 |
Kô laat ons saamsing
Rentia Bartlett-Möhl
My laaste rubriek van 2013: Madiba, musiek, 'n merkwaardige treursang en laaste skryfraad. |
|
 |
Platform 9 vermaak
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"Platform 9 open met twee vriende wat wag op platform 6 vir die trein van Kaapstad na Johannesburg. Ongelukkig vir die vriende is die platform waarop hulle eintlik behoort te wag platform 9." |
|
 |
Scrooge – ’n sprokie van versoening vir ons geliefde Madiba
Mischke le Cordeur
"Soos Scrooge het Nelson Mandela ook foute gemaak, maar die twee het een ding gemeen. Die feit dat dit slegs een persoon neem om ’n land, wêreld of iemand se omstandighede te kan verander. Kom ons almal onthou die ware boodskap lank na Scrooge ophou speel het en Nelson Mandela ter ruste gelê is." |
|
 |
Top 10 Menings van 2013 op LitNet
In 2013 het daar baie dinge gebeur waaroor daar veel te sê is. LitNet het tien van die jaar se belangrikste, interessantste menings saamgevat. |
|
 |
Madiba is nie dood nie – hy lewe vir ewig
Jason Lloyd
"Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal." |
|
 |
Erfenissimposium, 5 Desember 2013: Indrukke en foto's
Menán van Heerden
'n Erfenissimposium is op 5 Desember 2013 deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in samewerking met die Paarl Museum aangebied. Menán van Heerden het dié simposium bygewoon. Hier is haar indrukke en foto's. |
|
 |
Trekduikers: die drie vlakke van weet
Dirk Laurie
"Trekduikers weet dat as hulle net lank genoeg aanhou met soek, sal hulle iets kry, genoeg vir die hele swerm. Dit is Vlak 1 van weet: doodgewone, onselfbewuste weet." |
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Kobra deur Deon Meyer
Pepler Head
"Buiten die assosiasies wat in die teks geskep word met die beeld van die slang as dodelik en blitsig, is Die Kobra in die teks op soek na kennis, na die inligting op die SD-kaart, die spreekwoordelike appel van goed en kwaad ..." |
|
 |
Kobra ’n riller soos min
Jonathan Amid
"Het Meyer na amper twintig jaar van spanningvolle, deernisvolle, besonder sterk karakter-gedrewe misdaadfiksie steeds die vinger op die pols van wat sy aanhangers van sy skryfwerk verwag?" |
|
 |
Dana Snyman (1963– )
Erika Terblanche
“As jy die regte vraag vra en dan lank genoeg stilbly, het almal ’n storie om te vertel.” Dana Snyman se ATKV-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. |
|
 |
Hartepad: Die betekenisvolheid van reis
Gerrie van Eeden
"Dis relatief maklik om ’n feitlike verslag te lewer oor watter paaie gevolg is en waar jy stilgehou het, maar om die ervarings en gewaarwordinge wat jy langs die pad teëkom, te beskryf, is iets heeltemal anders." |
|
 |
African Library: Harare North by Brian Chikwava
Annie Gagiano
"Chikwava’s Harare North ... presents readers with an evocation of conflicted Zimbabwean identities ... and with making lives for themselves in Britain, where so many of their compatriots have inserted themselves ... (T)hey have mockingly re-named London 'Harare North' (Johannesburg being known as 'Harare South')." |
|
 |
PEN Afrikaans:
Nuusbrief – Desember 2013
Kerneels Breytenbach
Namens die bestuur van PEN Afrikaans ons seënwense vir die Kersgety, en die hoop dat 2014 ’n jaar sal wees waarin die lede van PEN Afrikaans elkeen groot bydraes maak tot die uitbou en groei van die Afrikaanse geskrewe woord. |
|
|
|