 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Kamphoer deur Francois Smith
Chris van der Merwe
"Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor.' Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter 'tot verhaal laat kom'," skryf Chris van der Merwe. |
|
|
 |
Onderhoud:
Francois Smith: Om Kamphoer te skryf
Francois Smith, Jonathan Amid
"Kom ek sê maar net dat ek baie lank saam met daardie karakters in daardie motor moes gaan sit, saam met Susan Nell en daardie twee bejaarde mans, en ek moes sit en sit en wag dat iets van daardie situasie tot my deurdring." |
|
|
 |
Tien vrae:
Francois Smith oor Kamphoer
Francois Smith, Naomi Meyer
"... Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my." |
|
|
 |
Review:
Divided Lives: Dreams of a Mother and Daughter by Lyndall Gordon
Karina Magdalena Szczurek
"Literary history has a tendency to focus on the great deeds of renowned men. Women’s lives often end up sinking like dresses in a lagoon, pushed down by the rudders of ignorance and neglect. Lyndall Gordon’s writing inflates them with life-saving breath which allows them to float and sparkle in the sunlight of recognition." |
|
|
 |
Clover Aardklop 2014:
Propvol boekeprogram
Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis. |
|
|
 |
Kaapstadse Fringe Festival:
Verslag met die afskop
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"So skop die eerste dag van die heel eerste Kaapstadse Fringe Festival af. Hiermee sluit Kaapstad by ’n reeks wêreldberoemde stede aan, soos Praag, Amsterdam en Edinburgh, om net ’n paar te noem, wat reeds hulle eie internasionale Fringe-feeste hou." |
|
|
 |
Regsalmanak:
Oor die appèlhof en die howe vir klein eise
Gustaf Pienaar
"1 Oktober het 'n spesiale betekenis vir ons land se hoogste hof van appèl – kortweg die appèlhof - wat in Bloemfontein gesetel is. Maar ook vir die hof vir klein eise – wat in 'n sin ons laagste geregshof is – is 1 Oktober 'n spesiale dag." |
|
|
 |
Hotnotsgot:
Selfies
Jason Lloyd
"Ek het ’n broertjie dood aan die nuwe ontluikende kuns van selfies. Hoekom sou iemand ’n foto van hulself wil neem en deur middel van Twitter of Facebook aan die wye wilde-weste-wêreld wil stuur?" |
|
|
 |
NetFiksie:
Niemand sal slaap nie
Estelle Condra
"'Hoe bedoel u?' vra die voorskootvrou weer. 'Ek bedoel ‘n vreemde vrou het ons gevra om die kind vas te hou en toe het sy net verdwyn,' las Rina by." |
|
|
|
|