View this mail online here



LitNet: Boekbedonnerd
Nuusbrief | Newsletter 502
21.05.2014
   
 
  Boeke en Skrywers

Jongvolwassene-letterkunde in die kollig

In die VSA word #IreadYA-week gevier. Izak de Vries het op sy LitNet-blog ses skrywers oor jongvolwassene-letterkunde uitgevra.

François Bloemhof oor leesstof vir jong volwassenes

Martie Preller oor boeke vir kleuters, kinders en tieners

Fanie Viljoen: In Afrikaans so skaars soos hoendertande

Maya Fowler: Ons sit met 'n genre wat grootgeword het

Christien Neser: Sterk konflik en die soeke na identiteit

Marisa Haasbroek: Alba Bouwer was die doyen






Booktown Richmond's Bookbedonnerd Festival 2014
Darryl David, Naomi Meyer

Darryl David tells Naomi Meyer about Booktown Richmond, the very centre of the literary universe in the Great Karoo.

Boekbedonnerd 2013: Toppies innie langpad en ’n taal in ’n doodloopstraat
Francois Verster

Francois Verster deel sy indrukke van verlede jaar se Boekbedonnerdfees in Booktown Richmond.

Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding
Zirk van den Berg, Naomi Meyer

Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.

The cutting room by Mary Watson
Jonathan Amid

Read Jonathan Amid's review of this book, published by Penguin SA.

Beveg depressie – en leef voluit!
Alta Cloete, Naomi Meyer

Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.

Biebouw-resensie:
Die derde graf deur Calvyn van Niekerk

Stephanie Nieuwoudt

Lees Stephanie Nieuwoudt se resensie van hierdie boek.

Huisgenoot Tempo-toekennings 2014

Die Huisgenoot Tempo-toekennings bring nou ook hulde aan die letterkunde. Stem vir jou gunsteling Afrikaanse roman van die jaar!

NB-Uitgewers:
Varsgedruk-video: Stippellyn deur Erika Murray-Theron

Photos:
Sunday Times Literary Awards Shortlist nominees announced

Naomi Bruwer

A total of ten books were shortlisted for the Alan Paton Award and the Sunday Times Fiction Prize at the shortlist announcement of the 2014 Sunday Times Literary Awards in association with Exclusive Books held in Franschhoek on
17 May 2014.  





ATKV-Skrywersalbum

Die volgende skrywersprofiele is nou volledig bygewerk:

Peet Venter (1940–)

Hennie van Deventer (1941–)

John Coetzee (1931–)

Marié Heese (1942–)

Sonja Loots (1972–)

Marita van der Vyver (1958–)

Kirby van der Merwe

Blogs:
Crito: LitNet se resensie-resensent


Daar is hofsake wat landwyd aandag trek. En boeke wat daaroor verskyn. Crito kyk hoe resensente hierdie publikasies benader.

  Menings

Liefdesteleurstelling met my grassnyer
Koos A Kombuis

"Die vonk van ons eerste liefde is net nie meer daar nie."

Rooi verkoop die skildery én die party
Pieter Swanepoel

Kunskenner Pieter Swanepoel besin oor die rooi baret.

Hotnotsgot:
Die spook van Uniondale

Jason Lloyd

"Wie onthou nog die storie van die Uniondale-spook? Die dame wat grusaam verongeluk het terwyl sy op pad was om te gaan trou."

SêNet

Patriotisme en militarisme
Pieter Redelinghuys


Jacobus Faasen oorlede

Boemel
oester


Eendracht maakt mij lacht
Sandvelder

  Vermaak

Resensie:
Into the red deur die Blues Broers

Jaco Fouché

Jaco Fouché vertel wat hy van dié groep se jongste album dink.

Amanda Strydom vertel van 'n Vuur gevang in glas
Amanda Strydom, Naomi Meyer

'n Vuur gevang in glas word aangebied by Die Boer Restaurant-teater in Durbanville op Woensdag 28 Mei en ook op Sondag 1 Junie 2014.

Dan Patlansky: "The song was king throughout the album ..."
Henry Cloete

"There is nothing wrong with the cliché blues lyrics, as they have a certain charm to them – I do a lot of songs with those kinds of lyrics."

Resensie: Four Corners
Suzette Kotzé-Myburgh

"Wat ’n plesier om nogmaals trots Suid-Afrikaans uit ’n fliekteater te stap. Four corners was ons amptelike nominasie vir vanjaar se Oscar vir die beste buitelandse film – ’n aanbeveling wat vanself spreek."

Resensie:
Show and tell by Kalkbaaiteater

Maryke Roberts

Die bittersoet van die vermaaklikheidswêreld speel nog tot op 31 Mei 2014 in Kaapstad.

ATKV vereer veteraan-musiekkenner Wouter de Wet

“My loopbaan het my groot bevrediging verskaf, en ek is baie dankbaar vir die geleenthede wat die SABC my oor die dekades gebied het.”

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman

Elbie Adendorff, Adean van Dyk

"Tradisioneel word die studie van filmverwerkings vanuit ’n literêre domein gedefinieer en die draaiboek en uiteindelike film staan sekondêr tot die literêre roman as bronteks. Die studie van die verwerking van ’n roman na ’n draaiboek is een waaroor tot dusver, in vergelyking met studies in letterkunde en filmkunde, min geteoretiseer is."

Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten
Franci Vosloo, Ilse Feinauer, Elzet Kirsten

"As die Engels alleen gelees word, omdat dit ‘uit die Afrikaans gespruit’ het, sal dit soms dalk wees soos om na ’n driedimensionele film te kyk sonder ’n 3D-bril, maar daar is steeds baie uit die bundel te put as slegs een taal in ag geneem word."


  LitNet Akademies Klaskamer

Eet en leer jou slim, Hantam Hoërskool!
Sonja Squires, Naomi Meyer

Hantam Hoërskool het 'n 82%-matriekslaagsyfer, maar wil 100% behaal. Sonja Squires vertel hoe haar breingebaseerde voedings- en leerproses hulle help.

Les-idees en werkkaarte rondom die tienerroman Hoopvol

Laai gratis les-idees en werkkaarte rondom die tienerroman Hoopvol hier af.

Rubriek:
Twee vriende

Annette van der Westhuizen

"Hulle gaan toe na haar klas toe en ‘vra’ of hulle asseblief die klere (daar is nie ’n gebarewoord vir ‘onderbaadjie’ nie – klere is klere, vir hulle in elk geval) kan aantrek en of sy ’n foto sal neem."

  Nuwe skryfwerk

ATKV Kinderboekskryfskool 2014

Gedurende hierdie skryfskool word aspirantskrywers geleer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf.

"Plasentaput" deur Renée du Toit
Renée du Toit

LitNet plaas verhale wat voorgelê is as deel van die tydskrifverhaalslypskool wat vanjaar in samewerking met Sanlam by die US Woordfees aangebied is.

  Onderlangs: Geen o/18

Ná al die sexting ...
TellME

"Ag, ek mis jou maar net baie."

Ridder op 'n wit perd
Cheetah

"Dit is maandeinde en die span is besig om voorraad te vat en te rekonsilieer."

Cheetah en Lucille
Cheetah

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Adean van Dyk
Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman
  
Bioskets: Elbie Adendorff
Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman
  
  
Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten
  


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
Kennisgewings
Standard Bank Jazz Festival 2014

Bobby by Elizabeth Pienaar

Out In Africa Gay & Lesbian Film Festival op RSG

Beethoven's Spring Sonata will cheer winter hearts

Surprised by the Man on the Borrowed Donkey: In conversation with Denise Ackerman

Johnny Clegg’s Royal Albert Hall show is coming to Cape Town

There’s jazz, rock, blues, fusion, crossover … and there’s AciDBass