View this mail online here



LitNet: Jou utopia
Nuusbrief | Newsletter 450
09.05.2013
 

  Mening: Hermann Giliomee

"Ek wonder soms of die politici van die Nasionale Party onder dr DF Malan, wat in 1933/34 gestig is, ooit apartheid as ’n radikale ideologie sou ontwikkel het as dit nie was dat die NGK in 1935 vir hulle ’n bepaalde, baie verleidelike weg aangewys het nie."

Die gesprek het by die ABSA KKNK begin. Lees wat skryf Hermann Giliomee oor 'n volkskerk.


  Musiek
Utopia-musiekfees: 'n Postmortem- verslag

Gerdus Senekal


"Julie sal ek 'n jaar in die Kaap wees, en dit sou darem sleg van my wees as ek in hierdie tyd nie eers een 'provinsiale' musiekfees bygewoon het nie. Nadat ek ’n ogie oor die naweek se line-up gegooi het, was dit nie eers meer 'n kwessie van keuse nie. Die name van bands soos Mr Cat and the Jackal, Bittereinder, Desmond and the Tutus, aKING en Fokof het volhoubare beloftes van ’n naweek van musiekwaardering gemaak."

  Internasionale Persvryheiddag | World Press Freedom Day 2013
World Press Freedom Day 2013: Pieter-Dirk Uys

SêNet-brief: Twintigste Internasionale Persvryheiddag gevier

Right2Know Guide: why the Secrecy Bill still fails the freedom test

Hoe om self by president Zuma te protesteer



 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Anton van der Linde
Aantekening: Weerlegging van die vermoede van vaderskap en die beskerming van “beoogde” gesinslewe binne konteks van die ongetroude biologiese vader se reg op kontak met sy kind

Bioskets: Sakkie Spangenberg
Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose

Bioskets: Ihette Jacobs
Die narratief van verlies: Die Bloubaardnarratief as interteks in Die burg van hertog Bloubaard deur HJ Pieterse

 
  Briewe
Manlike hoofskap?
Trienie
Ek en my voorvaders by die kampvuur 15 000 jaar gelede
Wouter
Richard Holloway: Godless Morality
Johannes Comestor
Richard Holloway: Looking in the Distance
Johannes Comestor
Politieke bewusmakingsbeweging
Reusedwerg
Verandering van geluk
Hennie Fritz
Skepping, evolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid
BrandSmit
Dink in Afrikaans of Engels
Jan Rap
Gedrukte en virtuele teks
Johannes Comestor
Werkersdag in 'n onsekere tydperk
Wouter

  
   Blogs
Van alles en nog wat
Rosiemetdorings
Te verknog aan brannas en Coke om te trek
Vrybuiter
Dankie vir foute vol stories
lora2me

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Visual arts: Subotzky looks beyond the lense
17 April–15 June 2013
Camille by die Kunstekaap
2–12 Mei
Long Street Nights at the Baxter Theatre
8 May–1 June
Winter exhibitions at Spier
10 May–31 July
Dansende Digtersfees
10–11 Mei
UCT Drama Winter Season performances
10–25 May
Italian string ensemble Trio Broz to perform at Unisa
11 May
Wits Theatre celebrates 100 years of Bollywood
13–17 May
Santa's Story, starring Aviva Pelham, returns to the Fugard Theatre in May
14–26 May
Luna Paige and Band at Die Boer
15 May
Who’s afraid of the Irma Sterns? by die Liebrecht Galery
16 Mei–6 Junie
Franschhoek Literêre Fees
17–19 Mei
US Biblioteekpraatjie: Sonja Loots in gesprek met Floris van der Merwe
18 Mei
Sempre Opera vier twee eeue van Verdi in Johannesburg
26 Mei
Book Launch: Napoleon Bones by Jenny Hobbs
27 May
KykNet: Ouma en Oupa op toer
4–8 Junie
Hermanus FynArts Festival
7–16 June
Bekendstelling: Die Jaloersbokkies met Arthur Petersen
12 Junie
Boekbekendstelling: Wolf, wolf deur Eben Venter
13 Junie

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Leefstyl
Playboy-speelmaat-kompetisie: ’n Aand in die gym
• Bieg: Ek kan nie genoeg kry nie

  
Film
article
Uit die argief: Film-onderhoude
A shot at the big time
LitNet

Janet van Eeden se film A shot at the big time gaan in Julie op die internasionale rolprentfees in Durban draai. Lees onderhoude oor die film uit LitNet se argief:

• Janet van Eeden discusses A shot at the big time
Somewhere on the Border – an inter-review
 
article
Filmrubriek
Resensie: Trance
Suzette Kotzé-Myburgh

"En dis wanneer die hipnosesessies begin dat die kyker moet kophou, want Elizabeth krap veel verder in Simon se geheue as net die rooftog."

 
LitNet Akademies
article
Regte
Aantekening: Weerlegging van die vermoede van vaderskap en die beskerming van “beoogde” gesinslewe binne konteks van die ongetroude biologiese vader se reg op kontak met sy kind
Anton van der Linde

"In die lig van die besondere feite van die sake onder bespreking word die regsposisie in Suid-Afrika wat die betwisting en erkenning van vaderskap betref, ook onder die loep geneem en met Europese tendense vergelyk."
 
article
Godsdienswetenskappe
Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose

Sakkie Spangenberg

"Sondeval-Verlossing-Eindoordeel. Hierdie paradigma het geloof en wetenskap in die Westerse wêreld vir meer as vyftien eeue oorheers. Wetenskaplike ontdekkings sedert die 16de eeu het dit egter begin ondermyn en ’n kloof tussen wetenskap en geloof geskep."

 
article
Geesteswetenskappe
Die narratief van verlies: Die Bloubaardnarratief as interteks in Die burg van hertog Bloubaard deur H.J. Pieterse
Ihette Jacobs

"Daar word aangevoer dat die verwerking van verlies ’n inkeer tot die innerlike inhou, en daarmee saam ’n poging tot die verwoording daarvan, tot die skep van ’n nuwe narratief in poëtiese vorm."
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Nuwe Skryfwerk | New Writing
article
Poësie | Poetry
"Like tongues of flame" and "Flamingo clouds "
Ros Wagener

Ros Wagener writes two effortless poems with attention to sound about a poinsettia, two birds and rosy clouds.
• MIERLEEU. Myrmeleotidae

 
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Onderhoud
Hoe om romantiese fiksie te redigeer
Izak de Vries, Naomi Meyer, Chanette Paul

Die Professional Editor's Group bied op 15 en 16 Mei 'n slypskool in Franschhoek aan oor romantiesefiksieredigering. Naomi Meyer het vir Izak de Vries en Chanette Paul, wat die Afrikaanstalige komponent van die kursus aanbied, gevra wat redigeerders kan verwag.
 
article
McGregor Poetry Festival | Gedigtefees
Programme | Program
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Erika Terblanche

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV.
 
article
Kompetisie
Skryf in vir die skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging
 
NB-Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Wen Huisgenoot Wenresepte met komplimente van NB-Uitgewers
Skryf nou in vir ons Moedersdag-kompetisie en wen twee kookboeke - een vir jou en een vir jou ma!
 
Win
article
 
Menings
article

Breyten dans met digters, woorde en die dood
Ina van Rooyen

“Dis weer die dans. Die dans met die onkenbare, dans met die bonatuurlike, nie omdat dit buite ons is nie, maar omdat ons altyd daardie donkertes in ons gaan hê wat ons waarskynlik net kan betrek op ’n byna ritmiese omgang daarmee."
 
article

Foto: Ses BPhil-studente wat bydraes vir LitNet gaan skryf
LitNet

Gedurende die volgende paar maande vind samewerking tussen LitNet en die Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek plaas.
 
article
Rubriek
Aktiewe burgery skep eersterangse stede en dorpe
Christo van der Rheede

"Dit is deur aktiewe burgery dat belanghebbendes in ’n dorp, byvoorbeeld die munisipale amptenare, sakekamers, gemeenskapsorganisasies, ensovoorts, ’n gemeenskaplike begrip van ’n dorp se probleme, uitdagings, geleenthede en sterk punte vorm."
 
article
Regsalmanak
Geldige testament
Gustaf Pienaar

"Vandeesweek se vertelling is maar net weer ’n illustrasie van hoe belangrik dit is dat ’n mens te alle tye ’n regsgeldige testament moet hê wat aan jou behoeftes voldoen."
• Eensame nursies
 
Kuberklas
article
Hersieningsvraestelle
Seniorsertifikaat 2012
Afrikaanstalige hersieningsvraestelle van 2012 vir leerders in graad 12.
 
NeerlandiNet
article
Rubriek: Refleksies
Koning verander draaiboek by musiekkonsert
Carina van der Walt

"Buite het 25 000 mense op die Damplein saamgedrom. Dit was kouerig. Die lentesonnetjie het gesukkel om deur te breek."

 
article
Rubriek: De Achterflap | Dutch
IV: Thriller met open eind
Hendrik-Jan de Wit

"De veelzijdige cabaretier Arjen Lubach is kort voor de troonswisseling op 30 april gekomen met een heuse thriller: IV."

 
Teater
article
LitNet-spens
Kwaak! ’n Musikale visdamstorie
Megan van Wyk, JD Grobler

Wat voer jou skool op by die skoolkonsert? Hier is 'n lekker kinderdramateks in LitNet se spens.
 
Feeste
article
Toekenningsgeleentheid
Absa KKNK Kannas 2013
Chrizane van Zyl

LitNet was in die geselskap van Suid-Afrika se grootste geeste in die vermaakbedryf, asook die belowendste jong talent. Hier is vanjaar se wenners.
 
article
Toekenningsgeleentheid
Foto's: Woordtrofees-toekenningsgeleentheid
LitNet

Die ATKV se jaarlikse WOORDtroFEES-toekenningsgeleentheid het onlangs op Clos Malverne buite Stellenbosch plaasgevind.
 
LAPA Uitgewersportaal
article
Spesiale LAPA-aanbod vir Moedersdag

LAPA Uitgewers bied 40% afslag op die volgende boeke.
 
ATKV-portaal
article
ATKV
2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings
Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop!
• ATKV-jeugberade gedurende die wintervakansie
 
Webseminare | Web seminars
article
Angus Buchan en sy Mighty Men: Cornie Groenewald reageer
Cornie Groenewald

"In spirituele terme het die bediening indrukwekkende sukses behaal en word dit getipeer as ’n landswye herlewing onder mans."

 
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za