 |
Resensie:
Om 'n katvoet-leser te verlei
Martie Retief-Meiring
"En ek wil hom vra ken hy die woord 'meesmuil'? Ken hy die woord 'knaterkraker'?" Martie Retief-Meiring resenseer Herman Lategan se Binnekring van spookasems. |
|
|
 |
Lesersindruk:
Bloed, snot en spookasems
Koos A Kombuis
"'Jy’t ebola!' 'Kak, ek was nie onlangs in Sierra Leone nie!' 'Nou waar was jy dan die hele naweek? Ek het jou nooit gesien nie!' 'Ek het gehuil!' roep ek. 'Ek sit nou al die hele naweek op die agterstoep met ’n glasie wyn en met Binnekring van spookasems!'" |
|
|
 |
kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Etienne van Heerden
Naomi Bruwer, Etienne van Heerden
Klimtol deur Etienne van Heerden is genomineer in die kategorie: Fiksie.
"Al het ek al heelwat romans geskryf, is mens met elke nuwe roman 'n beginner. Jy bollemakiesie soos 'n lummel of tango soos 'n rofstoeier." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Johnita le Roux (1952–)
Erika Terblanche
“Vir my is een van die grootste tragedies op aarde dat hopeloos te veel mense tot hul sterwensdag hul daaglikse plig doen sonder dat hul goddelike potensiaal eens naastenby vervul is.” Johnita le Roux se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. |
|
|
 |
Kuns:
MoP6: Designing Destiny
Lien Botha
Kaapstad se sesde maand van fotografie het op 15 September begin en duur tot 31 Oktober 2014. Lien Botha deel tien voortreflike uitstallings wat by haar bly spook. |
|
|
 |
Menings:
Huisvroue en die feminisme
Marike van der Watt
Sonja Loots se "Huisvroue gee my krampe en naarheid" het op 19 Oktober 2014 in Rapport verskyn. Marike van der Watt lewer kommentaar. |
|
|
 |
Regsalmanak:
Oor vinger-, skoen- en voetafdrukke
Gustaf Pienaar
"'n Sekere mnr en mev Bruce van Oos-Londen het op 'n aand in Maart 1967 teen omtrent kwart voor twaalf gaan slaap in hul woonstel in Matthewsweg. Onbesorg het hulle, soos dit hulle gewoonte was, die stoepdeur van hulle woonstel effens oopgehou sodat daar 'n luggie kon deurtrek." |
|
|
 |
LitNet-spens:
Die skadelike effek van twak
Nico Luwes
’n Onder-die-pantoffel-mannetjie moet ’n lesing lewer oor die gevare van twak vir die welsyn in ’n plattelandse dorpie. ’n Ware uitdaging vir enige akteur wat sy sout werd is en die juweel met erns aanpak.
Lees Nico Luwes se Afrikaanse vertaling van Anton Tsjechof se meesterstuk.
|
|
|
 |
LêNet:
Charlotte
neil a morum
"Toe ek uiteindelik gearriveer het, is ek voorgestel en jou liggaamstaal het my vertel dat jy vir my gewag het. 'Dis nou hy …'" |
|
|
|
| |
|
|
|
|
| |
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) |
Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.
Etienne van Heerden
Hoofredakteur
Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe
|
| |
| Hierdie week se LitNet Akademies-navorser |
 |
Bioskets: Cara Kleynhans
Geesteswetenskappe:
Die Suid-Afrikaanse konsertpianis Steven DeGroote, die 1977 Van Cliburn Internasionale Klavierkompetisie en die Koue Oorlog
|
| |
|

|
 |
| |
 |
Vind jou sielsgenoot! Klik hier om verder te soek. |
| |
| Kennisgewings |
Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill
Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA kunste
Chamber music in Government House KZN
Artscape Spring Drama Season: 10th Anniversary
Wêreldberoemde Russiese pianis op 1 November in Endler, Stellenbosch
AVA Gallery walk-about: Zapiro – Democrazy, 23 October, Cape Town
Eerste nasionale Afrikaanse Spelfees vir tweedetaalsprekers
Launch of Now I See You, 30 October, Johannesburg
Nokturne op 26 Oktober in Goodnow-saal, Wellington
Woord & Wingerd met Chris Karsten in Pretoria, 30 Oktober
Woord & Wingerd met Anchien Troskie in Pretoria, 6 November
Woord & Wingerd met Chanette Paul in Pretoria, 11 November
|
|
|