| Boeke en Skrywers |
| |
 |
Biebouw-resensie
Chokers en Survivors deur Nathan Trantaal: Kaaps en in your face |
Joan Hambidge
"Die bundel gee die manlike perspektief op die digter se vrou, Ronelda S Kamfer, se Noudat slapende honde. Digters wat onder een dak saamwoon, tree dikwels in gesprek met mekaar." |
|
• Boekbekendstelling – 4 Julie: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors |
| |
 |
LAPA Uitgewersportaal
My hel in Dubai (en oor ander skrywers se stories) |
|
Ilse Salzwedel
"Ek hoop die boek laat mense besef dat dit baie belangrik is om die moets en moenies van ander kulture te leer voordat hulle vreemde bestemmings stormloop."
|
| |
 |
ATKV-Skrywersalbum
Wilhelm Knobel (1935–1974) |
Erika Terblanche
"Daar is geen groter smart as om nie te kan ly nie en dat die siel sonder rusplek is voor geslote deure."
|
| |
 |
Biebouw-resensie
Bleek Planeet: Wanhoop oor die stand van die skepping |
Henning Snyman
"Hier is geen geheimenis vir die leser om tematiese motiewe, ook leitmotiewe, te probeer naspeur nie. Net soos die brose planeet waaroor hierdie verse wonder, net so broos is hierdie verse in hulle blootstelling."
|
| |
 |
NB-Uitgewersportaal
Lokprent: Die AA toe OE van seks deur Riette Rust |
|
Kyk na die lokprent van Riette Rust se boek Die AA toe OE van seks. |
| |
 |
| |
| Nuwe skryfwerk |
| |
 |
Rubriek: Reispapier
Die limiet van lug |
|
Rentia Bartlett-Möhl
Rentia wandel deur ’n uitstalling oor die geskiedenis van lugfotografie en vra: waarom word ons so deur die voëlperspektief geboei? En wat het dit met letterkunde te make?
|
| |
 |
Poësie
Goudogie. Chrysopa vulgaris. |
|
Johann Lodewyk Marais
"’n Goudogie is ’n '[t]ingerige, sierlik gevleulde insek [...], met groenagtige gaas- of netvlerkies en ogies wat glinster soos goud" (WAT III, bl 366).
|
• Klawerdam – Willem de Vries
• Uitsig – Gerald Erasmus |
| |
 |
Fiksie-kompetisie
’n Warm reis in die koue |
|
Stef Delport
"Juliemaand in die Wieg van die Mensdom kan bitter koud wees." |
• Op pad – Paula Hartzenberg
• Die spook van Norvalspont – Lourens van Schalkwyk
• Op die plaas – Lettie du Preez
• Piramides van Giza – Lana Lubbe
• Stoesel – Marike Snyman
• Vakansie in die paradys – Lisa Rossocha
|
| |
 |
| LitNet-Spens: Nou wil jy hê – ek moet sê – hoe sien ek die lewe! |
|
Henk Seymore
‘n Wakker en kompakte stuk skryfwerk vir ’n jong akteur wat maksimum impak wil bereik met ’n klein aantal woorde wat handel oor ’n besonder groot verskeidenheid uiteenlopende uitdagings wat die hedendaagse lewe stel.
|
 |
| |
| ATKV-portaal |
 |
| Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie |
|
Voornemende kursusgangers moet 'n kortverhaal met 'n romantiese strekking of 'n eerste hoofstuk van 'n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum vir inskrywing op Vrydag 23 Augustus 2013 aanstuur.
|
| |