LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou Kerkorrel
Nuusbrief | Newsletter 427
14.11.2012
 

 

 

  In Memoriam
Erns Grundling

Tien jaar later
Pieter Steyn

’n Jägermeister vir Kerkorrel
Henry Cloete

’n Kennismaking met Johannes Kerkorrel ná die maal
Albert Maritz

Waar Ralph die Kaapse platteland leer ken het ...
Uit die argief

Huldeblyke van 2002
SêNet-kompetisie: Johannes Kerkorrel – 10 jaar van onthou. Uit eerbetoon aan hierdie groot stem en ikoon, bied LitNet aan twee lesers die geleentheid om ’n kopie van Willem Pretorius se Kerkorrel te wen.
Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie.

  
  SêNet-kompetisie
    Ons onthou JK
Tien jaar later is jou berge steeds blou, Johannes
Henriette Lamprecht
johannes kerkorrel. ek wonder wat van jou geword het. jy wat nog so by my spook
Jana
Johannes Kerkorrel sing teen wat?
Hans Richardt
Johannes Kerkorrel
Barend van der Merwe
Johannes Kerkorrel: Die Anderkant
Cornelius Henn

  
  Briewe
Amerikaanse presidentsverkiesing: Net realiteit
Yuri Thumbran
"Het die Amerikaanse presidentsverkiesing finaal ‘n nekslag vir tradisionele media toegedien?"
Onderliggend tot die Amerikaanse presidentsverkiesing
Kobus de Klerk
Die Amerikaanse verkiesing – Thomas
Jaco Fourie
Die VSA Presidentsverkiesing
Thomas
Oor kalenders
Panda
"Brittanje het die Gregoriaanse kalender eers in 1752 ingestel toe die fout al tot 11 dae geakkumuleer het, deur 2 September deur 11 September te laat volg."
Afskaf van Kersfees en Paasfees
Hans Richardt
Elke knie sal buig!
Trienie
'n Foefie ... of twee
Yuri Thumbran
Die Curzon-susters
Johannes Comestor

  
  Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, is terug en dis groter as ooit! 450 inskrywings reeds gelaai: lees dit hier!


  Blogs
Nuwe blogplatform
LitNet het verlede week 499 aktiewe bloggers gehad. Hierdie week groei die getal tot 501. Klik hier en word deel van dié gemeenskap.


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
Jongste Sing' it-inskrywings
Singit
Euphoric Combustion
Ed Parker
Waiting
Laura-Ann Harvey
Without you
Bianca Frost
Final Goodbye
Nolan Sampson
Think before you do
Sidney Seromo
Pitta Patta rain
Nona Ross
Oh please
JP du Plessis


  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  Menings | Opinion
article
LitNet-onthou-onderhoud
Toe was SêNet LitNet: Izak de Vries onthou die jaar 1999
Izak de Vries; Naomi Meyer

"Etienne het met die naam SêNet vorendag gekom en die briewe is toe as SêNet op LitNet aangebied. Daardie briewe het ek geredigeer en gekodeer (met HTML-kodes), en dan het ek hulle vyfuur in die oggend gelaai, want dan was die net stil genoeg. (Dit was in die dae voor ADSL en ek het met 'n bliep-bliep-modum gewerk.)"
article
LitNet-onthou-onderhoud
SêNet as oewerbestaan: Melt Myburgh vertel van die dae toe hy webmeester was
Melt Myburgh; Naomi Meyer

"SêNet was louter opwinding en ek het elke dag wat ek daarby betrokke was, geniet."
article
Blog
Barack Obama: kleur kom nooit alleen nie
Naomi Meyer

"Die mense dans in Kenia se strate. Google antisipeer ek soek inligting oor “Barack Obama’s Kenyan birth certificate” as ek net sy naam alleen intik. Maar tog sê Robert Schrire gisteraand op die SABC se nuus Obama het so baie probleme om in sy eie land op te ruim dat as hy vyftig sake op sy prioriteitslys het, Afrika (en Suid-Afrika) waarskynlik sewe-en-veertigste op die agenda is."
article
Rubriek: Regsalmanak
’n Rowwe diamant
Gustaf Pienaar

"Broodryk is in hegtenis geneem en aangekla van besit van ongeslypte diamante. Hy het onskuldig gepleit en aan die einde van die staatsaak het sy advokaat aansoek gedoen om sy ontslag – glo omdat daar nooit bewys is dat hy in besit van die diamante gevind is nie."

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article
Snars Poëtika
Skryflesse van Kanadese cover bands
Bibi Slippers

Bibi Slippers kry 'n paar lesse in kreatiewe skryfkuns by die Universiteit van YouTube.
article
Haikoe-kompetisie
7 haikoes deur Myra Lochner
Myra Lochner

Myra Lochner se 7 inskrywings vir ons kompetisie.
article
Haikoe-kompetisie
Eerste 10 haikoes deur Floris Brown
Floris Brown

Floris Brown se eerste 10 haikoes vir ons kompetisie.
article
Haikoe-kompetisie
5 haikoes deur Zandra Bezuidenhout
Zandra Bezuidenhout

Lees Zandra Bezuidenhout se 5 haikoes vir ons kompetisie.
• 300 haikoe-inskrywings is reeds gelaai! Lees alles hier in die Poësie-kompetisie-afdeling.
article

  
  Kuberklas
article
Hersieningsvraestelle (2011), graad 12
Geskiedenis
• English Home Language
• Geografie
• Besigheidstudies
article
Fokusberoep
Akteur en regisseur
Albert Maritz; Naomi Meyer

Wil jy toneel speel? Albert Maritz gesels oor wat dit beteken om ’n akteur of regisseur te wees.
article
Strokies
Meester 8: Slang in die gras
Danie Cronjé

Meester moet vinnig spore maak ...

• Meester 7: Die stilte voor die storm

  
  ATKV-Portaal
article
Jaareindfunksie
ATKV Centurion ondersteun VLU Eldoraigne tydens hul Jaareindfunksie
VLU Eldoraigne het met hul Jaareindfunksie vandeesweek op die tema “Koester en Bewaar” gefokus.
article
Noot vir Noot
ATKV Centurion Musiekforumlede by Noot vir Noot-opname
Van die ATKV Centurion-sangers en –musikante het vroeёr die week ‘n Noot vir Noot-opname by die SAUK in Johannesburg bygewoon.

  
  Taal
article
AHi 2012
Die AHi gee prakties gestalte aan die noodkreet om ekonomiese vryheid!
Christo van der Rheede

"Die Marikana-tragedie het die aandag opnuut gefokus op die delikate sosio-ekonomiese en politieke dinamika waarin Suid-Afrika vasgevang is." Christo van der Rheede vertel van 2012 by die AHi.
article
Taaldebat
Om die Rubicon vir US as inklusiewe Afrikaansmedium-universiteit oor te steek
Koos du Toit

"Dit wil voorkom asof die groei en toekoms van US intiem gekoppel word aan die aantal niewit studente. Wat is met die oog op die toekoms van US die belangrikste, die kwessie van sy taalmedium van onderrig en navorsing, of die ras/kleur van sy studente?"
• Die Van Ewijck-Stigting Prestasieprys oop vir aansoeke

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Onderhoud
Trein na Kalkbaai
Graham Isaacs, Naomi Meyer

"Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.
article
Boekbekendstelling: Onderhoud
Mens of monster: Breakfast behind bars
Samantha Buitendach; Naomi Meyer

Daar vind op Vrydag 16 November ’n unieke boekbekendstelling plaas soos wat min nog beleef het – in die Lospergevangenis in Brits.

  
  Leefstyl
article
Kos & wyn-onderhoud
Die revolusie in die kombuis: Kinders wat kook
Martjie Malan; Naomi Meyer

"Dit is so deel van ons lewe, dit is iets wat ons elke dag moet doen, kosmaak en eet. Kinders word nou net meer deel van die kombuisaktiwiteite. Ek noem dit die kosmaakrevolusie vir die gesin." Martjie Malan gesels oor 'n kookskool vir kinders en 'n kookboek vir kinders (deur 'n kind).

  
article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Bekendstelling
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) is oop vir voorleggings.
article
Resensie-essay
Mag die jeug oor ontheiliging praat?
Zenobia Kock

"Godsdiensleiers die wêreld oor raak omgekrap as hulle die indruk kry hulle heilige boeke word ondermyn. Isak Burger laat hom só uit oor die boek Die arkvaarders van Anne Provoost in ’n berig wat in Rapport verskyn het: '[Dit] ontheilig die heilige boek van die Christene. Dis onverantwoordelik om so ’n boek aan skoolkinders voor te skryf.'"
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
’n Perkroniese herbeskouing van Rembrandt van Rijn: Selfaanbieding binne ’n gebroke-kosmos-raamwerk
Jeanne Joubert

"Die geskilderde selfportret is nie net die vaslegging van ’n spieëlbeeld nie, maar ’n kunsgenre wat aansluit by ’n stelsel van redelik konstante topoi,konvensies en patrone wat die subjektiwiteit van die kunstenaar op die voorgrond kan stel."
article
LitNet Akademies (Regte)

Faktore en beleidsoorwegings by die bepaling van ’n kontraksparty se regsplig teenoor ʼn derde party: ’n kritiese bespreking van Viv’s Tippers (Pty) Ltd v Pha Phama Staff Services (Pty) Ltd t/a Pha Phama
Bernard Wessels

"Alhoewel die bepalings van ’n kontrak ’n bepalende faktor by die onregmatigheidsvraagstuk is, volg dit nie dat sodanige kontrak ook bindend is ten opsigte van niekontrakterende derde partye nie. In die laaste paragraaf word gekyk na die benaderings wat in ander jurisdiksies oor hierdie netelige kwessie gevolg word."
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit by die Beyers Naudé Sentrum
'n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Stellenbosch. Die konferensie vind plaas op 30 November en 1 Desember 2012 en is oop vir die publiek. Die registrasiegeld is R100 (R30 vir studente).
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
NB-Uitgewersportaal
Tafelberg stel Kortes-reeks bekend
Henry Cloete, Erika Oosthuyzen

"Die skrywers geniet die kans om hulle sê te sê sonder om die kolomsentimeters in hul agterkoppe te hoef te tel."
article
Onderhoud
Skrywersvideo: Hennie Aucamp in gesprek met Danie Botha
Hierdie onderhoud tussen Hennie Aucamp en Danie Botha vorm deel van 'n reeks skrywersonderhoude wat LitNet skep ter ondersteuning van die NALN-argief. Dit word geborg deur die Erfenisstigting.
article
PEN Afrikaans
Gelukwense aan SALA-pryswenners
Kerneels Breytenbach

"Namens die bestuur en lede van PEN Afrikaans wens ons ons voorsitter, Sonja Loots, hartlik geluk met die toekenning van die K Sello Duiker-gedenk- prys aan haar vir haar roman, Sirkusboere."
article
ATKV Skrywersalbum
Cas Vos (1945–)
Erika Terblanche

“Skryf is vir my om tussen woorde asem te haal. My werk is woorde, en skrywe is ’n manier om tot myself te kom. Vir my is dit baie noodsaaklik. Dis ’n doelbewuste bevrydende daad.”
article


   Vermaak | Entertainment
article
Blog: Teaterresensie
Die Van Aardes van Grootoor
Naomi Meyer

"Terwyl ek al daar weggery het, het die stuk opgehou om vir my net snaaks te wees. Die Van Aardes van Grootoor is aktueel en nodig vir gehore om vandag te sien, al gaan nie almal hiervan hou nie. Ja, dis skreeusnaaks. Maar veral is dit hartverskeurend."

• Aankondiging en uitnodiging: Projek oor SA drama en teaterbewaring
article
Klankkas: Onderhoud
Bouwer Bosch oor Straatligkinders se Konings met Verskonings
Bouwer Bosch; Henry Cloete

"Ons wil liedjies skryf wat ons help om te oorleef, emosioneel en finansieel. Ons gooi nie Bybels in die moshpits by ons shows nie en ons probeer ook niemand verander van ons vriende wat nie soos ons voel nie."
article
kykNET-Portaal
Dagbreek wil breër Afrikaanse publiek ingelig hou
Kabous Meiring

"Dus is ons baie bewus van die uitdaging om relevant te bly, op die hoogte, maar ook nie alles vir almal probeer wees nie."
article
Naklanke
Musiekvideo's – the good, the bad, the ugly ...
Chutney de Ridder

"Voordat The Buggles se weergawe van 'Video Killed the Radio Star' op 1 Augustus 1981 as die heel eerste musiekvideo op die nuwe MTV-kanaal uitgesaai is, was musiek en gepaardgaande beelde basies kort rolprente van kunstenaars, regstreekse opnames op ’n verhoog of in ’n ateljee."
article
Naklanke
Oor Pete Townshend, Peter Gabriel en meer
Kerneels Breytenbach

"Die gedagte wat ek toe vandeesweek moes leer aanvaar, is dat daardie selfversekering wat so uit die rubrieke gestraal het, net ’n front was. Die man daaragter was diep onseker van homself en sy rol binne die konteks van populêre musiek."
article
Naklanke
Die bokser
Albert du Plessis

"Op so ’n reënerige aand kom klop Jahn aan ons voordeur. ’n Mediumgrootte kartonboks met al sy aardse besittings onder die arm. Papnat gereën. In sy oë is die uitdagende reguit kyk van familiebloed wat dikker as reënwater in ons harte klop."

  
article
Prys
Marlene Dumas skenk Johannes Vermeer-prysgeld
Ena Jansen

Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers.

  
  Vintage
article
Bepeinsinge
Brief aan Wilhelm – 5 November 2012
Deon Knobel

"Ons suster Thereschen, ek en swaer Peter was Sondagoggend 28 Oktober 2012 na Riebeek-Wes om die skildery-uitstalling en die bekendstelling van Hannetjie de Clercq se lewensverhaal in boekvorm by te woon."

  
 
  

www.litnet.co.za   twitter