 |
Onderhoud:
Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans
Karen Kuhn, Jean Oosthuizen
"Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan, Pole. |
|
|
 |
Essay:
Ek soek na my Boeta, my Boeta, my Boeta ...
Louis Heyneman
"In die vroeë oggendlig word ons mooi berg die wrede berg. ’n Deuntjie uit my kinderdae draai deur my kop: 'Ek soek na my Dina, my Dina, my Dina. Ek soek na my Dina, die Dina van my.'" |
|
|
 |
Hotnotsgot:
Die heersende magspolitiek
Jason Lloyd
"Die feit dat Helen Zille vir Nomafrench Mbombo in die plek van Theuns Botha as die Wes-Kaapse minister van gesondheid aangestel het, moet gesien word teen die agtergrond van die herskikking van die landspolitiek waarin wit en bruin mense se politieke rol en invloed vervaag het." |
|
|
 |
Foto's:
Samsa-masjien: foto's van die openingsaand
Fahiem Stellenboom
Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien speel sedert 15 Januarie 2015 in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand met LitNet. |
|
|
 |
Notice:
Up the Creek Music Festival 2015
"It is time to gear up for the annual Up the Creek Music Festival: a cocktail of superb live acts, all- day activities and wacky antics at the fantastically original river stage." |
|
|
 |
US Woordfees 2015:
Program
Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai. |
|
|

 |
Resensie:
Sondebok deur Irma Venter
Madri Victor
"Sondebok is die bewys dat Venter haar tuisgemaak het tussen die groot krimiskrywers, soos Deon Meyer, Karin Brynard, Chris Karsten en Rudie van Rensburg, in Afrikaans." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Hans Pienaar (1955–)
Erika Terblanche
"My lewensfilosofie is dat ’n mens nie te veel aan ’n lewensfilosofie kan vasklou nie. ’n Mens moet dit heeltyd vernuwe en verander, anders gaan jy stagneer, ondergaan." Lees Hans Pienaar se skrywersprofiel. |
|
|
 |
Fiksie:
Oom Toon en tannie Rienie
Reney Warrington
"Nooit het die twee mense enigiets in ruil daarvoor gevra of verwag nie. Dit sou inderdaad ’n belediging, asook ’n onbegonne taak, wees om hulle te probeer vergoed vir hulle vrygewigheid van gees." |
|
|
|
|