 |
Resensie:
Die vrou wat alleen bly deur Karel Schoeman
Francois Smith
"Maar selfs mindere Schoeman-werke soos dié bied diepe leesbevrediging, en oor die literêr-historiese waarde hiervan, of die gebruik daarvan as ’n huldigingsbundel, kan ’n mens gerus maar applous gee, aan skrywer én uitgewer." |
|
|
 |
Kunsonderhoud:
Dot Vermeulen oor kuns en kommunikasie
Dot Vermeulen, Naomi Meyer
"Mens kan nie altyd lekker in my werk sien wat is skilderwerk en wat is digitaal nie, omdat die twee mekaar ook naboots. Korrespondensie sluit natuurlik altyd ook misverstande in, of selfs die onvermoë om te kommunikeer." |
|
|
 |
Teaterresensie:
Othello by Maynardville
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"Fred Abrahamse se keuse van akteurs is welgedaan en elke akteur se vertolking en uitbeelding van hul onderskeie karakters het toegelaat dat die karakters tot hul reg kom." |
|
|
 |
US Woordfees 2015:
Program
Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai. |
|
|


 |
Kuberklas Kreatief:
Vasgekeer
Simoné du Plessis
Uit die pen van 'n graad 5-leerder: "'Moet ons net hier wag tot die storm verby is?' vra Liza met ’n bewerige stemmetjie. Sy gaan sit op die grond en trek haar knieë tot teen haar bors."
|
|
|

 |
Fiksie:
Kind van God
Jaco Fouché
"Geagte Pastoor
Eerstens, voor ek my redes gee vir hierdie skrywe wat eintlik so kort op die eerste volg, moet ek sê: dankie vir u belangstelling en besorgdheid." |
|
|
|
|