| |
| Menings | Opinion |
 |
Onderhoud
De Kat |
Elzilda Becker; Naomi Meyer
"Innovering is ons leuse. Hou die pers in die middel van 2013 dop." Elzilda Becker gesels oor De Kat. |
 |
Hotnotsgot
Fracking |
Jason Lloyd
"Vir duisende arm en werklose swartes en bruines bied fracking miskien die kans om uit hul haglike Karoo-omstandighede uit te styg. Reeds daarom pleit hulle dat fracking ten minste ’n kans gegee moet word." |
 |
Interview
Discoverability and the author |
Tracey McDonald; Naomi Meyer
Writing a great book won’t necessarily turn you into a best-selling author. Tracey McDonald’s goal is to introduce the general public to authors, and authors to the general public. And maybe then turn you into a best-selling author ... |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Om dronk te stoot, is stout
|
Gustaf Pienaar
Die Kersgety is met ons en hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor iemand wat onder die invloed gestoot het. En, soos wat dit met 'n gestoot gaan, het dit hierdie man in die moeilikheid laat beland. |
|
| |
| In Memoriam |
 |
Huldeblyk
In Memoriam: Jakes Gerwel |
Jason Lloyd
"Die ontydige dood van Jakes Gerwel is ’n geweldige slag vir die hele land, maar veral vir sy gemeenskap – die bruin mense." |
|
| |
| Kuberklas | Schools |
 |
Prystoekennings
WOW en Son ken beurse toe aan skoolkoerante |
| Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek en Son het op 28 November pryse en beurse oorhandig aan leerders van WOW-skole. |
 |
Strokies
Meester: Kersuitgawe
|
Danie Cronjé
Vyf strokies wat Meester herinner waarom hy hom vanjaar so dikwels vir sy leerders vererg het. |
|
| |
| Books & Writers | Boeke & Skrywers |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
'n Geskryfde Lewe – 'n monumentale blik op 'n monumentale skrywer |
Leon de Kock
"JM Coetzee en JC Kannemeyer staan as ’t ware in die laaste linie van tradisionele skrywerskap – en literêre kritiek – binne die bestek van monumentaliteit." |
 |
Review
Martin Bossenbroek: De Boerenoorlog – Een jongensboek dat fout afliep |
Ena Jansen
"Wij leren specifieke mensen die nauw bij de gang van de Boerenoorlog betrokken waren zeer goed kennen. In de drie delen van De Boerenoorlog worden drie jonge mannen als historische personages centraal gesteld." |
 |
Biebouw-resensie
Onse Vaders boei van begin tot einde |
Deon Adriaanse
"Dit is dalk juis hierdie onbekende speelvelde wat die leser so insuig in die storie en wat vir Brynard die geleentheid bied om met goeie karakterisering en ’n flinke pas die leser van begin tot einde te boei." |
 |
Biebouw-resensie
Haai Karoo deur Etienne van Heerden: hulde aan die Karoo
|
Chris van der Merwe
"Die haai van die titel is nogal ironies, met die huidige vooruitsig van breking in die Karoo. In dié lig gesien, is die bundel ’n huldeblyk aan die Karoo met sy uitgestrekte verlatenheid, wat op soveel mense, ook skrywers, ’n diepgaande invloed uitgeoefen het." |
 |
|
Du Plessis se Griekwapsalms vol warmte en deernis
|
Nini Bennett
"Die Griekwa-gedigte is egter nie vertalings of omdigtings nie, maar die werk van die digter as skeppende kunstenaar." |
 |
Biebouw-resensie
Joe Speedboot deur Tommy Wieringa: mooi én sobere waarhede wat bybly |
Wessel Stolz
"Bo en behalwe die eksistensiële tema is vriendskap, grootword en liefde ook belangrike temas wat in hierdie roman ondersoek word." |
 |
Biebouw-resensie
Joran Noordewind deur Lilli Thal: ’n vars en verbeeldingryke fantasievlug |
Ihette Jacobs
"Die manier waarop daar in Joran Noordewind ’n hele nuwe insektewêreld tot in die fynste detail geskep word, herinner aan die towerwêreld van die Harry Potter-reeks." |
 |
Biebouw-resensie
Madeliefies van staal deur Pat Stamatélos: ’n diep menslike roman |
Alta Cloete
"Madeliefies van staal vorm deel van ’n kosbare kroniek van die bruin mense van Suid-Afrika binne verskillende tydvakke in die land se geskiedenis." |
 |
Biebouw-resensie
“Die hoop beskaam nie op Hoopvol nie” – ’n cliché? |
Estelle Kruger
"Hoopvol is ’n jeugteks wat toepaslik is vir meisies sowel as seuns as lesers. Meisies sal veral aanklank vind by die liefdestonele wat treffend en sensitief verbeeld word sonder dat dit eksplisiet is." |
 |
Biebouw-resensies
’n Kwartmiljoen mauserpatrone – Doc Immelman se (enigste) fantasieroman |
Gerrit Rautenbach
"Dis ’n bietjie van ’n ander boek, maar danksy Protea is dit nou weer tot ons beskikking. Nes amper al die ander boeke uit Doc se pen uit. Wat ’n voorreg." |
 |
Resensie
Mangaung: Kings and Kingmakers – ’n Lekkerlees-opsomming, met reuse-leemtes |
James-Brent Styan
"Tog sê Rossouw dat Motlanthe in Polokwane, by die vorige ANC-kongres, toe hy die sekretaris-generaal was, die magtigste mens in die ANC op daardie stadium was. Dis omtrent dieselfde met Mantashe, en nou bespreek sy hom nie." |
 |
Rubriek
Boekenuus | Book News |
| LitNet hou jou op hoogte van al die mees onlangse artikels en nuus uit die boekewêreld. |
 |
ATKV Skrywersalbum
LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV |

|
|
| |
| Vintage |
 |
Onthou-rubriek
Anderkant die draad? |
Lourens
"Tog was die een briefie op ’n manier anders ..." |
|