| |
| Boeke en skrywers | Books and writers |
 |
FLF
Misdaadfiksie as politieke kommentaar cum katarsis |
Francois Verster
By die 2012 Franschhoekse Boekefees is ’n interessante debat gevoer oor waarom misdaadfiksie deesdae so gewild is in Suid-Afrika. Francois Verster het gaan luister en vertel hier wat hy wys geraak het. |
 |
Literary Prizes
Book lovers celebrate the announcement of Sunday Times literary awards shortlist 2012 |
| The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist and the shortlisted books for the Alan Paton Award for non-fiction were announced in Franschhoek. |
 |
New books
JM Coetzee inspiration behind Graham’s State of Peril |
Stephanie Nieuwoudt
In State of Peril Graham looks at the way fear of the other and subsequent narratives of interracial sexual violence were represented in a number of books, short stories, media accounts and manuscripts. |
 |
Biebouw-resensie Amper elders verruim Louis Esterhuizen se oeuvre |
Marius Crous
“Met hierdie bundel verruim Louis Esterhuizen sy oeuvre en betrek hy naas die werk van ander digters ook ander plekke.” |

|
 |
Inter-review
Author of Freedom Never Rests, James Kilgore, in conversation with Janet van Eeden |
Janet van Eeden; James Kilgore
“Freedom Never Rests portrays a complex picture of a country going through a transition and James Kilgore brings his vast experience of countries moving through change, violent or otherwise, to this novel.” |
 |
ATKV Skrywersalbum
MER (1875–1975) |
Erika Terblanche
“Dis die skepping wat die vreugde gee; die gevoel dat jy iets tot stand bring wat nog nie daar was nie; iets goeds, iets blywends, iets wat vir die mensdom nodig is ...” Lees oor die lewe en werk van MER op LitNet se ATKV Skrywersalbum. |

|
 |
Writing Matters
Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, storytelling and self-reflection |
Bibi Slippers; Ralph Goodman
Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intensive self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing. |
 |
Crito
Die persoon agter die resensie |
| “In watter mate is kennis van die resensent nodig om die resensie te begryp?” |
 |
Literary Awards
The 2012 Ingrid Jonker Prize |
To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2012, please submit three copies of any English poetry debut published in 2010 and 2011 for adjudication.
|
 |
Boekpryse
2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings |
|
Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag 6 Junie 2012. |
|
| |
| LitNet Akademies (Skole) |
 |
Onderhoud
Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums |
Elzette Steenkamp; Elsabé Uys
Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad. |
 |
Onderhoud
Hoezit, Fanie Viljoen! |
Naomi Meyer; Fanie Viljoen
“Ek luister na gesprekke, kyk hoe jongmense byvoorbeeld op Facebook praat, gaan na skole toe en kry natuurlik bewonderaarspos wat my ’n idee gee van wat kinders dink en wat vir hulle belangrik is.” |
|
|
| Kuns |
 |
Onderhoud
SA-illustreerders: Elanie Bieldt |
Bibi Slippers; Elanie Bieldt
Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term “jong illustreerder”: hierdie talentvolle kunstenaar is net 12 jaar oud, maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok. |
 |
Onderhoud
Liza Grobler gesels oor haar jongste uitstalling, geïnspireer deur Eugène Marais |
Steyn du Toit; Liza Grobler
Liza Grobler se jongste uitstalling is losweg gebaseer op Eugène Marais se Siel van die mier wat tans weer wyd aandag trek. |
 |
| Notices
|
• In Retrospect: Launch of a Visual Arts Catalogue by Artscape
• Images of Dreams: An exhibition by Rudi Trap |
|
|
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Lokprent
Nova: Bloedbroers deur Fanie Viljoen |
|
Kyk na die lokprent van Fanie Viljoen se Nova: Bloedbroers. |
 |
Kompetisie
Skryf in vir Mei se Lekkerlit-boekkompetisie: Deborah Steinmair se Poppekas |
|
Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord. |
|
| |
| NetKeuse |
 |
NetKeuse
LitNet-blits #5 |
Naomi Meyer
LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy? |
|