View this mail online here



LitNet: Jou Jan Braai
Nuusbrief | Newsletter 412
03.08.2012
 
 

  NB-Uitgewersportaal
Nuwe boeke by
NB-Uitgewers


NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus dek alles van Boere-noir tot braaivleis. 
Biebouw-resensie: Stoffel tot nadenke
Gerrit Rautenbach

"Van bladsy een af gaan die leser saam met Stoffel op safari. Dié leesreis is die moeite werd."
Bekendstellings
Kry my by die gewone plek aguur – Loftus Marais
Vuurwerke – Jan Braai
Koelkop – Jannie Putter

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskap-
vakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders?
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  Briewe
Joop
Anna Ahllers
Wie die liefde nie het nie ...
Sondaar Twee
Oom James
oester
Toe die queen in 1953 gekroon is
Loammi Wolf
Comedy at Killarney
Adriaan
Maties op RSG (Deel I)
Johannes Comestor
Maties op RSG (Deel II)
Johannes Comestor

Kennisgewing: SBA en ATKV se Onderwysspitsberaad
Die FAK en Regslui vir Afrika bied op Taaldag, 14 Augustus, ’n konferensie aan om te besin oor Afrikaans.

  
  Skryfsake
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag 25 Augustus 2012 om 8:00 – 15:00 in NALN, Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die gewilde rillerskrywer Francois Bloemhof.

Wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Skrywers 2012, bekend.

  
  LitNet-blits
Teken in vir die LitNet-blits. Kry op Dinsdae 'n e-pos met nuwe LitNet-hoogtepunte!

  
  Wen
Stuur jou kontakbesonderhede om wiskundeboeke van Pearson te wen.

  
  Blogs
Cameron en Chad: ons goue seuns
Geitjie
Om tyd te hê
Jeanne
Die Olimpiese Spele
Pink Diva
Werkgewers verwag deesdae hemel en aarde
Liaison
Die tragedie van die dooie klavier
neander
Oom laat staan
Zeppie
Nog iets oor die Olimpiese Spele
roosdoring
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.

  
  Hygliteratuur
Meisie by Menlyn
Jacob Regop
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  Film
article
Fliekvlooi
The sound of my voice
Suzette Kotzé-Myburgh

"Peter (Christopher Denham) en sy meisie, Lorna (Nicole Vicius), is besig om ’n dokumentêre film oor godsdienstige kultusse te maak."
article
Fliekvlooi
Film-resensie: Lucky
Suzette Kotzé-Myburgh

"Die tienjarige Lucky (Sihle Dlamini) se ma word siek en gaan stad toe. Sy kom in ’n doodskis terug."

  
  Feeste | Festivals
article
Clover Aardklop
Besoek Clover Aardklop se feesportaal
Alle nuus en programinligting van 2012 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees!
article
Festival
Schreiner Karoo Writers Festival
Now in its third successful year, the Schreiner Karoo Writers Festival will run from 9 to11 August 2012 in Cradock. There will be a special emphasis on women to coincide with National Women’s Day on Thursday, 9 August. Headline authors launching books will include the likes of Etienne van Heerden, Stephen Gray, Clinton V du Plessis and Aubrey Jones.


  Vermaak | Entertainment
article
Art Interview
Get (paper)slammed at Oppikoppi
Gerdus Senekal, Elisma Uys

Oppikoppi isn't just about dusty pleasure-seeking pagans dancing in thorn-infested veld. Gerdus Senekal chats to Elisma Uys, director of PostBox, about this year's Paperslam art exhibition to be held at the festival.
article
Teater-resensie
Deurbraak: ’n lesersresensie
Rika Vermeulen

"Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."


  kykNET
article
Filmfees
Die Silwerskerm Filmfees, in samewerking met kykNET en NuMetro
"Die filmfees is gekweek om nuwe talent in ons bedryf te identifiseer en die behoud van Afrikaanse rolprente en kortfilms te verseker."
Programme
kykNET-hoogtepunte: Augustus 2012

  
  LitNet Akademies Kuberklas
article
Wiskundefokus
Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011
LitNet

Tyd vir Wiskunde-hersiening? Kry ál Einstein se kennis met die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.
article
Wiskundefokus: Onderhoud
Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde
Henna Schwartz; Charmaine van der Merwe; Naomi Meyer

Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.
article
Onderwysspitsberaad
Suid-Afrikaanse onderwys in krisis
Danie van Wyk

Lees Danie van Wyk se bydrae tot die Onderwysspitsberaad wat op 28 Julie 2012 te Athlone Skool vir Blindes plaasgevind het. Hierdie spitsberaad is aangebied deur die SBA en die ATKV.
article
Onderhoud
Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts oor die Rapport Onderwysfonds
Elzette Steenkamp: Phil-Marié Roberts

Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts, die bemarkingsbestuurder van die Rapport Onderwysfonds.


  ReisNet
article
Reis
’n Rit met die Bloutrein
Yuri Thumbran

"’n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."


  LAPA Uitgewersportaal
article
Bekendstelling
Hans du Plessis stel Karos orie dyne in Potch bekend
article
Seminaar
Die LAPA-leeskring-kuier
Bespreek nou jou plek vir die LAPA-leeskring-seminaar op 21 Augustus, Kaapstad, of 23 Augustus, Pretoria.


  LitNet Akademies
  Geesteswetenskappe
article
Geakkrediteerde artikel
Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850
Archie Dick

"Die leeskulture van die slawe, vryswartes en arbeiders in die vroeë Kaap vertel ons nie net waarvan hierdie mense gehou het nie, maar ook wie hulle was en hoe hulle die wêreld verstaan het."
  Regte
article
Geakkrediteerde artikel
Die nuwe ondernemingsreddings-
praktisyn: Geneesheer of begrafnisondernemer? ’n Ondersoek na die kwalifikasies van die reddingspraktisyn.
Lézelle Jacobs

"In die huidige ekonomiese klimaat, waar al hoe meer maatskappye onder finansiële druk verkeer, is ’n effektiewe besigheidsreddingstelsel van onskatbare waarde."
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.


  Skryfsake
article
Skryfsake
Kollokwium: Zapiro en die digters

  
  Musiek
article
Onderhoud
Gerald Clark: "Ek't besef my stem het opgepak."
Henry Cloete, Gerald Clark

"Dit was effe gevoelig op die tweede dag na die operasie ... seker toe al die pynpille en narkose uitgewerk het."
article
Naklanke
That Great Gig in the Sky (Klassiek wat weergalm in die 21ste eeu)
Albert du Plessis

Luister (en kyk) hoe leef klassieke musiek voort in hedendaagse toonsettings.
article
Naklanke
Mal perde en Serbiese blues
Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach bekyk Neil Young en Crazy Horse se jongste album en die werk van die Serbiese blues-koningin, Ana Popovic.
article
Naklanke
Daar is g’n vraag nie ... maar daar is Die Antwoord
Chutney de Ridder

"Suid-Afrika se grootste musikale uitvoerproduk sedert Dave Matthews in 1986 Johannesburg vir New York verruil het, het vermag wat – so ver my kennis strek – nog nie voorheen vermag is nie …"
article
Onderhoud
Die Tuindwergies: "Dit was 'n organiese proses ..."
Henry Cloete

Die Tuindwergies se nuwe album, Terwyl Die Donker Wolke Dans, is pas vrygestel. Henry Cloete vra hulle uit ooit oor toer, banjo's en Francois van Coke.


  Menings | Opinion
article
Prometheus ongebonde
Dertien wapens teen onsinverkopers
George Claassen

"Ons bring twaalf jaar van ons kort lewe op die skoolbanke deur, sterk onder die invloed van onderwysers wat ons verstand kan vorm, stuur en manipuleer om feitlik enigiets te glo."
article
SêNet
Waar Dawid (Chad?) die wortel gegrawe het
Voetstoots van Tonder

"Tyd om te sien hoe Chad le Clos geskiedenis maak en vir Michael Phelps wys presies waar Dawid die spreekwoordelike wortel gegrawe het."
article
SêNet
Ons almal het ’n ligtoring nodig – Saktyd-deelnemer vertel
Elridus Grobler

"Ek is een van die dertien deelnemers van Saktyd. Saktyd is ‘n prestasie wat my na aan die hart lê omdat dit waarlik diepe integriteit gevra het van my as mens."
article
Onderhoud
Stories uit Amsterdam – Annemarié van Niekerk vertel
Annemarié van Niekerk; Naomi Meyer

"Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh.
article
Rubriek: Regsalmanak
1 Augustus: Bankroof-berou in Neelsie se verjaarsmaand
Gustaf Pienaar

"Maar toe het sy gewete hom begin pla. Hy het besef dat hy met ’n verkeerde ding besig is en het besluit om kop uit te trek. Hy het van die pad afgetrek en was net besig om die voertuig agter oop te sluit sodat hy Singh van sy veranderde voorneme kon verwittig toe die polisie daar aankom."
article
Interview
Anti-fracking: "It will affect us all ..."
Henry Cloete, Marina Louw

"One of our key challenges is to ensure that this campaign is not seen as one where white people alone say no to fracking."


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Rubriek: Snars Poëtika
Die laaste woorde van ’n werkesel
Bibi Slippers

"Bibi Slippers ly aan ongeneeslike oordraagbare volwasse werkoholisme ... maar hier is haar laaste woorde voor 'n maandlange verlof." 
article
Poësie
nie die hele Jhb nie – Waldemar Gouws
article

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Wat's nuus? – lewensverhaal van ’n ikoon
Reinhardt Fourie

"Die moontlike konstruksies van die Afrikaner wat aan bod kom in Wat’s nuus? is egter op ’n subtieler vlak teenwoordig as wat die geval is met ander onlangse biografieë deur prominente Afrikaners wat baie openliker ’n bemoeienis toon met Suid-Afrikaanse en Afrikanerpolitiek, sowel as die gepaardgaande identiteitskwessies."
article
ATKV Skrywersalbum
François Loots (1962–)
Erika Terblanche

"Oor al die hoekoms van taal en verhale wil ek nie antwoorde hê nie. Ek skryf eerder daaroor. Dit is asof as ek die rasionele antwoorde ken, die skryf sal ophou."
article
article
LitNet-blog: Crito
Geesdrif
"Wanneer ’n resensent dink ’n boek deug nie, is dit beter om nie doekies om te draai nie."
article
New books
Exclusive Books 2012 Boeke prize shortlist
This year’s Boeke Prize finalists are a prestigious selection of six titles that have been chosen from the past year’s "got to have" titles.
article
Persvrystelling
’n PEN-sentrum vir Afrikaans
"Die  ideaal van 'n  Afrikaanse PEN-sentrum word eersdaags bewaarheid wanneer 'n voorstel hieroor in Korea ter tafel gelê word."
article
Riglyne vir LitNet Akademies-resensie-essays is nou bygewerk

 
  

www.litnet.co.za   twitter