Sjoen
Opinion

"The story of our research cooperation has just started."

Kunste Onbeperk-teksmark: ’n Dag saam met Tom Lanoye

Naomi Meyer
Teater
Kunste Onbeperk in samewerking met die Vlaamse regering en SASNEV het op 13 Desember ’n werksessie met die Vlaamse skrywer Tom Lanoye aangebied. Dit was die eerste in ’n reeks van meesterklasse en werkwinkels met internasionale skrywers as deel van die Teksmark-inisiatief. Hier is ’n oorsig.
’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma

Deon Knobel
Menings

"ék noem hom trae vis
en hang hom teen my muur:
my moeë gees swem ewe traag
deur stapels werk"

My neef James

oester
SêNet-briewe

"Ek het paar keer al van hierdie dude se dade vertel ..."

Die engeltjie op die duin

Hennie van Deventer
Blogs

Piet Cillië se mooi Kersverhaal: "Die engeltjie wat agtergebly het" (met erkenning aan die outeur en onbekende verwerker).

LitNet Akademies

’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika

Pieter Verster
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Kan die klem op die evangelie en God se wet tot ’n christelike lewens- en wêreldbeskouing lei, asook tot die opbou van ’n gemeenskap en tot moreel-etiese herstel, in ’n tyd waarin korrupsie algemeen is en die waarde van respek vir lewe so misken word?"

Die ortografiese realisering van komposita met en afleidings van multiwoordeiename

Gerhard van Huyssteen
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Uit die kleinskaalse korpusondersoek en meningspeiling wat geloods is, blyk dit dat die ortografiese integriteit van multiwoordeiename oorwegend behoue bly in komposita daarmee en gesuffigeerde afleidings daarvan."

Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans

Ansie Maritz, Jako Olivier
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die persepsies rondom Swartafrikaans bepaal in watter konteks sprekers gemaklik voel om dit te gebruik, en die oorkoepelende konteks bepaal weer die persepsies rondom die napraat van Swartafrikaans."

Boeke en skrywers

Onderhoud: Lina Spies gesels met Jean Oosthuizen oor haar bundel Sulamiet

Jean Oosthuizen, Lina Spies
Skrywersonderhoude

"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie."

African Library: Keeper of the Kumm by Sylvia Vollenhoven

Annie Gagiano
Books and writers

"Told with great candour and in her inimitable, forthright style, Vollenhoven’s is one of the most important South African autobiographies to have appeared."

Bettina Wyngaard (1971–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Sosiale kommentaar is vir my ’n prioriteit in die literatuur. Dis soos om ’n spieël voor die mense te hou; dit daag die leser uit om sy idees en/of gedrag te verander.”

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie – wenners aangekondig!

LitNet
Wen

Die wenners van die boekpakkies is pas aangekondig – hier is die name!

Koljander, koljander so deur die Bosch

Izak de Vries
Blogs

"En dit is wat hierdie boek so interessant maak. Ek kon nou al blaai. Van die resepte is baie eenvoudig, maar die kultuurgeskiedenis slaan deur."

Skryfwerk

Die werker

Vincent Oliphant
Poësie

"Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm
wag die werker in die oggendskemer"

Beloofde land

Vincent Oliphant
Poësie

"Toe het hy ’n oomblik weggekyk
en sy leiers het hom verlaat"

Nelspruit

Elna van Niekerk
Poësie

"Nelspruit is nie meer
in die grotte
en diere
en die avo’s en mango’s ..."

Tarentaal

Elna van Niekerk
Poësie

"as daar ’n tarentaalveertjie in my tuin is
moes daar ’n tarentaal gewees het"

Ter vye van oorlewing

Gideon C du Toit
Poësie

"Met die draai van die seisoen
het die boom begin bot"

die skedel breek oop

Susanne Pike
Poësie

"die skedel breek oop
die nasie lag"

BSV-skryfwedstryd: Skrywers 2017

Corlietha Swart
Skryfsake

"Die BSV-bestuur maak graag nou reeds die onderwerpe en inligting bekend vir Skrywers 2017, die jaarlikse nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging."

Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017

Corlietha Swart
Skryfsake

Hier is die BSV se nuwe bestuur en jaarprogram vir 2017.

Leefstyl

Resensie: Jannie du Toit chante/sings/sing/zingt Brel

Naòmi Morgan
Musiek

"Hierdie CD is om verskeie redes ’n versamelaarsitem: Een van die belangrikste redes vir my is dat dit meertaligheid en die gepaardgaande multikulturaliteit meesleurend en met oortuiging vier."

Flieks 2016: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

Ek het vanjaar 68 flieks gesien, waarvan 18 Suid-Afrikaanse flieks is – en soveel daarvan goeies dat ek besluit het om vir die eerste keer ook ’n plaaslike toptienlys op te stel.

The Young Folks: "Daar's altyd ’n positiewe ondertoon"

Henry Cloete
Musiek

"Ek doen dit net om dit te geniet. Dis ’n bonus as die mense daarvan hou."

ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel

Izak de Vries
ATKV-Portaal

Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was ’n paparazzo om alles vas te vang.

Teaterresensie: Murdering Agatha Christie by The Rosebank Theatre

Danie Botha
Teater

"Regisseur Luke Ellenbogen het met die hele geselskap en die tegnici die speurdrama-cum-klug ... laat werk. Dis ook so geskik vir die vakansiemaand."

kykNET Fiësta-benoemings 2017

LitNet
Teater

Die Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings 2017 is nou bekend en hier is die nominasies.

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

LitNet
US Woordfees

"Die verhale wat vir die bundel gekeur is, bestaan uit ’n lekker mengsel van gevestigde skrywers, waarvan sommige ook in 2016 se bundel opgeneem is, en vars nuwe stemme."

Press release: Oh Baby, I’m a wild one

LitNet
English

Acclaimed playwright Louis Viljoen’s new one-woman show, Oh Baby, I'm a wild one, debuts at Alexander Bar & Café in December 2016.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved