View this mail online here



LitNet: Jou toep
Nuusbrief | Newsletter 470
26.09.2013
   
 

  LitNet Akademies
LitNet het ’n nuwe era ingelui vir akademiese skryfwerk in Afrikaans deur die bekendstelling van ’n toep (“application”) vir LitNet Akademies.

Die gratis toep is tans beskikbaar vir gebruikers van Apple iOS en kan op iPhone-slimfone en iPad-tablette gelaai word. Hierdie LitNet Akademies-toep gee jou direk toegang tot al die artikels wat in en rondom LitNet Akademies gepubliseer word.
Wat is ’n toep?
• “Toep” is die afkorting vir “toepassing”. In Engels word “app” of “application” gebruik.
• ’n Toep is programmatuur wat jy op jou slimfoon of tablet kan aflaai om spesifieke take te verrig of inligting te verskaf.



 


 
  Briewe
Geld van die natuur
Hennie Fritz
Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms
Humphries du Randt
Jack Flam: Matisse and Picasso
Johannes Comestor
Nou ja – 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...
Raed-na-Gael

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Denine Smit
Depressie en die wêreld van werk – ’n arbeidsregtelike perspektief
Bioskets: Laetitia Fourie
Depressie en die wêreld van werk – ’n arbeidsregtelike perspektief
Bioskets: Daan Wissing
Akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans

  
   Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Clover Aardklop: Rina Hugo en Zanne Stapelberg in ATKV-musiekproduksie
29 September 2013
The Imbewu Trust is proud to announce a new winning formula in its SCrIBE Scriptwriting Competition
10–12 October 2013
Cape Town City Ballet: Pas de Deux
26–28 September 2013
Kalk Bay Books book launch: For the Mercy of Water
26 September 2013
Digbundel deur Pirow Bekker bekendgestel
2 Oktober 2013

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  LêNet | Erotic literature
At long last
Happy birthday
Geliefde
Jou fantasie word werklikheid
Afspraak in die Botaniese Tuin
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans
Daan Wissing

"In hierdie artikel word ’n akoestiese ontleding gegee van die variasiepatrone van die vokaalsisteme van twee groepe – een wit en een bruin – vroulike Afrikaanssprekendes van ongeveer twintig jaar oud."
 
article
Regte
Depressie en die wêreld van werk – ’n arbeidsregtelike perspektief
Denine Smit, Laetitia Fourie

"Hierdie navorsing dui daarop dat die Suid-Afrikaanse statute en instrumente gebrekkig is wat betref die mate van beskerming wat dit aan sowel werknemers met depressie as hul werkgewers verleen."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Sanlam Sing 'it
article
 
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensie
Verhale as dubbelfoto’s
Johan Anker

"Cas Wepener toon in hierdie debuutbundel ’n fyn aanvoeling vir die beskrywing van atmosfeer, karakter en landskap. Hy het ’n oog vir die kleinste besonderhede en hy skep ’n interessante konteks met ’n web van inligting wat deur die betrokke leser noukeurig gevolg moet word om die geheim van teks en intrige te ontrafel."
 
article
Advertisement – RHS: Zebra Press
The Historical Karoo
To many people, especially those driving along the N1 national road at high speeds, the Karoo represents nothing more than a monotonous, hot and arid landscape to be passed through as quickly as possible. But in this vast, open region, history is everywhere, if visitors would only look for it. And that is exactly the purpose of this book: to point out the many places, buildings, objects and associated personalities of historical interest in the Karoo.
 
article
Foto's
M-Net se literêre pryse vir 2013 word aangekondig
Naomi Bruwer

Die ontvangers van M-Net se literêre pryse is Vrydag in Johannesburg aangekondig. Dié pryse word jaarliks toegeken aan Suid-Afrikaanse skryfwerk in enige van die 11 amptelike landstale. Naomi Bruwer het die glansryke geleentheid kamera-in-die-hand bygewoon.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Leon Maré (1889–1983)
Erika Terblanche

“Moet nooit haastig wees om tot publikasie oor te gaan nie, want een swak geskrewe stuk kan so maklik afbreek wat in ’n leeftyd nie weer opgebou kan word nie!”
 
article
Universiteit van Johannesburg-pryse vir skeppende skryfwerk
Kortlyste vir 2012
Die kortlyste van die Universiteit van Johannesburg se twee pryse vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans is bekend.
 
article
Umuzi Fiction: Giveaway
Umuzi is pleased to announce a fiction giveaway on LitNet. A lucky reader can win three books published by Umuzi.
 
article
Wen
i-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele deur Koos Kombuis
 
NB Uitgewersportaal
article
Resensie
Haar naam is Ragel: 'n resensie
JB Roux

"Haar naam is Ragel slaag as storieboek én as ’n Christelike roman, een wat nie te ver vir oorsese eweknieë (wat gereeld in Afrikaans vertaal word) hoef terug te staan nie."
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Onderhoud
Erfenisdag 2013 en Suid-Afrikaanse helde en ikone
Wendy Maartens, Naomi Meyer

"Enigiemand wat aspirasies het om ’n held te word, gaan wreed ontnugter word. Die meeste mense oor wie ek vir hierdie boek navorsing gedoen het, was doodgewoon."
 
Vermaak | Entertainment
article
Pendorings 2013
Toekenningsgeleentheid
Izak de Vries, Naomi Meyer

Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem nie. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto's van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor. 
 
article
Clover Aardklop 2013
ATKV Boekoase by Clover Aardklop 2013
Naomi Bruwer

Clover Aardklop is in volle swang. Die ATKV Boekoase is een van die plekke waar jy gratis kan kuier, met boekgesprekke en diskoers op die program.
Clover Aardklop 2013: Volledige program
 
article
Resensie
’n Onvergelykbare kultuurvate
Amanda Botha

"Een van die belangrikste publikasies wat ’n beeld van Kaapstad en omgewing van die 1960’s vaslê, het pas verskyn in die besonder goedversorgde fotoboek, Cape Town: Memories of the ’60s van die meesterfotograaf Günther Komnick."
 
article
Onderhoud
Wie is Walkie Talkie?
Hemelbesem, Toast Coetzer, Jaco van der Merwe, Reney Warrington

"’n Outlet vir drie ouens wat baie common ground tussen hulle het wat die kuns en perspektief betref (en baardstyl)."
 
article
Resensie
’n Intieme aand saam met Johnny Clegg is onvergeetlik
Maryke Roberts

"Dis nie net ’n reis oor drie dekades vir Johnny Clegg nie, dis ’n reis vir Suid-Afrika, ’n persoonlike reis vir elkeen wat die vertoning gaan kyk. ’n Introspeksie oor hoe ver ons gekom het sedert 1994 en hoeveel ons nog het om van mekaar se kulture te leer."
 
article
Opinion
No more blurred lines – putting misogyny on parole
Megan Jane Bursey

"'Suggestive', 'misogynistic' and 'demeaning' are three words which came to mind while I was watching the music video for Robin Thicke’s song 'Blurred Lines'."
 
Menings | Opinion
article
SeminaarKamer
Politokrasie: ’n Peiling van die dwanglogika van die territoriale staat en gedagtes vir ’n antwoord daarop
Johann Rossouw

"Met ’n dapper boek wat nie slegs die staatlike paradigma aan die kaak stel nie, maar ook die staatsonderdanigheid en verskuilde ideologiese voorkeure van Malan se eie akademiese gebied, het hy Suid-Afrikaners en deelnemende demokrate wêreldwyd die groot guns bewys om hulle te herinner daaraan dat hulle politieke lot in hulle eie hande is, en nie afhang van ’n eie staat of ’n sterk leier nie."
 
article
Heritage Day interview
Mamelodi for a Month
Ena Hewitt, Julian Hewitt, Naomi Meyer

National Braai Day? Nope. A photo taken in Mamelodi by a privileged white South African family (who are under public scrutiny after they moved into a squatter camp for a month in an attempt to see how the other half lives).
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
Dalk is hier legendariese probleme
Jason Lloyd

"Die Oos-Kaapse multimiljoen-projek wat die Home of Legends heet, is vanuit die staanspoor in omstredenheid gedompel omdat dit na bewering mense volgens politieke affiliasie en ras of etnisiteit uitsluit."
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Verwerkte werklikheid die oomblik wanneer pen op papier ...
Rentia Bartlett-Möhl

Is Shakespeare se fiksionalisering van die dood van Julius Caesar meer geloofwaardig as wat regtig gebeur het? Lees Jorges Luis Borges se opinie en wat pres Zuma se kritiek op joernalistiek daarmee te make het.
 
article
Fiksie
Die ou-ou sprokie
Evgeny Artemov

Evgeny Artemov is 'n Rus wat sedert die vroeë 1990's Afrikaans leer – en wat onlangs die vreugde van skryf in Afrikaans ontdek het. Lees hier sy eerste kortverhaal op LitNet en sien hoe hy die spyker van feetjieverhale op sy kop slaan.
 
article
Poësie
Dag in Kalkbaai
Marthé McLoud

"Kalkbaai sit vanoggend gewolmus
en geserp toegevou in oggendmis
met vergesigte van fletsblou lug –
vissersbootjies wat kleure praat."
Standbeeld
Henk Seymore
Wind Cathedral
Heidi Henning
Loss
Heidi Henning
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za