| Kuberklas Kreatief |
 |
WF-onderhoud
Lank lewe die Arwantyne!: Eben van Renen oor Afrikaanse wetenskapfiksie |
Eben van Renen; Elzette Steenkamp
LitNet het behoorlik wetenskapfiksie-koors! Elzette Steenkamp het met die Afrikaanse WF-skrywer Eben van Renen gesels oor sy nuwe boek, die stand van wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans en die gebruik van hoofletters. |
 |
WF-kompetisie-inskrywing
WF 2012: Die Beskermer |
Kobus Stadler, gr 10
"Die Beskermer trek sy swaard uit sy skede en staan gereed. So vinnig soos ’n kat wat ’n muis vang, is die Beskermer by die eerste voertuig en hy druk sy swaard dwarsdeur." |
 |
WF-kompetisie-inskrywing
WF 2012: 00:00
|
Lara du Preez, gr 10
"'Dit het begin.' Dis eers toe Izak vra: 'Kama?' dat ek besef ek het hardop gepraat. Ek kyk op my horlosie. 22:30. Ek het ’n uur en ’n half." |
• WF 2012: Asem, Trudie Coetzee
• WF 2012: Schrödinger se tyd (’n liefdes-denkeksperiment), Jan Adriaan Boshoff |
|
| |
| Musiek | Music |
 |
Onderhoud
Die Begin: 'As dit mooi klink en dit move ons, dan hou ons dit.' |
Henry Cloete; Jaco van der Merwe
"Ek dink die neofolk-klank is nog nie regtig bekend in die wyer Afrikaanse consciousness nie. Maar ons maak maar musiek waarvoor ons lief is ..." |
 |
Interview
Mr Cat & The Jackal: "I remember the first time people started taking off their shoes ..." |
Henry Cloete; Gertjie Besselsen
"We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally." |
 |
Naklanke
Is jy hier vir die musiek? (Of sit dit in jou klere?) |
Albert du Plessis
"Onwillekeurig, voor ek kan keer en per ongeluk glip die woord 'sell-out' by my mond uit ..." |
 |
Naklanke
Tempest: Begin by die titel ... |
Kerneels Breytenbach
"Dink net: laat-loopbaan se tema, musiek kon vroeg-loopbaan gewees het …" |
 |
Naklanke
Knoppiesdoringstraat is ’n verrassende, hoogs aangename debuut |
Chutney de Ridder
"Dit gebeur selde dat ’n plaaslike groep homself bemark as een wat 'eerlike, organiese, akoestiese Afrikaanse folkmusiek' maak en dit presies is wat jy kry." |
|
| |
| Promosie |
 |
|
|
| Taal |
 |
Skole-onderhoud
Waaroor wiskunde-onderwysers kan glimlag: Die SBA se gratis kongres
|
Marise Oberholzer; Naomi Meyer
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bied in Oktober 'n gratis wiskundekongres in Oudtshoorn aan. Naomi Meyer het vir Marise Oberholzer, Projekbestuurder: SBA wiskundekongres, hieroor uitgevra. |
|
| |
| Open Book Festival 2012 |
 |
Boekbekendstelling
Open Book 2012: Haai Karoo
|
Chrizane van Zyl
Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre. |
 |
Boekbekendstelling
Open Book 2012: Philida
|
Chrizane van Zyl
André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy jongste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad. |
 |
Report
Open Book 2012: The Caine Prize for African Writing
|
Naomi Meyer
On Saturday, 22 September the Open Book Festival had a distinctly international flavour: due to the international visitors and due to the weather ... |
|
| |
| NB-Uitgewersportaal |
 |
Nuwe boeke
André P Brink se Philida |
| "Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê." |
 |
| Jan Braai se Vuurwerke |
| "Dit is by die vuur waar die koring van die kaf geskei word en met sy nuwe boek wys Jan Braai jou hoe!" |
|
|
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Nuwe boeke
Mens of monster deur Carla van der Spuy |
| "In Mens of monster word die geweldsmisdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk." |
 |
| Kwart voor 'n bloedbad deur De Wet Potgieter |
| "De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was." |
|
| |
Teater |
| |
Resensie
Die mense op die parkbankie: Bench
|
| "Bench is vars, eg Suid-Afrikaanse teater waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer. Wees eerlik met jouself, erken dat jy nog altyd wou weet wat in 'sulke tipe mense' se koppe aangaan ..." |
|
|
| Leefstyl |
 |
Hygliteratuur
Wat die huiswerker by die swembad gesien het |
Harrie Poerie
"Hier waar sy nou voor die opwasbak staan en skottelgoed was, kan sy voel hoe die sweetdruppeltjies op haar voorkop begin pêrel. Met al die wilskrag in haar jong lyf kan sy dit steeds nie regkry om weg te kyk nie." |
|
|