 |
Essay:
Wilma Stockenström: ’n Poëtiese lewe
Marietjie Lambrechts
"Woorde is rampe, rampe, rampe!
Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds." |
|
|
 |
Essay:
Het die Afrikaanse kortverhaal Apartheid oorleef?
Kerneels Breytenbach
"Bestudeer mens die parabool wat die kortverhaal in Afrikaans tot op hede beskryf het, is dit moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat die kortverhaal as genre in Afrikaans nou ’n kritieke punt bereik het nie." |
|
|
 |
Videos:
Dansende Digtersfees 2013-voorlesings
Die Spier Dansende Digtersfees vind hierdie jaar weer plaas. Indien jy hierdie besonderse fees nie verlede jaar bygewoon het nie, kan jy hieronder sien waarop jy uitgemis het – en ook waarom jy hierdie jaar daar moet wees mee te luister en saam te dans. |
|
|
 |
Interview:
OPENlab 2014
Ricardo Peach, Naomi Meyer
OPENlab is at the Vryfees in June. Applications close on the 5th of May. But what is OPENlab? Ricardo Peach answers Naomi Meyer's questions. |
|
|
 |
Fiksie:
Droogte
Ester Scheffer
"Wanneer oom Paul-hulle van Poortjie oorkom vir koffie, sit hy en my pa soms lang rukke sonder om te praat. Die vrouens gesels ook minder; praat in bietjies eenkant oor resepte en patrone. Of oor die kinders in die koshuis." |
|
|
 |
Interview:
African Languages Conference 2014: An organiser's perspective
Gerdus Senekal, Pasi Mubaiwa
"What is true for me is that Afrikaans is still a dominant player in terms of language in South Africa. Most South Africans, black or white, use it in one form or another. It is used in many slang expressions in townships – words like 'lekker', 'voetsek' and 'straata'." |
|
|
|
|