View this mail online here



LitNet: Jou onthou
Nuusbrief | Newsletter 457
26.06.2013
   
 
  Onthou Herman van den Berg


"Dit voel vir my asof goeie herinneringe soos ’n beeld onder die water is – jy kan die algehele vorm herken en onthou, maar die besonderhede is effens verwronge. Dikwels is so ’n beeld ook mooier as wat die werklikheid is of was."

– Herman van den Berg oor sy jongste album





 
 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Paula Fourie
Wagneriaanse vergestaltings in Etienne Leroux se 18-44

Bioskets: Rinda Botha
Die tergende toekoms van provokasie as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg

Bioskets: Mieke van der Merwe
Die tergende toekoms van provokasie as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg

  
  Briewe
Stellenbosch – plek van werklikhede, of van idees uit 'n gekkeparadys?
Tiaan Koeglenberg
OB wie?
oester
Valerie Grove: Laurie Lee
Johannes Comestor
Instemmende (“consensual”) seks
Jaco
Vir Angus: Die geskiedenis van taal
Herman Toerien
As ons minder gelate was …
Jan Rap
Vir Herman oor Afrikaans
Angus
die dag toe die paaldanser my gevang het
oester
Kaal dansers en flieks
Reusedwerg

  
   Blogs

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Piet Botha en The Lyzard Kyngs
27 Junie
First national Unisa wind instrument competition to take place this winter
27 June – 6 July
Boekbekendstelling: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors
4 Julie
Mr Cat & The Jackal at Die Boer Theatre Restaurant
7 – 10 July
Print artist Helen Brent Cooper presents first solo exhibition
27 June – 7 July
Book launch: Shadows by Novuyo Rosa Tshuma
11 July
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23 – 24 August
First Unisa Wind Instrument Competition to start shortly
27 June – 6 July
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Bieg
Hoe maak ek, dames? – Hannes
Wat doen jy as jy alleen is? – RedHeart

  
  Hygliteratuur
Speeltyd na die naweek – MaKriek
  Naledi
article
Nuwe boek
Spoor van die perlemoenstropers
Naomi Meyer

"By die bekendstelling vertel Johan Fourie van sy navorsing vir die boek. Perlemoenstropers en renosterstropers is deel van dieselfde misdaadsisteem."
 
article
Boekbekendstellings
Naledi se Annelie Botes en Stefan Enslin by Vryfees in Bloemfontein
Twee skrywers van Naledi tree vanjaar op by die Volksblad Vryfees wat van 9 tot 14 Julie in Bloemfontein gehou word.
 
article
Boekbekendstelling
Pitkos – inspirasie en wyshede
RSG se Martelize Brink gesels met ST Potgieter oor sy boek – en Naledi nooi jou hartlik uit na die gesprek by Delvera Wynlandgoed!
 
Film
article
Resensie
Amour
Suzette Kotzé-Myburgh

"In hierdie film sny hy die kwessie van lewe en dood tot op die been oop sodat jy magteloos daarvoor staan. Op so ’n manier dat die titel, Liefde, die hele kosmos van ’n huweliksverhouding omvat."
 
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensies
Vuilspel: 'n Misdaadroman oor haat
Joan Hambidge

"Die roman sluit aan by die ryk tradisie van vrouespeurders en -misdaadskrywers soos PD James, Minette Walters, Kathy Reichs en andere, maar die aanbod is meer populisties. Die gender-kommentaar is belangrik vir alle navorsers op hierdie gebied. Die taalgebruik is outentiek."
 
article
Resensie
Still Standing: werklik, genotvol – met baie humor
Ingrid Lehmensich Botha

"Neem nou maar hoofstuk 19, 'Panties and Princes', waar vriendin Judy haar winkels toe neem vir ’n splinternuwe beeld wat strek van shapers vir vet magies en groot boude tot silikoon-bra-opstoppers vir kits-cleavages."
 
article
African Library
Tropical Fish
Annie Gagiano

"Yet mostly it vividly depicts how young Africans in our time are learning about life; making many mistakes, but also developing life skills and professional expertise."
 
article
Resensie-resensent
 
article
DPM Botes (1935–2013)
Erika Terblanche

"My gedigte is net die raamwerk waarbinne die leser sy eie gedagtes en sy eie assosiasies kan giet en plaas." Die digter DPM Botes is op 2 Junie 2013 oorlede. Lees oor sy lewe en werk in ons aanlyn biografiese ensiklopedie.
 
Wenners van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging-skryfwedstryd 2013 bekend
 
Kuberklas
article
Onderwysersindrukke van voorleesboeke
Lillie die heksie se towerkaskenades
Charlotte van der Merwe

Kinderboeke verg soms ander resensies as boeke wat vir volwassenes bedoel is. Charlotte van der Merwe, graad R-opvoeder, deel haar indrukke van haar klas se reaksie op die boek Lillie die heksie se towerkaskenades.
 
Bella & Bollie en die verjaardagverrassing: Barbara Greeff se klasindruk
Op ’n koue winternag: Madelize Stander se klasindruk
 
Menings
article
Rubriek: Regsalmanak
Pofadder (en nog 'n pynlike byt van 'n ander aard)
Gustaf Pienaar

"Die ongelukkige Castell-Castell se vinger wou nie genees nie, want dis ’n ander ding van die pofadder: sy gif is sitotoksies: dit vernietig met ander woorde weefsel." 
 
  Feeste | Festivals
article
Rubriek: Die punt is
Ons vier fees in Den Haag
Michael le Cordeur

"Die fees was 'n groot sukses. Dit groei beslis in statuur, daarvan getuig die teenwoordigheid van die ambassadeur, wat die fees geopen het."
 
article
Indrukke
McGregor Gedigtefees 2013
'n Paar betrokkenes by die pas afgelope McGregor Gedigtefees deel hul herinneringe.
 
PEN Afrikaans
article
Brief van die voorsitter, Sonja Loots
24.06.2013

Jaarvergadering by Clover Aardklop
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Wagneriaanse vergestaltings in Etienne Leroux se 18-44
Paula Fourie

"Vanuit ’n musiekwetenskaplike perspektief is die talle verwysings na die musiekdramas van Wagner in 18-44 opvallend. Hierdie artikel neem as vertrekpunt ’n lesing van 18-44 as ’n teks tussen tekste, spesifiek met betrekking tot Richard Wagner se Der Ring des Nibelungen."

 
article
Regte
Die tergende toekoms van provokasie as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg
Rinda Botha, Mieke van der Merwe

"Die omstrede S v Eadie-uitspraak van 2002 het die toekoms van provokasie as verweer in Suid-Afrika dermate in gedrang gebring dat sommige tans glo dat dit geheel en al afgeskaf is."

 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Nuwe Skryfwerk
article
Reispapier
Woorde wat migreer. Die resultate van ons fiksie-kompetisie
Rentia Bartlett-Möhl

Hoe is mens ’n reisiger en daarmee saam ook ’n skrywer? Rentia gee ’n oorsig van die inskrywings in ons fiksiekompetisie, “Reisende skrywers”.
 
• "Van Muizenberg tot Musina op die rug van ’n muis" deur Henk Seymore
"Die helde van Berlyn" deur Thomas Channell
 
article
Poësie
Tambotiemot. Emporia melanobasis
Johann Lodewyk Marais

'n Heerlike insekgedig deur Johann Lodewyk Marais.
 
article
Poësie | Poetry
Savage & Lovemore
Willem de Vries

Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die tweede van drie.
Night swimming – Heidi Henning
 
 
Breyten Breytenbach
article
NB-Uitgewers
Video: Breyten Breytenbach katalekte-bekendstelling
Breytenbachsentrum

Kyk na 'n YouTube-video van die bekendstelling van Breyten Breytenbach se bundel katalekte.
 
article
Fees
Breyten Breytenbach Boekefees: 5–7 Julie 2013
Hier is die program van 2013 se Breyten Breytenbach Boekefees.
Kyk na foto's van 2012 se Breyten Breytenbach Boekefees.
 
Musiek
article
Klankkas: Onderhoud
Kom nader
Anneke Hanekom, Réney Warrington

"’n Intreevlak nuwe kar kos soveel soos ’n goeie-kwaliteit CD-produksie. Die keuse is maklik!" Anneke Hanekom gesels met Réney Warrington.
 
article
Klankkas: Resensie
Kom nader
Réney Warrington

"Sy gaan nou nie Van Coke Kartel of Die Skynmaagde se fans steel nie, maar as jy hou van ’n beautiful melodie, ’n sterk stem en regte musiek gespeel met regte instrumente, luister gerus na Kom Nader."
 
LAPA Uitgewers
article
Nóg ’n benoeming vir In die land van Kammalielie
Die kinderalbum In die land van Kammalielie, waarop Anna Davel haar toonsettings van Jaco Jacobs se gewilde kinderverse sing, is pas vir ’n Huisgenoot Tempo-toekenning in die kategorie Kinderalbum van die Jaar benoem.
 
NB-Uitgewers
article
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Tweede weergawe van kortverhale

Die tweede keurverslae deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn is nou beskikbaar.
 
ATKV-Portaal
article
Lenteskool
Skrywers van romantiese fiksie

In Memoriam: Francois Odendal
Kinderboekskryfskool: Kom leer by die kenners!
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za