View this mail online here



LitNet: Skryf asseblief terug
Nuusbrief | Newsletter 496
09.04.2014
   
 
  Menings | Opinions

Essay:
Die literêre roots van Voëlvry

Koos A Kombuis

Die Vlaamse skrywer Jan Deloof heropen ’n rare blik op ’n unieke oomblik in die ontwaking van moderne Afrikaans met Skryf Asseblief Terug.

Omgewing:
Skaliegas-ontginning: rampspoedig of werkskeppend?

Bertus Steenkamp, Ebbe Dommisse

Gaan die Karoo vou of gaan hy hou? Lees wat dink geoloog en landbouer Bertus Steenkamp.

Essay:
Exploring the role of nostalgic brand communication in the Afrikaner market

Kaylie Abrahamse

Think of Afrikaans music, think of Afrikaans arts festivals. Nostalgia sells. How – and why?

Filosofie:
Om filosofiese hase uit 'n hoed te trek

Anton van Niekerk

Hierdie bydrae is op 13 Maart 2014 by die Filosofiekafee tydens die US Woordfees 2014 gelewer.

Regsalmanak:
Berusting na ’n brief

Gustaf Pienaar

“Hierdie saak wys maar net weer hoe belangrik dit vir prokureurs is om volledige notas van konsultasies met mense te hou en om mondelinge afsprake agterna per brief te bevestig.”

Lewenskwaliteit?
Gustaf Pienaar

Essay:
Waar is ons bruin akteurs?


Anthony "Speedo" Wilson lewer prontuit kommentaar op Rohan Magerman se essay oor bruin sterre in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf.

ATR-Portaal:
Die Afrikaanse Taalraad in Soweto

Michael le Cordeur

Lees waar Afrikaans met heldergeel kokerblomme blom.

  Boeke en Skrywers

Onderhoud:
kykNET-Rapport Boekpryse aangekondig

Hettie Scholtz, Naomi Meyer



Inligting:
kykNET-Rapport Boekprys: ’n Goeie dag vir die boekbedryf



Resensie:
Die wonder van die Goddelike liefde deur Chris van der Merwe

Pieter GR de Villiers

’n Letterkundige skryf oor die wonder van die goddelike liefde.

ATR-Portaal:
Hoop vir jong musikante

Michael le Cordeur

Lees hoe bou die Wellingtonse klopse aan Madiba se droom.

Resensie:
Tirza deur Arnon Grunberg

JB Roux

"’n Mens begin doodgaan wanneer jou kinders die huis verlaat."

Essay:
Etiek, oordeel en kommodifisering: enkele opmerkings aan die hand van twee onlangse tekste

Johan Schoeman

"Beide hierdie tekste bied egter ’n oorspronklike en nuwe inset in ’n veld (etiek) wat soms geyk, die resultaat van konsensus en bloot polities korrek geword het."

Nuwe boeke by NB Uitgewers hierdie April

Kyk na NB Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

NB Publishers:
Finalists for this year’s Sanlam Prize for Youth Literature announced


Sanlam and Tafelberg are proud to announce the finalists for this year’s Sanlam Prize for Youth Literature.

Penguin:
Halfpad een ding deur Zirk van den Berg


"Gideon Lancaster, ’n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ’n Boerekommando."

Uittreksel: Halfpad een ding

ATKV-Skrywersalbum:
Hennie Aucamp (1934–2014)

Erika Terblanche

Hennie Aucamp is op 20 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Sy ATKV-skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Susie Kelly: I wish I could say I was sorry
Johannes Comestor

"Die boektitel dui nie op haar onwilligheid om apologie vir haar gedrag aan te teken nie, maar verwys na die feit dat al die hoofkarakters in haar lewensverhaal reeds dood is en sy hulle dus nie nou om verskoning kan vra nie."

  Akademies

Godsdienswetenskappe:
Verwonde en verwarde adolessente – enkele pastorale merkers

Wentzel Coetzer

In hierdie artikel val die klem op die pastorale begeleiding van adolessente wat worstel met emosionele verwonding wat in talle gevalle reeds in hul vroeë kinderjare voorgekom het.

Onderhoudend: Dirk van der Merwe
Dirk van der Merwe, Christo Lombaard

"In die Bybel word die wonderlikste etiese waarhede en riglyne vir dienooreenkomstige optredes aan lesers gebied."

LitNet Akademies: Eerste volledige joernaaluitgawe vir 2014

Die eerste volledige joernaaluitgawe van 2014 is nou in PDF-formaat beskikbaar. Laai LitNet Akademies 11(1) nou af.


  Vermaak | Entertainment

Musiekonderhoud:
Spoegwolf: "... ’n roadtrip waar jy nie self die petrol hoef te betaal nie"

Henry Cloete

"Ons is nie in die band om sukses te bereik nie (sukses in Afrikaanse musiek is ’n beperkte ding)."

Filmresensie:
Philomena

Suzette Kotzé-Myburgh

"Worse than the ordinary miserable childhood is the miserable Irish childhood, and worse yet is the miserable Irish Catholic childhood."

Teaterresensie:
Swanemeer by die Kunstekaap bekoor

Naomi Meyer

Maar verdien 'n ballerina genoeg om vir 'n gesin te sorg?

Kunsresensie:
Yonder: buite haar eie innerlike lewensgrense

Amanda Botha

Waarheen neem Lien Botha ons? Amanda Botha gee haar indrukke.

Musiekonderhoud:
Tripjas keer terug met nuwe inslag (en nuwe lid)

Henry Cloete

"Ons het al verskeie opinies versamel op ons pad, vanaf om meer te fokus op branding tot om ’n skandaal of twee te veroorsaak. Maar dit kom eintlik maar net daarop neer dat ’n goeie produk (hopelik) ’n goeie gehoor kry."

kykNET:
Kokkedoor 2014

Emma Kotze
2014-04-07

Kyk hoe hulle kook. Kokkedoor 2014 begin op 10 April 2014.

Uit die argief:
Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie

Antoinette Louw, Naomi Meyer

Antoinette Louw is bekroon as beste aktrise in die film Die Laaste Tango. Lees 'n onderhoud met haar oor dié film.

ABSA KKNK 2014:
Oorsee

Emma Kotze

Waarom meen Emma Kotze Oorsee was ’n belangrike teaterproduksie om in die KKNK-konteks te kyk?

Wie drink wat?
Emma Kotze

KKNK 2014: Dogma
Emma Kotze

  Nuwe Skryfwerk | New Writing

Skryfraad:
US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel I)

Corlia Fourie

Hier is Deel I van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Corlia Fourie gee wenke om tydskrifverhale te skryf.

PEN Afrikaans:
2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings


PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

Poësie | Poetry

lippetaal herbesoek
Marthinus Beukes

"die lewe sal bly bloei
en verder verby stiltes en afwesighede breek"


Cry, South Africa
Aloysius Graham

Fiction
Nadia

Christien Terblanche

"Nadia could not tell time yet. It was the stillness of the night that told her that it was already past midnight, to her a magical line between today and tomorrow. She was born at this hour, her mother always said. She was called Nadia because the stillness of the hour brought hope that the morning was approaching."

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Hygliteratuur

Gesondheidsdag
Cheetah

Die eksperiment
Hannes Steyn

Ek hou aan dink
Elizabeth Crow

Blou Dot Kom
Katryntjie Katools

Dis nag
Die Nagruiter

Die temp
Meerkat


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Wentzel Coetzer
Verwonde en verwarde adolessente – enkele pastorale merkers
Bioskets: Dirk van der Merwe
Onderhoudend: Dirk van der Merwe
  


  
Blogs

Met Pase voorhande …
vuurklip

Wroegende siele
vega

in denmar wil ek bly, dis die wêreld net vir my …
abrham

Ons klein mannetjie …
perdebytjie

Psycho advert. A cautionary tale about Barry the Biscuit Boy …
Godiva

  
  Vermaak
  

Skerpskryf – kompetisie vir leerders

Internasionale Dag van Monumente en Terreine in die Paarl

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za