
Reisskryfkompetisie: 1 001 reiswoorde
Hier’s jou kans om met presies 1 001 woorde vir jou ’n lekker tamaaie reisprys los te skryf.
Op die spel: ’n Groot Vyf-bergfietstoer van drie dae in die Mthimkhulu-gebied van die Groter Krugerwildtuin óf 2 nagte vir 2 in die Coopmanshuijs-vyfsterhotel op Stellenbosch.
|
|
|
| LitNet Akademies Kuberklas |

 |
Geestelik:
Waarom dominees bly of gly
Jean Oosthuizen
Wat gebeur dat soveel predikante ontnugter raak en twyfel in hulle beroepskeuse of nie langer kans sien om dominees te wees nie? Jean Oosthuizen stel ondersoek in. |
|
|
 |
Onderhoud:
Verwarde ideologie knou die ekonomie
Jean Oosthuizen
Swak onderwys, die Eskom-fiasko, vakbondeise en dom politieke besluite dwing die Suid-Afrikaanse ekonomie op sy knieë. Jean Oosthuizen gesels met Dawie Roodt oor die land se ekonomiese vooruitsigte. |
|
|
 |
Regsalmanak:
Sir James Rose Innes (1855–1942)
Gustaf Pienaar
"As regter was Rose Innes regverdig, altyd beleefd en geduldig, ontsaglik hardwerkend, iemand wat vinnig tot 'n beslissing kon kom, maar dikwels veeleisend – selfs onsimpatiek – teenoor veral junior advokate."
|
|
|
 |
US Woordfees | KlankKas-onderhoud:
Koos Kombuis: "Dit is inderdaad deesdae lekkerder as ooit"
Henry Cloete
"Die ding wat ek eers na die tyd agtergekom het, is as ’n ou ’n sogenaamde geestelike album uitbring, moet jy bereid wees om al die pad gaan. Jy moet die regte soort gel in jou hare smeer en jy moet optree by gospelfeeste en jy moet in elke onderhoud sê jy werk aan jou huweliksprobleme. Ek was eenvoudig nie dedicated genoeg om al daai effort in te sit nie." |
|
|
 |
Musiekfees:
Up the Creek 2015
Gerdus Senekal
"Up The Creek se waterverhoog is ’n seën en ’n vloek ... Die 'Blyderivier' is die een ding waarop nét UTC aanspraak kan maak – en dit tel vir baie." |
|
|
 |
Filmresensie:
Birdman
Suzette Kotzé-Myburgh
"In dié veelvlakkige film is ’n verskeidenheid temas só vervleg dat jy later voel jy dool in ’n labirint rond." Suzette Kotzé-Myburgh gee 5 sterre aan Birdman. |
|
|
 |
US Woordfees 2015:
Program
Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai. |
|
|
 |
Resensie:
Die ding in die riete deur Jean Lombard
Annemarié van Niekerk
"Die ding in die riete is ’n skatkis van slangverhale, in alle gedaantes en vorme. En soos dit nou eenmaal met mites gaan, speel die spirituele, die goddelike, die onpeilbare ’n groot rol, en kom bestaanskwessies ter sake ..." |
|
|
 |
Tien vrae:
FJ Labuschagne oor Beseringstyd
FJ Labuschagne, Naomi Meyer
"Die visie was vir my om te skryf sodat die verhaal lees soos ’n fliek – die leser moet vervoer word tot op die rugbyveld en van daar na die binnekamers van die siel." |
|
|
 |
Kuberklas Kreatief:
Die verlore geskenk
Simoné du Plessis
"Die hondjie is bruin met kort beentjies, en hy het pragtige swart kolle op sy rug. Hy het die oulikste gesiggie wat Riana nog gesien het." |
|
|
 |
Netwerk:
Nuwe Skryfwerk-posisie beskikbaar
Het jy ’n literêre agtergrond en ’n aanvoeling vir goeie skryfwerk? Is jy vaardig met ’n rekenaar en ken jy Photoshop? Dan is jy ’n goeie kandidaat om LitNet se afdeling Nuwe Skryfwerk te hanteer. |
|
|
 |
NetFiksie:
Middernagstories V
Alex J Coyne
"Sy weef die kombers van jou nagmerries aanmekaar, in ’n sinkhuisie in die bos, waar niemand sal soek nie." |
|
|
 |
LêNet:
Wil jy dans?
Anna Martens
"Sy staan en wieg eers liggies heen en weer op die maat van die musiek, maar toe sy besef sy's heeltemal alleen in die groot saal met die swaar fluweelgordyne, begin sy haarself oorgee aan die meesleurende klanke." |
|
|
|
|